Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie...
|
|
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66611 is 'n antwoord op boodskap #66592] |
Sun, 22 September 2002 17:48 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Vusi
Boodskappe: 2211 Geregistreer: February 2001
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Wouter - ek is bevrees jy is reg - die Vrystaters lyk warm op die oomblik.
So, Vrydagaand kou ek my naels...
Wat is fout met die WP - is dit bloot Krige se afwesigheid?
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d8d9959.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas
> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
> WP was nie in die wedstryd nie....
>
> Wouter
> Ek was gister op Nuweland, Jonas. En jy is ongelukkig reg, die Haaie
> het nie hulle geleenthede gebruik nie, hulle het nie 'n besonder goeie
> wedstryd gehad nie, maar was strate beter as die WP. Chris
> Rossouw se skopvoet laat dit lyk op die WP in die prentjie was.
> Maar hullwe was nie, die telling van 36 - 29 vlei die WP.
>
> Die WP se voorspelers is duidelik lusteloos en onbeholpe, dit het reeds
> in van die vorige wedtryde begin wys. Hoekom weet ek nie, maar ek
> dink ons gaan nog 'n paar lustelose wedstryde sien. 2002 lyk nie
> na (weer) die WP se jaar nie. Dit lyk my die Cheetahs is die span
> om te klop. En die Leeus het die skietgoed om dit te doen, as
> hulle hulle dinge agtermekaar kan kry.
>
|
|
|
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66617 is 'n antwoord op boodskap #66611] |
Sun, 22 September 2002 20:29 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Wouter Plaasvark
Boodskappe: 1004 Geregistreer: May 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek weet nie wat die probleem is nie, maar ek vermoed dis nie so
eenvoudig nie. Daar is natuurlik baie beserings, maar dit lyk meer
na 'n kop-ding.
.
"Jonas" skryf in boodskap news:3d8e0278$0$18845@hades.is.co.za...
Wouter - ek is bevrees jy is reg - die Vrystaters lyk warm op die oomblik.
So, Vrydagaand kou ek my naels...
Wat is fout met die WP - is dit bloot Krige se afwesigheid?
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d8d9959.0@news1.mweb.co.za...
> Jonas
> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
> WP was nie in die wedstryd nie....
>
> Wouter
> Ek was gister op Nuweland, Jonas. En jy is ongelukkig reg, die Haaie
> het nie hulle geleenthede gebruik nie, hulle het nie 'n besonder goeie
> wedstryd gehad nie, maar was strate beter as die WP. Chris
> Rossouw se skopvoet laat dit lyk op die WP in die prentjie was.
> Maar hullwe was nie, die telling van 36 - 29 vlei die WP.
>
> Die WP se voorspelers is duidelik lusteloos en onbeholpe, dit het reeds
> in van die vorige wedtryde begin wys. Hoekom weet ek nie, maar ek
> dink ons gaan nog 'n paar lustelose wedstryde sien. 2002 lyk nie
> na (weer) die WP se jaar nie. Dit lyk my die Cheetahs is die span
> om te klop. En die Leeus het die skietgoed om dit te doen, as
> hulle hulle dinge agtermekaar kan kry.
>
|
|
|
|
|
|
Re: Swem tussen hierdie bakens! Daar haaie... [boodskap #66658 is 'n antwoord op boodskap #66629] |
Mon, 23 September 2002 13:52 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hulle spaar hulle vir die proewe:)))
Annette
"Wouter Plaasvark" skryf in boodskap news:3d8ed5a0.0@news1.mweb.co.za...
> Dit geld amper nog meer vir die WP. As hulle Saterdag verloor is hulle
> kans om die top 4 te haal maar beroerd. En met 'n lustelose pak
> (behalwe dalk vir Hottie Louw en Quinton Davids) en 6 voorspelers
> (Corné Krige, Selborne Boome, Peter Dixon, Tjoepie van Rensburg,
> Cobus Visagie en Faan Rautenbach) buite aksie weet ek nie of WP
> uit die groef sal kom waarin hulle nou is nie.
> Wouter
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:amm6f1$6qpkq$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wel, ek lees gister dat die Blou Bulle volgende Saterdag die WP moet wen as
> hulle nog in die prentjie wil wees.
> So laat ons 'n week wag voordat ons die vraag beantwoord
> Annette
>
> skryf in boodskap news:3d8d5577$0$18846@hades.is.co.za...
>> Wat het met WP gebeur? Die haaie moes egter baie verder gewen het.
>> WP was nie in die wedstryd nie....
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:46:25 UTC 2025
|