Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Batebeslaglegging
Batebeslaglegging [boodskap #66479] |
Thu, 19 September 2002 05:43  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die staat dink hulle het 'n bietjie te ver gegaan in hul ywerigheid tov
batebeslaglegging. Hulle het selfs beslag gelê op 'n grafsteen van eienaars
van 'n piramideskema.
Annette
|
|
|
|
|
Re: Batebeslaglegging [boodskap #66529 is 'n antwoord op boodskap #66490] |
Fri, 20 September 2002 07:42  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: February 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Bo in die Transvaal, Annette, bo in die Transvaal.
Gedog julle is agter in SA. Nog nooit van Tippex gehoor nie!
Max___________________________________________
"Annette"
> Die vallendes is glo meestal daar onder in Transvaal - net soos die
> verregses:))))
> Nouja - ek neem aan 'n tweedehandse grafsteen kan 'n bargain wees as jy
> familie het met dieselfde name, geboorte- en sterfdatums;))
> Annette
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 12:54:33 UTC 2025
|