Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: I is an Afrikaner
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67001] Do, 03 Oktober 2002 10:38 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
My naam is Pompdonkie
diepsinnig en taf
ek weet alles beter
van julle klomp af

Ek sit op die sideline
en pontifikeer
en spot en verkneukel
al kry julle seer

My edel voorvaders
was suiwer en eg
geen sweem van verdrukking-
geen enkele sleg

Daarom skryf ek trots hier
my naam en my van
was jul maar soos ekke:
'n trots, dapper man.

"Ampie Afferkaner" skryf in boodskap news:3d9c1571$0$18845@hades.is.co.za...
>
> I is an Afrikaner
> I is clever and smart,
> I lives in my house
> and the maid in the yard.
> I is not at all lazy, though I sits on my arse
> The maid wash the dishes, the boy cut the grass
>
> I is an Afrikaner
> I speaks Afrikaans
> My brain's a bit small
> but at least I can dance
> I do sakkie-sakkie, I hate the toi-toi,
> My favourite pastime is to bliksem my boy.
>
> I is an Afrikaner
> I is loyal and proud
> I would vote for the Nazi's
> should I say it out loud?
> I killed terrie-donners out there on the Border
> and my excuse is: hey man, 'twas an order!
>
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67007 is 'n antwoord op boodskap #67001] Do, 03 Oktober 2002 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Piet J Pompdonkie  is tans af-lyn  Piet J Pompdonkie
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Hene, Koot, maar dis mooi gedoen
Jy dig o so mooi dat ek jou wil soen
My donkielippe sal jou tone laat krul
Miskien sal ek so 'n klein bietjie gril?

Maar jy kan ontspan, glo my maar nou
Ampie Pompdonkie is 'n sensitiewe ou
Ek skryf net 'n bietjie van lank lank gelee
Om vir ou Gloudien bietjie gas te gee

Maar nou dig jy so mooi dat my oë albei traan
My digkunsvermoë het heel weggegaan
Ek rym dus nou maar hierdie boodskap vir jou
Want ek reken jy's 'n goeie en propperse ou

Is jy dalk familie van Kaas by loerboet?
Jy weet mos, big brother se dokter, hy is ook soet
Ek weet nie hoe lank hy nog daar gaan bly
Want Jacqui lyk al meer of sy hom gaan vry

Maar dankie ou Koot, vir die gedig
Ek kan nooit al my gevoelens daaroor lig
Want dit is so dapper, so trots en so fier
Jy's 'n man uit een stuk, soos die oggendlumier

Ampie

"Koot" skryf in boodskap news:anh6nk$67c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
My naam is Pompdonkie
diepsinnig en taf
ek weet alles beter
van julle klomp af

Ek sit op die sideline
en pontifikeer
en spot en verkneukel
al kry julle seer

My edel voorvaders
was suiwer en eg
geen sweem van verdrukking-
geen enkele sleg

Daarom skryf ek trots hier
my naam en my van
was jul maar soos ekke:
'n trots, dapper man.

"Ampie Afferkaner" skryf in boodskap news:3d9c1571$0$18845@hades.is.co.za...
>
> I is an Afrikaner
> I is clever and smart,
> I lives in my house
> and the maid in the yard.
> I is not at all lazy, though I sits on my arse
> The maid wash the dishes, the boy cut the grass
>
> I is an Afrikaner
> I speaks Afrikaans
> My brain's a bit small
> but at least I can dance
> I do sakkie-sakkie, I hate the toi-toi,
> My favourite pastime is to bliksem my boy.
>
> I is an Afrikaner
> I is loyal and proud
> I would vote for the Nazi's
> should I say it out loud?
> I killed terrie-donners out there on the Border
> and my excuse is: hey man, 'twas an order!
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67014 is 'n antwoord op boodskap #67007] Do, 03 Oktober 2002 13:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jou bokker, jy't my gebol. Ek het nie geweet jy spot van binne die kamp nie.
K

"Ampie Afferkaner" skryf in boodskap news:3d9c2a31$0$18850@hades.is.co.za...
> Hene, Koot, maar dis mooi gedoen
> Jy dig o so mooi dat ek jou wil soen
> My donkielippe sal jou tone laat krul
> Miskien sal ek so 'n klein bietjie gril?
>
> Maar jy kan ontspan, glo my maar nou
> Ampie Pompdonkie is 'n sensitiewe ou
> Ek skryf net 'n bietjie van lank lank gelee
> Om vir ou Gloudien bietjie gas te gee
>
> Maar nou dig jy so mooi dat my oë albei traan
> My digkunsvermoë het heel weggegaan
> Ek rym dus nou maar hierdie boodskap vir jou
> Want ek reken jy's 'n goeie en propperse ou
>
> Is jy dalk familie van Kaas by loerboet?
> Jy weet mos, big brother se dokter, hy is ook soet
> Ek weet nie hoe lank hy nog daar gaan bly
> Want Jacqui lyk al meer of sy hom gaan vry
>
> Maar dankie ou Koot, vir die gedig
> Ek kan nooit al my gevoelens daaroor lig
> Want dit is so dapper, so trots en so fier
> Jy's 'n man uit een stuk, soos die oggendlumier
>
> Ampie
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:anh6nk$67c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My naam is Pompdonkie
> diepsinnig en taf
> ek weet alles beter
> van julle klomp af
>
> Ek sit op die sideline
> en pontifikeer
> en spot en verkneukel
> al kry julle seer
>
> My edel voorvaders
> was suiwer en eg
> geen sweem van verdrukking-
> geen enkele sleg
>
> Daarom skryf ek trots hier
> my naam en my van
> was jul maar soos ekke:
> 'n trots, dapper man.
>
> "Ampie Afferkaner" wrote in message
> news:3d9c1571$0$18845@hades.is.co.za...
>>
>> I is an Afrikaner
>> I is clever and smart,
>> I lives in my house
>> and the maid in the yard.
>> I is not at all lazy, though I sits on my arse
>> The maid wash the dishes, the boy cut the grass
>>
>> I is an Afrikaner
>> I speaks Afrikaans
>> My brain's a bit small
>> but at least I can dance
>> I do sakkie-sakkie, I hate the toi-toi,
>> My favourite pastime is to bliksem my boy.
>>
>> I is an Afrikaner
>> I is loyal and proud
>> I would vote for the Nazi's
>> should I say it out loud?
>> I killed terrie-donners out there on the Border
>> and my excuse is: hey man, 'twas an order!
>
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67016 is 'n antwoord op boodskap #67001] Do, 03 Oktober 2002 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
En noudat ek die verse weer gelees het moet ek bely dis eintlik netjies
gedoen. En ook weer agtergekom hoe liggeraak ek is!
K

"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d9c48a5.0@news1.mweb.co.za...
> Wouter
> Ja, dit maak nogal 'n verskil wie so iets sê, né.
> Ons spot lekker onder mekaar, maar maak gou rug styf
> as 'n uitlander dit doen :-)
>
> Ek het dit in elk geval baie geniet.
>
>
> Koot wrote in message
> news:anhfsl$iel$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jou bokker, jy't my gebol. Ek het nie geweet jy spot
> van binne die kamp nie.
> K
>
>
> "Ampie Afferkaner" wrote in message
> news:3d9c2a31$0$18850@hades.is.co.za...
>> Hene, Koot, maar dis mooi gedoen
>> Jy dig o so mooi dat ek jou wil soen
>> My donkielippe sal jou tone laat krul
>> Miskien sal ek so 'n klein bietjie gril?
>>
>> Maar jy kan ontspan, glo my maar nou
>> Ampie Pompdonkie is 'n sensitiewe ou
>> Ek skryf net 'n bietjie van lank lank gelee
>> Om vir ou Gloudien bietjie gas te gee
>>
>> Maar nou dig jy so mooi dat my oë albei traan
>> My digkunsvermoë het heel weggegaan
>> Ek rym dus nou maar hierdie boodskap vir jou
>> Want ek reken jy's 'n goeie en propperse ou
>>
>> Is jy dalk familie van Kaas by loerboet?
>> Jy weet mos, big brother se dokter, hy is ook soet
>> Ek weet nie hoe lank hy nog daar gaan bly
>> Want Jacqui lyk al meer of sy hom gaan vry
>>
>> Maar dankie ou Koot, vir die gedig
>> Ek kan nooit al my gevoelens daaroor lig
>> Want dit is so dapper, so trots en so fier
>> Jy's 'n man uit een stuk, soos die oggendlumier
>>
>> Ampie
>
>> "Koot" wrote in message
>> news:anh6nk$67c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> My naam is Pompdonkie
>> diepsinnig en taf
>> ek weet alles beter
>> van julle klomp af
>>
>> Ek sit op die sideline
>> en pontifikeer
>> en spot en verkneukel
>> al kry julle seer
>>
>> My edel voorvaders
>> was suiwer en eg
>> geen sweem van verdrukking-
>> geen enkele sleg
>>
>> Daarom skryf ek trots hier
>> my naam en my van
>> was jul maar soos ekke:
>> 'n trots, dapper man.
>>
>> "Ampie Afferkaner" wrote in message
>> news:3d9c1571$0$18845@hades.is.co.za...
>>>
>>> I is an Afrikaner
>>> I is clever and smart,
>>> I lives in my house
>>> and the maid in the yard.
>>> I is not at all lazy, though I sits on my arse
>>> The maid wash the dishes, the boy cut the grass
>
>>> I is an Afrikaner
>>> I speaks Afrikaans
>>> My brain's a bit small
>>> but at least I can dance
>>> I do sakkie-sakkie, I hate the toi-toi,
>>> My favourite pastime is to bliksem my boy.
>>>
>>> I is an Afrikaner
>>> I is loyal and proud
>>> I would vote for the Nazi's
>>> should I say it out loud?
>>> I killed terrie-donners out there on the Border
>>> and my excuse is: hey man, 'twas an order!
>
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67017 is 'n antwoord op boodskap #67014] Do, 03 Oktober 2002 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wouter
Ja, dit maak nogal 'n verskil wie so iets sê, né.
Ons spot lekker onder mekaar, maar maak gou rug styf
as 'n uitlander dit doen :-)

Ek het dit in elk geval baie geniet.

Koot skryf in boodskap news:anhfsl$iel$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Jou bokker, jy't my gebol. Ek het nie geweet jy spot
van binne die kamp nie.
K

"Ampie Afferkaner" skryf in boodskap news:3d9c2a31$0$18850@hades.is.co.za...
> Hene, Koot, maar dis mooi gedoen
> Jy dig o so mooi dat ek jou wil soen
> My donkielippe sal jou tone laat krul
> Miskien sal ek so 'n klein bietjie gril?
>
> Maar jy kan ontspan, glo my maar nou
> Ampie Pompdonkie is 'n sensitiewe ou
> Ek skryf net 'n bietjie van lank lank gelee
> Om vir ou Gloudien bietjie gas te gee
>
> Maar nou dig jy so mooi dat my oë albei traan
> My digkunsvermoë het heel weggegaan
> Ek rym dus nou maar hierdie boodskap vir jou
> Want ek reken jy's 'n goeie en propperse ou
>
> Is jy dalk familie van Kaas by loerboet?
> Jy weet mos, big brother se dokter, hy is ook soet
> Ek weet nie hoe lank hy nog daar gaan bly
> Want Jacqui lyk al meer of sy hom gaan vry
>
> Maar dankie ou Koot, vir die gedig
> Ek kan nooit al my gevoelens daaroor lig
> Want dit is so dapper, so trots en so fier
> Jy's 'n man uit een stuk, soos die oggendlumier
>
> Ampie

> "Koot" wrote in message
> news:anh6nk$67c$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My naam is Pompdonkie
> diepsinnig en taf
> ek weet alles beter
> van julle klomp af
>
> Ek sit op die sideline
> en pontifikeer
> en spot en verkneukel
> al kry julle seer
>
> My edel voorvaders
> was suiwer en eg
> geen sweem van verdrukking-
> geen enkele sleg
>
> Daarom skryf ek trots hier
> my naam en my van
> was jul maar soos ekke:
> 'n trots, dapper man.
>
> "Ampie Afferkaner" wrote in message
> news:3d9c1571$0$18845@hades.is.co.za...
>>
>> I is an Afrikaner
>> I is clever and smart,
>> I lives in my house
>> and the maid in the yard.
>> I is not at all lazy, though I sits on my arse
>> The maid wash the dishes, the boy cut the grass

>> I is an Afrikaner
>> I speaks Afrikaans
>> My brain's a bit small
>> but at least I can dance
>> I do sakkie-sakkie, I hate the toi-toi,
>> My favourite pastime is to bliksem my boy.
>>
>> I is an Afrikaner
>> I is loyal and proud
>> I would vote for the Nazi's
>> should I say it out loud?
>> I killed terrie-donners out there on the Border
>> and my excuse is: hey man, 'twas an order!
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67023 is 'n antwoord op boodskap #67001] Do, 03 Oktober 2002 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kinky[1]  is tans af-lyn  Kinky[1]
Boodskappe: 193
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ampie Afferkaner" skryf in boodskap news:...
> I is an Afrikaner
> I is clever and smart,
> I lives in my house
> and the maid in the yard.
> I is not at all lazy, though I sits on my arse
> The maid wash the dishes, the boy cut the grass
>
> I is an Afrikaner
> I speaks Afrikaans
> My brain's a bit small
> but at least I can dance
> I do sakkie-sakkie, I hate the toi-toi,
> My favourite pastime is to bliksem my boy.
>
> I is an Afrikaner
> I is loyal and proud
> I would vote for the Nazi's
> should I say it out loud?
> I killed terrie-donners out there on the Border
> and my excuse is: hey man, 'twas an order!

KinkY: Piet! Ek het jou lanklaas hier rond gesien? Netjiese rympie
so uit Ampie (K)Afferkaner se pen?
;-)
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67024 is 'n antwoord op boodskap #67001] Do, 03 Oktober 2002 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Ampie Afferkaner wrote:

> I killed terrie-donners out there on the Border
> and my excuse is: hey man, 'twas an order!

Haai, Ampie. Ek objekteer teen die manier
waarop jy alle Afrikaners teer en veer.
Nie alle Afrikaners het die bevele van die
sosiopatiese apartheidsvarke gevolg nie.
En ek wonder oor jou naam. "Ampie," deur
Jochem van Bruggen, het omtrent die naam
Ampie gelyk gemaak aan "armblanke." Wil
jy voorgee dat die armblankes van die
dertigerjare, opgehef in die middelklas
in in die veertig- en vyftigerjare, die
materiaal was wat dit moontlik gemaak
het vir die Nasionale Party om hulle
skrikbewind in die sestig- en sewentig- en
tagtigerjare te voer?

Die Ruiter in die Dag
Re: I is an Afrikaner (vir KinkY!) [boodskap #67025 is 'n antwoord op boodskap #67023] Do, 03 Oktober 2002 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tertulliana Antigone  is tans af-lyn  Tertulliana Antigone
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
kin...@hotmail.com (Kinky) wrote:

> KinkY: Piet! Ek het jou lanklaas hier rond gesien?

Tertjie: Hey KinkY, jou ou tert!!
:-)))))))))))))))
Welkom terug, hoor?! :-)
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67026 is 'n antwoord op boodskap #67017] Do, 03 Oktober 2002 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Tertulliana Antigone  is tans af-lyn  Tertulliana Antigone
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
"Wouter Plaasvark" wrote:

> Wouter
> Ja, dit maak nogal 'n verskil wie so iets sê, nè.
> Ons spot lekker onder mekaar, maar maak gou rug styf
> as 'n uitlander dit doen :-)

Tertjie: Ja, dit is so. :-)
Re: I is an Afrikaner (vir KinkY!) [boodskap #67029 is 'n antwoord op boodskap #67025] Do, 03 Oktober 2002 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Wouter Plaasvark  is tans af-lyn  Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> KinkY: Piet! Ek het jou lanklaas hier rond gesien?

Tertjie: Hey KinkY, jou ou tert!! :-)))))))))))))))
Welkom terug, hoor?! :-)

Wouter
Haai Kathryn, hoe gaan dit, jy is skaars!
Is jy al getrek of roek jy te veel MaryJane? :-)))
Oukei oukei oukei, dis net 'n grappie, ek wiet
djy roekie daai goettie.
Re: I is an Afrikaner (vir KinkY!) [boodskap #67030 is 'n antwoord op boodskap #67025] Do, 03 Oktober 2002 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
Tertulliana Antigone wrote:
blah blah blah

Wouter
Haai Kathryn, hoe gaan dit, jy is skaars!
Is jy al getrek of roek jy te veel MaryJane? :-)))
Oukei oukei oukei, dis net 'n grappie, ek wiet
djy roekie daai goettie.

Katryn!
Ha! Sheesh!!!
Kan 'n mens dan nou nie eens meer anoniem hier pos
nie?????
:-))))))
Lekker dag vir jou, meneer! :-)
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67043 is 'n antwoord op boodskap #67001] Do, 03 Oktober 2002 23:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Konstabel Koekemoer wrote:

> Koekie: Ja-nee, ek stem...

Ag, toggie. Hierdie tipe wat "ek stem"
sê wannneer hulle "ek stem saam" bedoel.
Ek moet nou begin boekhou van wie op
hierdie nuusgroep "ek stem" sê, en wie
"ek stem saam" sê, dan sal ek in die
toekoms kan uitvind wie is wie as hulle
onder skuilname skryf.

Konstabel Poirot
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67057 is 'n antwoord op boodskap #67024] Vr, 04 Oktober 2002 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ampie,
Nou sien ek wat jy bedoel.

En waaatse wierd karakters het jou vers reggekry om te laat regop sit
(myself ingesluit)!

K

skryf in boodskap news:3D9C5ABD.7020803@rogers.com...
>
> Ampie Afferkaner wrote:
>
>
>> I killed terrie-donners out there on the Border
>> and my excuse is: hey man, 'twas an order!
>
>
> Haai, Ampie. Ek objekteer teen die manier
> waarop jy alle Afrikaners teer en veer.
> Nie alle Afrikaners het die bevele van die
> sosiopatiese apartheidsvarke gevolg nie.
> En ek wonder oor jou naam. "Ampie," deur
> Jochem van Bruggen, het omtrent die naam
> Ampie gelyk gemaak aan "armblanke." Wil
> jy voorgee dat die armblankes van die
> dertigerjare, opgehef in die middelklas
> in in die veertig- en vyftigerjare, die
> materiaal was wat dit moontlik gemaak
> het vir die Nasionale Party om hulle
> skrikbewind in die sestig- en sewentig- en
> tagtigerjare te voer?
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67077 is 'n antwoord op boodskap #67043] Vr, 04 Oktober 2002 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
wrote in message ...
>
> Konstabel Koekemoer wrote:
>
>
>> Koekie: Ja-nee, ek stem...
>
>
> Ag, toggie. Hierdie tipe wat "ek stem"
> sê wannneer hulle "ek stem saam" bedoel.
> Ek moet nou begin boekhou van wie op
> hierdie nuusgroep "ek stem" sê, en wie
> "ek stem saam" sê, dan sal ek in die
> toekoms kan uitvind wie is wie as hulle
> onder skuilname skryf.
>
> Konstabel Poirot
>

Ek stem!!! :-)
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67083 is 'n antwoord op boodskap #67057] Vr, 04 Oktober 2002 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Koot wrote:

> En waaatse wierd karakters het jou vers reggekry om te laat regop sit
> (myself ingesluit)!

Wie se die pen is nie magtiger as die
swaard nie.

Die Ruiter in die Dag.
Re: I is an Afrikaner [boodskap #67084 is 'n antwoord op boodskap #67043] Vr, 04 Oktober 2002 18:18 Na vorige boodskap
Marinda  is tans af-lyn  Marinda
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Junior Lid
On Thu, 03 Oct 2002 23:49:38 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek moet nou begin boekhou van wie op
> hierdie nuusgroep "ek stem" sê, en wie
> "ek stem saam" sê, dan sal ek in die
> toekoms kan uitvind wie is wie as hulle
> onder skuilname skryf.
>
> Konstabel Poirot
>

Ek stem
Vorige onderwerp: Koste van 'n Staking
Volgende onderwerp: Moleste in Messina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:58:57 MGT 2024