Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Selfoon hoe-nou-weer
Selfoon hoe-nou-weer [boodskap #66215] Do, 12 September 2002 08:22 na volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Was toe weer gister die slagoffer van 'n inbraak. Het toevallig toe gister
ook die selfoon by die huis vergeet en is dié nou kwyt plus baie ander
kosbaarhede.

My punt - kan iemand onthou hoe 'n mens die selfoon kan blokkeer (ek het
daardie lang nommer op die selfoon wat mens daarvoor nodig het)? Ek verstaan
MTN doen dit darem nog.

Koot
Re: Selfoon hoe-nou-weer [boodskap #66217 is 'n antwoord op boodskap #66215] Do, 12 September 2002 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 12 Sep 2002 10:22:25 +0200, "Koot Pieterse"
served the following to the group:

> Was toe weer gister die slagoffer van 'n inbraak. Het toevallig toe gister
> ook die selfoon by die huis vergeet en is dié nou kwyt plus baie ander
> kosbaarhede.
>
> My punt - kan iemand onthou hoe 'n mens die selfoon kan blokkeer (ek het
> daardie lang nommer op die selfoon wat mens daarvoor nodig het)? Ek verstaan
> MTN doen dit darem nog.
>
> Koot
>

dis die imei waarna jy verwys. jy moet jou service provider, nie mtn,
bel met die details.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Selfoon hoe-nou-weer [boodskap #66218 is 'n antwoord op boodskap #66215] Do, 12 September 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Stone  is tans af-lyn  Stone
Boodskappe: 85
Geregistreer: Desember 2000
Karma: 0
Volle Lid
> My punt - kan iemand onthou hoe 'n mens die selfoon kan blokkeer (ek het
> daardie lang nommer op die selfoon wat mens daarvoor nodig het)? Ek verstaan
> MTN doen dit darem nog.
>

Laat weet jou service provider so gou as moontlik.
Re: Selfoon hoe-nou-weer [boodskap #66219 is 'n antwoord op boodskap #66215] Do, 12 September 2002 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Koot Pieterse

> Was toe weer gister die slagoffer van 'n inbraak. Het toevallig toe gister
> ook die selfoon by die huis vergeet en is dié nou kwyt plus baie ander
> kosbaarhede.
>
> My punt - kan iemand onthou hoe 'n mens die selfoon kan blokkeer (ek het
> daardie lang nommer op die selfoon wat mens daarvoor nodig het)? Ek verstaan
> MTN doen dit darem nog.

Iedere gsm heeft een IMEI nummer *#06# dan is dat nummer te lezen op je gsm.
Omdat je gsm gestolen is en je dat niet meer kunt staat het IMEI nummer
misschien ook op de rekening van toen je hem gekocht hebt.

De provider kan de gsm blokeren en voor de inbreker is dat toestel
waardeloos geworden..hij kan hem niet meer gebruiken.
als je weer een nieuw toestel hebt kan je zelfs hetzelfde nummer behouden..

een IMEI nummer is identiek aan het toestel verbonden..

grt emmy
Re: Selfoon hoe-nou-weer [boodskap #66223 is 'n antwoord op boodskap #66215] Do, 12 September 2002 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vodacom gryslys deesdae en nie meer swartlys nie.

Nuwe wet vereis ook dat 'n verlore/gesteelde SIM moet by SAPD aangemeld word
en dat 'n MR verwysing verkry word.

TJ
www.artslink.co.za
Re: Selfoon hoe-nou-weer [boodskap #66251 is 'n antwoord op boodskap #66219] Vr, 13 September 2002 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"emmy" skryf in boodskap news:...
> Koot Pieterse
>
>> Was toe weer gister die slagoffer van 'n inbraak. Het toevallig toe gister
>> ook die selfoon by die huis vergeet en is dié nou kwyt plus baie ander
>> kosbaarhede.
>>
>> My punt - kan iemand onthou hoe 'n mens die selfoon kan blokkeer (ek het
>> daardie lang nommer op die selfoon wat mens daarvoor nodig het)? Ek verstaan
>> MTN doen dit darem nog.
>
> Iedere gsm heeft een IMEI nummer *#06# dan is dat nummer te lezen op je gsm.
> Omdat je gsm gestolen is en je dat niet meer kunt staat het IMEI nummer
> misschien ook op de rekening van toen je hem gekocht hebt.
>
> De provider kan de gsm blokeren en voor de inbreker is dat toestel
> waardeloos geworden..hij kan hem niet meer gebruiken.
> als je weer een nieuw toestel hebt kan je zelfs hetzelfde nummer behouden..
>
> een IMEI nummer is identiek aan het toestel verbonden..
>
> grt emmy

Goeie raad, maar is dit nie beter om maar die selfoon "lewendig" te
hou nie, anners steel die bliksem tog net die volgende een.

Doen jou deel vir die herverdeling van rykdom en blokkeer net die
simkaart. Hy gaan tog nie die telefoon terugbring as hy nie meer werk
nie.

As mens die mark kan versadig kry, sal niemand meer hoef te worrie dat
hulle fone gesteel gaan word nie.

Ek's ook al (in SA) 'n selfoon kwyt. Ek het hom oopgelos dat die
donner bel. Hy't drie keer gebel, en ek het aan die Polieste die
nommers deurgegee - maar soos gewoonlik het hulle boggerol gedoen om
hom te kry...

Max_________________________________________________________
Re: Selfoon hoe-nou-weer [boodskap #66277 is 'n antwoord op boodskap #66251] Sa, 14 September 2002 12:57 Na vorige boodskap
johanls  is tans af-lyn  johanls
Boodskappe: 197
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
Kom ons wees konsekwent met hierdie argument. Beteken dit dan dat ek my kar
moet oop los op straat, moet wegdoen met die aaklige diefwering by al die
woonhuise? Hoe lank gaan dit vat voordat die rykdom genoegsaam herverdeel
is sodat niemand meer hoef te steel nie?

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209130429.6e390550@posting.google.com...
> Goeie raad, maar is dit nie beter om maar die selfoon "lewendig" te
> hou nie, anners steel die bliksem tog net die volgende een.
>
> Doen jou deel vir die herverdeling van rykdom en blokkeer net die
> simkaart. Hy gaan tog nie die telefoon terugbring as hy nie meer werk
> nie.
>
> As mens die mark kan versadig kry, sal niemand meer hoef te worrie dat
> hulle fone gesteel gaan word nie.
>
> Ek's ook al (in SA) 'n selfoon kwyt. Ek het hom oopgelos dat die
> donner bel. Hy't drie keer gebel, en ek het aan die Polieste die
> nommers deurgegee - maar soos gewoonlik het hulle boggerol gedoen om
> hom te kry...
>
> Max_________________________________________________________
Vorige onderwerp: POP e-pos
Volgende onderwerp: Suid Afrikaanse internet (tegnologie in die algemeen) gebruikers afgeskeep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 21:22:22 MGT 2024