| Internasionale Grap [boodskap #67150] |
Ma., 07 Oktober 2002 05:06  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
aanmerking geneem is nie.
Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
Mike: "Is jy game?"
Blondine: "Ja"
Toe skiet Mike haar,
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Internasionale Grap [boodskap #67163 is 'n antwoord op boodskap #67153] |
Ma., 07 Oktober 2002 12:39   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Met 'n rollie, natuurlik:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3da1435d.0@news1.mweb.co.za...
> Met wat?
> "Annette" wrote in message
> news:anr50l$gbr22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
>> die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
>> aanmerking geneem is nie.
>> Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
>> Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
>> wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
>> Mike: "Is jy game?"
>> Blondine: "Ja"
>> Toe skiet Mike haar,
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Internasionale Grap [boodskap #67182 is 'n antwoord op boodskap #67180] |
Ma., 07 Oktober 2002 17:30  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy is miskien reg, maar dit was definitief nie 'n geweerenweerenweer nie;)
Annette
"Daniel" skryf in boodskap news:vbio9.4594$Os6.616867@news.xtra.co.nz...
> Ek het weer gehoor dis 'n pistool ;-)
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:anrvin$gjup5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Met 'n rollie, natuurlik:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3da1435d.0@news1.mweb.co.za...
>>> Met wat?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:anr50l$gbr22$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die afgelope week was ons toe mos vertel wat is glo die snaakste grap. Oor
>>>> die naweek moes ons toe hoor dat Suid-Afrikaanse en Afrikaanse grappe nie in
>>>> aanmerking geneem is nie.
>>>> Hier is die SA weergawe van die snaakste grap:
>>>> Mike en Kallie gaan jag. Terwyl hulle so deur die bosse dwaal op soek na
>>>> wild, kom daar 'n wulpse blondine agter 'n boom uitgestap.
>>>> Mike: "Is jy game?"
>>>> Blondine: "Ja"
>>>> Toe skiet Mike haar,
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|