Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Batebeslaglegging
Batebeslaglegging [boodskap #66479] Do, 19 September 2002 05:43 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die staat dink hulle het 'n bietjie te ver gegaan in hul ywerigheid tov
batebeslaglegging. Hulle het selfs beslag gelê op 'n grafsteen van eienaars
van 'n piramideskema.
Annette
Re: Batebeslaglegging [boodskap #66490 is 'n antwoord op boodskap #66479] Do, 19 September 2002 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die vallendes is glo meestal daar onder in Transvaal - net soos die
verregses:))))
Nouja - ek neem aan 'n tweedehandse grafsteen kan 'n bargain wees as jy
familie het met dieselfde name, geboorte- en sterfdatums;))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209190330.a4ebbf3@posting.google.com...
> Jy't vergeet om by te s? dat die grafsteen R 110 000 gekos het. (Ek
> weet nie wat die tweedehandse waarde van grafstene is nie)
>
> Ongelooflik dat daar nog steeds mense is wat val vir die
> piramideskemas.
>
> Max____________________________________________
>
> "Annette"
>> Die staat dink hulle het 'n bietjie te ver gegaan in hul ywerigheid tov
>> batebeslaglegging. Hulle het selfs beslag gel? op 'n grafsteen van eienaars
>> van 'n piramideskema.
>> Annette
Re: Batebeslaglegging [boodskap #66491 is 'n antwoord op boodskap #66479] Do, 19 September 2002 11:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy't vergeet om by te s? dat die grafsteen R 110 000 gekos het. (Ek
weet nie wat die tweedehandse waarde van grafstene is nie)

Ongelooflik dat daar nog steeds mense is wat val vir die
piramideskemas.

Max____________________________________________

"Annette"
> Die staat dink hulle het 'n bietjie te ver gegaan in hul ywerigheid tov
> batebeslaglegging. Hulle het selfs beslag gel? op 'n grafsteen van eienaars
> van 'n piramideskema.
> Annette
Re: Batebeslaglegging [boodskap #66529 is 'n antwoord op boodskap #66490] Vr, 20 September 2002 07:42 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Bo in die Transvaal, Annette, bo in die Transvaal.

Gedog julle is agter in SA. Nog nooit van Tippex gehoor nie!

Max___________________________________________

"Annette"
> Die vallendes is glo meestal daar onder in Transvaal - net soos die
> verregses:))))
> Nouja - ek neem aan 'n tweedehandse grafsteen kan 'n bargain wees as jy
> familie het met dieselfde name, geboorte- en sterfdatums;))
> Annette
Vorige onderwerp: Die Stoute Dokter
Volgende onderwerp: waas Krokkie en so aan .....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 08:04:39 MGT 2024