Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Internasionale Grap
Internasionale Grap [boodskap #67150] Ma, 07 Oktober 2002 05:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
aanmerking geneem is nie.
Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
Mike: "Is jy game?"
Blondine: "Ja"
Toe skiet Mike haar,

Annette
Re: Internasionale Grap [boodskap #67153 is 'n antwoord op boodskap #67150] Ma, 07 Oktober 2002 08:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met wat?

"Annette" skryf in boodskap news:anr50l$gbr22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
> die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
> aanmerking geneem is nie.
> Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
> Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
> wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
> Mike: "Is jy game?"
> Blondine: "Ja"
> Toe skiet Mike haar,
>
> Annette
>
Re: Internasionale Grap [boodskap #67163 is 'n antwoord op boodskap #67153] Ma, 07 Oktober 2002 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Met 'n rollie, natuurlik:)
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3da1435d.0@news1.mweb.co.za...
> Met wat?
> "Annette" wrote in message
> news:anr50l$gbr22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
>> die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
>> aanmerking geneem is nie.
>> Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
>> Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
>> wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
>> Mike: "Is jy game?"
>> Blondine: "Ja"
>> Toe skiet Mike haar,
>>
>> Annette
>>
>
Re: Internasionale Grap [boodskap #67174 is 'n antwoord op boodskap #67163] Ma, 07 Oktober 2002 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ohhhh!

"Annette" skryf in boodskap news:anrvin$gjup5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Met 'n rollie, natuurlik:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3da1435d.0@news1.mweb.co.za...
>> Met wat?
>> "Annette" wrote in message
>> news:anr50l$gbr22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
>>> die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
>>> aanmerking geneem is nie.
>>> Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
>>> Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
>>> wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
>>> Mike: "Is jy game?"
>>> Blondine: "Ja"
>>> Toe skiet Mike haar,
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Internasionale Grap [boodskap #67180 is 'n antwoord op boodskap #67163] Ma, 07 Oktober 2002 16:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Ek het weer gehoor dis 'n pistool ;-)

"Annette" skryf in boodskap news:anrvin$gjup5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Met 'n rollie, natuurlik:)
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3da1435d.0@news1.mweb.co.za...
>> Met wat?
>> "Annette" wrote in message
>> news:anr50l$gbr22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
>>> die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
>>> aanmerking geneem is nie.
>>> Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
>>> Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
>>> wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
>>> Mike: "Is jy game?"
>>> Blondine: "Ja"
>>> Toe skiet Mike haar,
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Internasionale Grap [boodskap #67182 is 'n antwoord op boodskap #67180] Ma, 07 Oktober 2002 17:30 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy is miskien reg, maar dit was definitief nie 'n geweerenweerenweer nie;)
Annette

"Daniel" skryf in boodskap news:vbio9.4594$Os6.616867@news.xtra.co.nz...
> Ek het weer gehoor dis 'n pistool ;-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:anrvin$gjup5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Met 'n rollie, natuurlik:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3da1435d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Met wat?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:anr50l$gbr22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
>>>> die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
>>>> aanmerking geneem is nie.
>>>> Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
>>>> Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
>>>> wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
>>>> Mike: "Is jy game?"
>>>> Blondine: "Ja"
>>>> Toe skiet Mike haar,
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Melbourne en Vancouver die beste stede?
Volgende onderwerp: Bezigbare Afrikaanz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 05:57:24 MGT 2024