Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Moleste in Messina
Moleste in Messina [boodskap #66903] Ma, 30 September 2002 11:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar gister. Man rand sy meisie voor die polisiestasie aan. Toe jaag die
polieste hom, en hy hardloop die pispiteriaanse kerk in, gryp 'n rollie van
'n poliesman in die verbyhardloop, gaan skuil agter die kansel en blaas los
op die polieste en gemeente van agter sy skuilplek.
Annette
Re: Moleste in Messina [boodskap #66922 is 'n antwoord op boodskap #66903] Di, 01 Oktober 2002 08:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Darem self aan ons kus op Hentiesbaai het 'n man sy vrou se ex-lover geskiet
en in die proses 'n tante wat by die ou werk, in die proses doodgeskiet.
Toe gaan skiet hy homself op die strand.

"Annette" skryf in boodskap news:an9c5p$c7lkd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar gister. Man rand sy meisie voor die polisiestasie aan. Toe jaag die
> polieste hom, en hy hardloop die pispiteriaanse kerk in, gryp 'n rollie van
> 'n poliesman in die verbyhardloop, gaan skuil agter die kansel en blaas los
> op die polieste en gemeente van agter sy skuilplek.
> Annette
>
Re: Moleste in Messina [boodskap #66959 is 'n antwoord op boodskap #66922] Wo, 02 Oktober 2002 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek kan nie verstaan hoekom sulke ouens nie eers hulleself doodskiet voordat
hulle die ander aanvat nie.

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d995c20.0@news1.mweb.co.za...
> Darem self aan ons kus op Hentiesbaai het 'n man sy vrou se ex-lover geskiet
> en in die proses 'n tante wat by die ou werk, in die proses doodgeskiet.
> Toe gaan skiet hy homself op die strand.
> "Annette" wrote in message
> news:an9c5p$c7lkd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar gister. Man rand sy meisie voor die polisiestasie aan. Toe jaag
> die
>> polieste hom, en hy hardloop die pispiteriaanse kerk in, gryp 'n rollie
> van
>> 'n poliesman in die verbyhardloop, gaan skuil agter die kansel en blaas
> los
>> op die polieste en gemeente van agter sy skuilplek.
>> Annette
>>
>
Re: Moleste in Messina [boodskap #66983 is 'n antwoord op boodskap #66959] Do, 03 Oktober 2002 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Man, aan die anderkant, die ou se vrou is soos 'n skerpioen.....sy looi
alles wat pote het. Sy stap vry weg. Hoekom het hy haar nie geskiet nie?

"Koot" skryf in boodskap news:aner7u$dn4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kan nie verstaan hoekom sulke ouens nie eers hulleself doodskiet voordat
> hulle die ander aanvat nie.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d995c20.0@news1.mweb.co.za...
>> Darem self aan ons kus op Hentiesbaai het 'n man sy vrou se ex-lover
> geskiet
>> en in die proses 'n tante wat by die ou werk, in die proses doodgeskiet.
>> Toe gaan skiet hy homself op die strand.
>> "Annette" wrote in message
>> news:an9c5p$c7lkd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Blykbaar gister. Man rand sy meisie voor die polisiestasie aan. Toe
jaag
>> die
>>> polieste hom, en hy hardloop die pispiteriaanse kerk in, gryp 'n
rollie
>> van
>>> 'n poliesman in die verbyhardloop, gaan skuil agter die kansel en
blaas
>> los
>>> op die polieste en gemeente van agter sy skuilplek.
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Moleste in Messina [boodskap #66987 is 'n antwoord op boodskap #66983] Do, 03 Oktober 2002 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Omdat hy nog "lief" vir haar is. Kan jy nou net dink, as hy haar geskiet
het, hoeveel ander manne vir hom kwaad sou gewees het?
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d9be312.0@news1.mweb.co.za...
> Man, aan die anderkant, die ou se vrou is soos 'n skerpioen.....sy looi
> alles wat pote het. Sy stap vry weg. Hoekom het hy haar nie geskiet nie?
> "Koot" wrote in message
> news:aner7u$dn4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kan nie verstaan hoekom sulke ouens nie eers hulleself doodskiet
> voordat
>> hulle die ander aanvat nie.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d995c20.0@news1.mweb.co.za...
>>> Darem self aan ons kus op Hentiesbaai het 'n man sy vrou se ex-lover
>> geskiet
>>> en in die proses 'n tante wat by die ou werk, in die proses doodgeskiet.
>>> Toe gaan skiet hy homself op die strand.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:an9c5p$c7lkd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar gister. Man rand sy meisie voor die polisiestasie aan. Toe
> jaag
>>> die
>>>> polieste hom, en hy hardloop die pispiteriaanse kerk in, gryp 'n
> rollie
>>> van
>>>> 'n poliesman in die verbyhardloop, gaan skuil agter die kansel en
> blaas
>>> los
>>>> op die polieste en gemeente van agter sy skuilplek.
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Moleste in Messina [boodskap #67003 is 'n antwoord op boodskap #66987] Do, 03 Oktober 2002 10:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Anette, of dit met jou tong in die kies is of te not, jou positiewe
gesteldheid is merkwaardig!

Doe zo voort, meid!

Max_____________________________________________________

"Annette"
> Omdat hy nog "lief" vir haar is. Kan jy nou net dink, as hy haar geskiet
> het, hoeveel ander manne vir hom kwaad sou gewees het?
> Annette
Re: Moleste in Messina [boodskap #67089 is 'n antwoord op boodskap #66987] Sa, 05 Oktober 2002 08:10 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee wragtag! He-he! Gister vertel een van die gelystes [die ou het 'n
skietlys gelos op sy selfmoordbrief] wat gelukkig nie daar was nie dat die
ou hom net voor die skietery by sy werk kom soek het! Ampera....ampera!
Hy lê nou maar laag, sê hy!

"Annette" skryf in boodskap news:angpun$e5shq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Omdat hy nog "lief" vir haar is. Kan jy nou net dink, as hy haar geskiet
> het, hoeveel ander manne vir hom kwaad sou gewees het?
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d9be312.0@news1.mweb.co.za...
>> Man, aan die anderkant, die ou se vrou is soos 'n skerpioen.....sy looi
>> alles wat pote het. Sy stap vry weg. Hoekom het hy haar nie geskiet
> nie?
>> "Koot" wrote in message
>> news:aner7u$dn4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek kan nie verstaan hoekom sulke ouens nie eers hulleself doodskiet
>> voordat
>>> hulle die ander aanvat nie.
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3d995c20.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Darem self aan ons kus op Hentiesbaai het 'n man sy vrou se ex-lover
>>> geskiet
>>>> en in die proses 'n tante wat by die ou werk, in die proses
> doodgeskiet.
>>>> Toe gaan skiet hy homself op die strand.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:an9c5p$c7lkd$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Blykbaar gister. Man rand sy meisie voor die polisiestasie aan.
Toe
>> jaag
>>>> die
>>>> > polieste hom, en hy hardloop die pispiteriaanse kerk in, gryp 'n
>> rollie
>>>> van
>>>> > 'n poliesman in die verbyhardloop, gaan skuil agter die kansel en
>> blaas
>>>> los
>>>> > op die polieste en gemeente van agter sy skuilplek.
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: I is an Afrikaner
Volgende onderwerp: www.domein.za.com
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 02:04:09 MGT 2024