| Midrand se Kroeks [boodskap #66995] |
Do., 03 Oktober 2002 09:04  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Gisteraand toe agtergekom om makliker te kan steel - vaar 'n kerk binne waar
daar diens gehou word.
Sommer 'n klomp mense bymekaar wat dan van geroof kan word.
Die vrou wat haar teengesit het is geslaan met 'n geweer, en die predikant
wat haar wou help is gekiet. Hy leef nog.
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Midrand se Kroeks [boodskap #67051 is 'n antwoord op boodskap #67047] |
Vr., 04 Oktober 2002 05:29   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die kerke sal ook nou metaalverklikkers by die duere moet aanbring om te
keer dat geen wapens die kerke ingebring word nie.
Dit was glo die derde aanval in 'n kerk by Midrand die afgelope paar weke.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3d9d1e64$0$18850@hades.is.co.za...
> Annette - jammer om te sê - wanneer jou aanvaller 'n vuurwapen het, moet jou
> nie verset nie - staan maar die ou paar aardse dingetjies af.
> Draai die ander wang?
> "Annette" wrote in message
> news:anh193$eejiq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Gisteraand toe agtergekom om makliker te kan steel - vaar 'n kerk binne
> waar
>> daar diens gehou word.
>> Sommer 'n klomp mense bymekaar wat dan van geroof kan word.
>> Die vrou wat haar teengesit het is geslaan met 'n geweer, en die predikant
>> wat haar wou help is gekiet. Hy leef nog.
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Midrand se Kroeks [boodskap #67080 is 'n antwoord op boodskap #67079] |
Vr., 04 Oktober 2002 16:19   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Laat weet wanneer jy die eerste bordjie voor 'n kerk sien wat gemeentelede
lok met:
Aanvalsbestand
of Sekuriteit by deur
of Sekureiteitskameras by deur.
of Vanaand Beurtwag BlaBla se sekuriteitsbeurt.
Annette
--
"Jonas" skryf in boodskap news:3d9dbc07$0$18844@hades.is.co.za...
> Gauteng is julle weer ene voor, nê?
> Bid met die oë oop - loer soos toe ek 'n kind was ...
> "Annette" wrote in message
> news:anj961$ekvv9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die kerke sal ook nou metaalverklikkers by die duere moet aanbring om te
>> keer dat geen wapens die kerke ingebring word nie.
>> Dit was glo die derde aanval in 'n kerk by Midrand die afgelope paar weke.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d9d1e64$0$18850@hades.is.co.za...
>>> Annette - jammer om te sê - wanneer jou aanvaller 'n vuurwapen het,
moet
>> jou
>>> nie verset nie - staan maar die ou paar aardse dingetjies af.
>>> Draai die ander wang?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:anh193$eejiq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Gisteraand toe agtergekom om makliker te kan steel - vaar 'n kerk
> binne
>>> waar
>>>> daar diens gehou word.
>>>> Sommer 'n klomp mense bymekaar wat dan van geroof kan word.
>>>> Die vrou wat haar teengesit het is geslaan met 'n geweer, en die
>> predikant
>>>> wat haar wou help is gekiet. Hy leef nog.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Midrand se Kroeks [boodskap #67127 is 'n antwoord op boodskap #67125] |
So., 06 Oktober 2002 04:54  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dis 'n bietjie van 'n kriptiese opmerking daardie Jonas.
Bedoel jy dat die bordjies meen dat baie van die lyke daar is a.g.v.
aanvalle, of bedoel jy dat die bordjies mense waarsku dat mense aangeval
word tewyl hulle die grafte besoek?
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:3d9fba06$0$18847@hades.is.co.za...
> Hier is al bordjies in van onse begraafplase wat jou waarsku teen aanvalle
> ...
> "Annette" wrote in message
> news:ankf22$eu52o$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Laat weet wanneer jy die eerste bordjie voor 'n kerk sien wat gemeentelede
>> lok met:
>> Aanvalsbestand
>> of Sekuriteit by deur
>> of Sekureiteitskameras by deur.
>> of Vanaand Beurtwag BlaBla se sekuriteitsbeurt.
>> Annette
>>
>> --
>> "Jonas" wrote in message
>> news:3d9dbc07$0$18844@hades.is.co.za...
>>> Gauteng is julle weer ene voor, nê?
>>> Bid met die oë oop - loer soos toe ek 'n kind was ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:anj961$ekvv9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die kerke sal ook nou metaalverklikkers by die duere moet aanbring
om
> te
>>>> keer dat geen wapens die kerke ingebring word nie.
>>>> Dit was glo die derde aanval in 'n kerk by Midrand die afgelope paar
>> weke.
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:3d9d1e64$0$18850@hades.is.co.za...
>>>> > Annette - jammer om te sê - wanneer jou aanvaller 'n vuurwapen
het,
>> moet
>>>> jou
>>>> > nie verset nie - staan maar die ou paar aardse dingetjies af.
>>>> > Draai die ander wang?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:anh193$eejiq$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Gisteraand toe agtergekom om makliker te kan steel - vaar 'n
kerk
>>> binne
>>>> > waar
>>>> > > daar diens gehou word.
>>>> > > Sommer 'n klomp mense bymekaar wat dan van geroof kan word.
>>>> > > Die vrou wat haar teengesit het is geslaan met 'n geweer, en die
>>>> predikant
>>>> > > wat haar wou help is gekiet. Hy leef nog.
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|