Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » www.domein.za.com
www.domein.za.com [boodskap #67067] Vr, 04 Oktober 2002 10:26 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
za.com

The nuwe Suid Afrikaanse domein naam

'n domein vir 'n nuwe dagbreek

Nou beskikbaar by www.artslink.co.za

------------------------------------------------------------ ---

Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.

Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA

The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
Re: www.domein.za.com [boodskap #67070 is 'n antwoord op boodskap #67067] Vr, 04 Oktober 2002 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Beteken dit dat ons almal nou zacoms gaan word, of kan ons oues nog steeds
cozas bly?
Ek het gehoop die ou lot gaan oorspronklik wees en 'n mooi gepaste naam
uitdink soos cozatu:)))
Annette

in message news:3d9d6cf6$0$18850@hades.is.co.za...
> za.com
>
> The nuwe Suid Afrikaanse domein naam
>
> 'n domein vir 'n nuwe dagbreek
>
> Nou beskikbaar by www.artslink.co.za
>
> ------------------------------------------------------------ ---
>
> Subscribe and we'll tell you who is doing what, where and when.
>
> Member of BASA, ISPA, PANSA and TMSA
>
> The SA Arts, Culture and Entertainment Hub
> Artslink.co.za - http://www.artslink.co.za
>
Re: www.domein.za.com [boodskap #67076 is 'n antwoord op boodskap #67070] Vr, 04 Oktober 2002 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Annette
Ek het gehoop die ou lot gaan oorspronklik wees en 'n mooi
gepaste naam uitdink soos cozatu:)))

Wouter
Wat is meer Afrika-aans as dot xhosa?
Jy spel dit .co.za.

:-)
Re: www.domein.za.com [boodskap #67090 is 'n antwoord op boodskap #67070] Sa, 05 Oktober 2002 11:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja/Nee Annette, co.za is nog daar, maar as jou naampies annette.co.za en
annette.org.za nie meer beskikbaar is nie kan jy nou annette.za.com oorweeg.

:-)

TJ
www.artslink.co.za
Re: www.domein.za.com [boodskap #67091 is 'n antwoord op boodskap #67090] Sa, 05 Oktober 2002 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Oooeeee!! Ons gaan die seksieste nasie op die hele aardbol wees;))))
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:3d9ec9e8$0$18850@hades.is.co.za...
> Ja/Nee Annette, co.za is nog daar, maar as jou naampies annette.co.za en
> annette.org.za nie meer beskikbaar is nie kan jy nou annette.za.com oorweeg.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za
>
Re: www.domein.za.com [boodskap #67092 is 'n antwoord op boodskap #67090] Sa, 05 Oktober 2002 13:56 Na vorige boodskap
Andy Kruger  is tans af-lyn  Andy Kruger
Boodskappe: 2
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Sat, 5 Oct 2002 13:15:45 +0200, "TJ" wrote:

> Ja/Nee Annette, co.za is nog daar, maar as jou naampies annette.co.za en
> annette.org.za nie meer beskikbaar is nie kan jy nou annette.za.com oorweeg.
>
> :-)
>
> TJ
> www.artslink.co.za

Amper vergeet ons van za.net en za.org, albei heeltemal verniet,
gratis en vir niks by www.za.net

:)
Lekker bly

--
Email address is a spamtrap.
If you absolutely HAVE to send me email, use the
postmaster address at my domain
Vorige onderwerp: Moleste in Messina
Volgende onderwerp: " Raison d' être" deur KOOT PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 20 11:35:19 MGT 2024