Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bezigbare Afrikaanz
Bezigbare Afrikaanz [boodskap #67132] So, 06 Oktober 2002 14:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanmiddag, net na 3, het daar 'n persoon van die Dept van Arbeid se Kaapse
kantoor op RSG gepraat oor die nuwe wetgewing t.o.v. huishulpe.
Hierdie persoon het 'n onbekende soort Afrikaans gepraat. Behalwe vir die
gebruik van s aan die begin van 'n woord, is al die ander esse as z
uitgezpreek. Keer op keer iz aan onz vertel van die huizhoudingz en
huizwerkerz.
Baie eienaardig.
Annette
Re: Bezigbare Afrikaanz [boodskap #67145 is 'n antwoord op boodskap #67132] Ma, 07 Oktober 2002 04:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek het dit nie gehoor nie.
Op 'n ander noot - wanneer die "s" in die spraak van 'n individu beklemtoon
word, is dit normaal aanduidend van 'n statusbewustheid.

"Annette" skryf in boodskap news:anphjj$gbekn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanmiddag, net na 3, het daar 'n persoon van die Dept van Arbeid se Kaapse
> kantoor op RSG gepraat oor die nuwe wetgewing t.o.v. huishulpe.
> Hierdie persoon het 'n onbekende soort Afrikaans gepraat. Behalwe vir die
> gebruik van s aan die begin van 'n woord, is al die ander esse as z
> uitgezpreek. Keer op keer iz aan onz vertel van die huizhoudingz en
> huizwerkerz.
> Baie eienaardig.
> Annette
>
Re: Bezigbare Afrikaanz [boodskap #67149 is 'n antwoord op boodskap #67145] Ma, 07 Oktober 2002 04:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek stem nie saam nie. Mens hoef nie 'n s te beklemtoon as mens praat
nie. Miskien is die gebruik van z i.p.v. s 'n nuwe statuzzimbool?:))

Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:3da10861$0$18846@hades.is.co.za...
> Annette - ek het dit nie gehoor nie.
> Op 'n ander noot - wanneer die "s" in die spraak van 'n individu beklemtoon
> word, is dit normaal aanduidend van 'n statusbewustheid.
> "Annette" wrote in message
> news:anphjj$gbekn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Vanmiddag, net na 3, het daar 'n persoon van die Dept van Arbeid se Kaapse
>> kantoor op RSG gepraat oor die nuwe wetgewing t.o.v. huishulpe.
>> Hierdie persoon het 'n onbekende soort Afrikaans gepraat. Behalwe vir die
>> gebruik van s aan die begin van 'n woord, is al die ander esse as z
>> uitgezpreek. Keer op keer iz aan onz vertel van die huizhoudingz en
>> huizwerkerz.
>> Baie eienaardig.
>> Annette
>>
>
Re: Bezigbare Afrikaanz [boodskap #67175 is 'n antwoord op boodskap #67149] Ma, 07 Oktober 2002 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy nog nooit gehoor hoe die nuwe tokkelokke op Varsity al hier in die
tweede jaar hulle 'esse' begin fluit nie?

"Annette" skryf in boodskap news:anr2df$gc2hu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ek stem nie saam nie. Mens hoef nie 'n s te beklemtoon as mens praat
> nie. Miskien is die gebruik van z i.p.v. s 'n nuwe statuzzimbool?:))
>
> Annette
>
> "Jonas" wrote in message
> news:3da10861$0$18846@hades.is.co.za...
>> Annette - ek het dit nie gehoor nie.
>> Op 'n ander noot - wanneer die "s" in die spraak van 'n individu beklemtoon
>> word, is dit normaal aanduidend van 'n statusbewustheid.
>> "Annette" wrote in message
>> news:anphjj$gbekn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Vanmiddag, net na 3, het daar 'n persoon van die Dept van Arbeid se Kaapse
>>> kantoor op RSG gepraat oor die nuwe wetgewing t.o.v. huishulpe.
>>> Hierdie persoon het 'n onbekende soort Afrikaans gepraat. Behalwe vir die
>>> gebruik van s aan die begin van 'n woord, is al die ander esse as z
>>> uitgezpreek. Keer op keer iz aan onz vertel van die huizhoudingz en
>>> huizwerkerz.
>>> Baie eienaardig.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Bezigbare Afrikaanz [boodskap #67177 is 'n antwoord op boodskap #67175] Ma, 07 Oktober 2002 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek was nooit so in by tokkelokke nie;))
Al een wat ek die es hoor fluit het was in Staal Burger.
Annette

Happiness is a State of Mind

"Suidwester" skryf in boodskap news:3da1a179.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy nog nooit gehoor hoe die nuwe tokkelokke op Varsity al hier in die
> tweede jaar hulle 'esse' begin fluit nie?
> "Annette" wrote in message
> news:anr2df$gc2hu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Nee, ek stem nie saam nie. Mens hoef nie 'n s te beklemtoon as mens praat
>> nie. Miskien is die gebruik van z i.p.v. s 'n nuwe statuzzimbool?:))
>>
>> Annette
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3da10861$0$18846@hades.is.co.za...
>>> Annette - ek het dit nie gehoor nie.
>>> Op 'n ander noot - wanneer die "s" in die spraak van 'n individu beklemtoon
>>> word, is dit normaal aanduidend van 'n statusbewustheid.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:anphjj$gbekn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Vanmiddag, net na 3, het daar 'n persoon van die Dept van Arbeid se Kaapse
>>>> kantoor op RSG gepraat oor die nuwe wetgewing t.o.v. huishulpe.
>>>> Hierdie persoon het 'n onbekende soort Afrikaans gepraat. Behalwe vir die
>>>> gebruik van s aan die begin van 'n woord, is al die ander esse as z
>>>> uitgezpreek. Keer op keer iz aan onz vertel van die huizhoudingz en
>>>> huizwerkerz.
>>>> Baie eienaardig.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bezigbare Afrikaanz [boodskap #67185 is 'n antwoord op boodskap #67177] Ma, 07 Oktober 2002 18:04 Na vorige boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
hallo almal

Is daar in Afrikaans wel woorde wat met 'n z word geskryf??
Ek het 'n Afrikaans lettris van die net afgelaai en hulle het so baie z in
die game, dat daar 'n woord met 'n z sal moet wees!!!!

Groete Rico

"Annette" skryf in boodskap news:ans7v5$h1g9g$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nee, ek was nooit so in by tokkelokke nie;))
> Al een wat ek die es hoor fluit het was in Staal Burger.
> Annette
>
>
> Happiness is a State of Mind
> "Suidwester" wrote in message
> news:3da1a179.0@news1.mweb.co.za...
>> Het jy nog nooit gehoor hoe die nuwe tokkelokke op Varsity al hier in die
>> tweede jaar hulle 'esse' begin fluit nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:anr2df$gc2hu$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Nee, ek stem nie saam nie. Mens hoef nie 'n s te beklemtoon as mens praat
>>> nie. Miskien is die gebruik van z i.p.v. s 'n nuwe statuzzimbool?:))
>>>
>>> Annette
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:3da10861$0$18846@hades.is.co.za...
>>>> Annette - ek het dit nie gehoor nie.
>>>> Op 'n ander noot - wanneer die "s" in die spraak van 'n individu beklemtoon
>>>> word, is dit normaal aanduidend van 'n statusbewustheid.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:anphjj$gbekn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Vanmiddag, net na 3, het daar 'n persoon van die Dept van Arbeid se Kaapse
>>>> > kantoor op RSG gepraat oor die nuwe wetgewing t.o.v. huishulpe.
>>>> > Hierdie persoon het 'n onbekende soort Afrikaans gepraat. Behalwe vir die
>>>> > gebruik van s aan die begin van 'n woord, is al die ander esse as z
>>>> > uitgezpreek. Keer op keer iz aan onz vertel van die huizhoudingz en
>>>> > huizwerkerz.
>>>> > Baie eienaardig.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Internasionale Grap
Volgende onderwerp: Testing from Brisbane
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 05:13:45 MGT 2024