Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lentelied - aangepas
Lentelied - aangepas [boodskap #66084] Sa, 07 September 2002 11:55
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is weer Lente,
Die meeste koue fronte is verby
Kyk tog hoe staan die
Varkore in die vlei

Is hul nie lieflik?
Lyk hul tog so skoon?
Net jammer van al die smarties
wat so tussen hulle woon.

Kom ons gaan blomme
steel in die vlei
Dan verkoop ons dit op straat
Vir soveel wat ons vir dit kan kry

Behalwe vir al die blomme
Is die voëltjies ook bronstig en bly.
Gee my 'n drukkie, ek sal nie klik
Probeer iets meer, dan maak ek jou skrik.
:))

Annette
Vorige onderwerp: Die Nuwe Onse
Volgende onderwerp: Re: Daar is hy - e.pos skam van SA!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 15:25:05 MGT 2024