| Vir Max [boodskap #66151] |
Di., 10 September 2002 07:50  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Max, more, 'n jaar gelede, was jy die een wat vir ons eerste hier vertel het
van die WTC ramp.
Hoop nie jy bring more weer slegte nuus nie:)
Annette
|
|
|
|
| Re: Vir Max [boodskap #66180 is 'n antwoord op boodskap #66151] |
Wo., 11 September 2002 09:41  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ja, sal ek ooit vergeet...
Amazing hoe die tyd verbyvlieg! Daar't gelukkig ook weer so baie gebeur intussen.
Nooit gedink dat Amerika 'n jaar later nog sou oorlog-oorlog speel nie.
Max_____________________________________________
"Annette" skryf in boodskap news:...
> Max, more, 'n jaar gelede, was jy die een wat vir ons eerste hier vertel het
> van die WTC ramp.
> Hoop nie jy bring more weer slegte nuus nie:)
> Annette
|
|
|
|