Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pieter Blinkoog
Pieter Blinkoog [boodskap #66708] Wo, 25 September 2002 06:53 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het in Knysna op 'n vreeslik eienaardige gogga afgekom - iets soos 'n
honderdpoot, maar op hoë, lang, dun bene. Nogal vinnig ook. Lyk bietjie soos
'n lang, maer geïntegreerde stroombaanchip.

Een van die locals het gesê dis 'n Pieter Blinkoog - wat 'n mooi naam. Hulle
glo die ding is giftig. Ennieway, is daar iemand wat iets meer van hierdie
ding af weet? Ek skat (dis 'n rukkie terug) dit het omtrent 20 pote gehad.

Koot
Re: Pieter Blinkoog [boodskap #66709 is 'n antwoord op boodskap #66708] Wo, 25 September 2002 06:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog nooit van gehoor of gesien nie - sal dit nou soos 'n groot oorkruiper
lyk?
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:amrmen$f00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het in Knysna op 'n vreeslik eienaardige gogga afgekom - iets soos 'n
> honderdpoot, maar op hoë, lang, dun bene. Nogal vinnig ook. Lyk bietjie soos
> 'n lang, maer geïntegreerde stroombaanchip.
>
> Een van die locals het gesê dis 'n Pieter Blinkoog - wat 'n mooi naam. Hulle
> glo die ding is giftig. Ennieway, is daar iemand wat iets meer van hierdie
> ding af weet? Ek skat (dis 'n rukkie terug) dit het omtrent 20 pote gehad.
>
> Koot
>
Re: Pieter Blinkoog [boodskap #66710 is 'n antwoord op boodskap #66709] Wo, 25 September 2002 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
So 'n lang gelede wurm op 'n hoë "suspension". Soos 'n duisendpoot op
steroïede.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:amrmre$8k4ce$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nog nooit van gehoor of gesien nie - sal dit nou soos 'n groot oorkruiper
> lyk?
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:amrmen$f00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het in Knysna op 'n vreeslik eienaardige gogga afgekom - iets soos 'n
>> honderdpoot, maar op hoë, lang, dun bene. Nogal vinnig ook. Lyk bietjie soos
>> 'n lang, maer geïntegreerde stroombaanchip.
>>
>> Een van die locals het gesê dis 'n Pieter Blinkoog - wat 'n mooi naam. Hulle
>> glo die ding is giftig. Ennieway, is daar iemand wat iets meer van hierdie
>> ding af weet? Ek skat (dis 'n rukkie terug) dit het omtrent 20 pote gehad.
>>
>> Koot
>>
>
Re: Pieter Blinkoog [boodskap #66711 is 'n antwoord op boodskap #66709] Wo, 25 September 2002 08:32 Na vorige boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sy bene was heelwat dunner en langer as 'n honderdpoot s'n, maar jy's dalk
op die regte pad. Ek onthou nou, dit het amper soos 'n yl, wandelende
hoenderveer gelyk.

Koot

"Annette" skryf in boodskap news:amrmre$8k4ce$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Nog nooit van gehoor of gesien nie - sal dit nou soos 'n groot oorkruiper
> lyk?
> Annette
>
>
> "Koot Pieterse" wrote in message
> news:amrmen$f00$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het in Knysna op 'n vreeslik eienaardige gogga afgekom - iets soos 'n
>> honderdpoot, maar op hoë, lang, dun bene. Nogal vinnig ook. Lyk bietjie soos
>> 'n lang, maer geïntegreerde stroombaanchip.
>>
>> Een van die locals het gesê dis 'n Pieter Blinkoog - wat 'n mooi naam. Hulle
>> glo die ding is giftig. Ennieway, is daar iemand wat iets meer van hierdie
>> ding af weet? Ek skat (dis 'n rukkie terug) dit het omtrent 20 pote gehad.
>>
>> Koot
>>
>
Vorige onderwerp: Die Burger se Kerskonsert
Volgende onderwerp: Antie lê lepel met Mugabe ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 16:15:29 MGT 2024