Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waarskuwing teen Chrisjolette
Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66784] |
Fri, 27 September 2002 20:48  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Geagte nuusgroep,
Soos u al weet beweeg die Internet Polisie daagliks deur alle nuusgroepe en
lees elke krieseltjie wat gepubliseer word. U weet ook dat ons die vermoee
het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
woord, indien wel, waarom?) op te som. Dit is dan ook een van ons roetiene
dagtakies om ander deelnemers te waarsku teen sekere gebruikers wat nie
konformeer nie en alle bekende/verwagte normes oortref.
Daar is dus geen keuse as om hierdie ng. te waarsku teen 'n seker persoon
genaamd "Chrisjolette". (moet daar nie 'n dubbele ontkenning in hierdie sin
wees nie, indien nie, waarom nie?). Ons geheime dokkit oor haar toon dat
haar volle naam "Chrisjolette van Helsdingen" is. Ons geheime sagteware lei
natuurlik enige een se van van die betrokke persoon se innerlike wese af.
Die dringende waarskuwing is natuurlik dat almal moet oppas vir hierdie
vrou, want haar intelek is van so 'n aard dat sy enige iemand anders op die
ng. vir brekvis sal opeet. Sy dwing bewondering af by iedere en elk,
insluitende en veral maar nie uitsluitlik (nou't ek te ver gegaan) by die
wat hul "kennis" in ensiklopedie, oppie internet en ander obskure plekke
vind en voorhou as hul eie. Diesulks wat nie kan glo dat daar persone met
oorspronklike eie idees en gedagtes kan wees nie. (Soos in "as dit nie
aangehaal is van erens af nie, bestaan dit dit seker nie". Of "as dit goed
is, moet dit 'n aanhaling wees" Of "kennis is mag, so pass my die
ensiklopedie")
Voorts is sy dan ook die doodsteek van mense wat sou beweer dat hulle die
land om enige ander rede as oor moerstripping verlaat het. (Soos in "check
hoe implode die land as ons skoert, my man") Veral diegene wat diepgeswore
Nasionaliste was, maar wat ysblokkies in die gesig gekry het by 'n plek soos
Pelindaba. ("Pappa, hulle willie toelaat dat jy help atoombomme bou nie!?
Seker maar omdat ek 'n veiligheids risiko is, pappa")
Diesulks sal dan ook gedurig na "Chrisjolette" verwys as sou sy 'n
"bruinvrou" wees. Dit terwyl sy spierwit is. (In haar hart in siel, ek meen)
Nee wat, wees gewaarsku dat "Chrisjolette" diesulks vir brekvis sal opeet.
En jy sal 'n ander ding sien as sy die dag lunch vat. :-)
|
|
|
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66786 is 'n antwoord op boodskap #66784] |
Fri, 27 September 2002 23:24   |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Geagte IP, jy is hopeloos te verbaal om enigsins 'n polisieman te kan wees.
:))
Annette
"Internet Polisie" skryf in boodskap news:an2ghh$ckc$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Geagte nuusgroep,
>
> Soos u al weet beweeg die Internet Polisie daagliks deur alle nuusgroepe en
> lees elke krieseltjie wat gepubliseer word. U weet ook dat ons die vermoee
> het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
> woord, indien wel, waarom?) op te som. Dit is dan ook een van ons roetiene
> dagtakies om ander deelnemers te waarsku teen sekere gebruikers wat nie
> konformeer nie en alle bekende/verwagte normes oortref.
>
> Daar is dus geen keuse as om hierdie ng. te waarsku teen 'n seker persoon
> genaamd "Chrisjolette". (moet daar nie 'n dubbele ontkenning in hierdie sin
> wees nie, indien nie, waarom nie?). Ons geheime dokkit oor haar toon dat
> haar volle naam "Chrisjolette van Helsdingen" is. Ons geheime sagteware lei
> natuurlik enige een se van van die betrokke persoon se innerlike wese af.
>
> Die dringende waarskuwing is natuurlik dat almal moet oppas vir hierdie
> vrou, want haar intelek is van so 'n aard dat sy enige iemand anders op die
> ng. vir brekvis sal opeet. Sy dwing bewondering af by iedere en elk,
> insluitende en veral maar nie uitsluitlik (nou't ek te ver gegaan) by die
> wat hul "kennis" in ensiklopedie, oppie internet en ander obskure plekke
> vind en voorhou as hul eie. Diesulks wat nie kan glo dat daar persone met
> oorspronklike eie idees en gedagtes kan wees nie. (Soos in "as dit nie
> aangehaal is van erens af nie, bestaan dit dit seker nie". Of "as dit goed
> is, moet dit 'n aanhaling wees" Of "kennis is mag, so pass my die
> ensiklopedie")
>
> Voorts is sy dan ook die doodsteek van mense wat sou beweer dat hulle die
> land om enige ander rede as oor moerstripping verlaat het. (Soos in "check
> hoe implode die land as ons skoert, my man") Veral diegene wat diepgeswore
> Nasionaliste was, maar wat ysblokkies in die gesig gekry het by 'n plek soos
> Pelindaba. ("Pappa, hulle willie toelaat dat jy help atoombomme bou nie!?
> Seker maar omdat ek 'n veiligheids risiko is, pappa")
>
> Diesulks sal dan ook gedurig na "Chrisjolette" verwys as sou sy 'n
> "bruinvrou" wees. Dit terwyl sy spierwit is. (In haar hart in siel, ek meen)
>
> Nee wat, wees gewaarsku dat "Chrisjolette" diesulks vir brekvis sal opeet.
>
>
>
>
>
> En jy sal 'n ander ding sien as sy die dag lunch vat. :-)
>
|
|
|
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66788 is 'n antwoord op boodskap #66784] |
Sat, 28 September 2002 01:50   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Internet Polisie wrote:
die vermoee
> het om elke deelnemer se psige in 'n ommesientjie (bestaan daar wel so 'n
> woord, indien wel, waarom?) op te som.
Sien, dis dié wat ek nie kan help om jou
lief te hê nie. Jy het talent. Jy is amper
so goed soos Gert Vlok Nel.
Koba se hart se punt.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66807 is 'n antwoord op boodskap #66791] |
Sat, 28 September 2002 11:38   |
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Frikkie wrote:
> Hierdie M8 het my ookal laat aankla by een of ander internetpolisie
> maar haar gat gesien....Hahaha
Ek lag my altyd 'n papie as Frikkie vir
die soveelste keer hierdie brokkie nuus
bekendmaak. Ek het nog nooit vir enigiemand
by enigiemand aangekla nie, dus moes dit
ander mense gewees het. Wonder wie dit was?
En wat hulle vir hom gesê het? En of die
mens, wat vir hom gekontak het, sommer 'n
joker was en hom wou stilmaak. Een van julle
die skuldige?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Waarskuwing teen Chrisjolette [boodskap #66889 is 'n antwoord op boodskap #66868] |
Sun, 29 September 2002 19:47  |
Kobus Pietersen
Boodskappe: 358 Geregistreer: April 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Oom Gert die "dutchman"
>>> As ek nie van beter geweet het nie, sou ek dink dis 'n hoekie vir
eensames die.
>> Nou wat dink oem nou, noudat oem van beter weet?
Oom Gert die "dutchman"
> Nee wat, nou dink oom dis sommer net 'n hoekie.
Maw oom impliseer dat oom weet nie van beter nie?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 18:21:12 UTC 2025
|