Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ander grappie- Rapport
Ander grappie- Rapport [boodskap #65876] Ma, 02 September 2002 05:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
"Is dit jou man hierdie?" vra hy.
"Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."

Annette
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65898 is 'n antwoord op boodskap #65876] Ma, 02 September 2002 10:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oeps!

"Annette" skryf in boodskap news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>
> Annette
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65906 is 'n antwoord op boodskap #65898] Ma, 02 September 2002 11:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
passievol is;)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oeps!
> "Annette" wrote in message
> news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65927 is 'n antwoord op boodskap #65906] Ma, 02 September 2002 16:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - dis moontlik dat vroue oor dieselfde gebrek "beskik". Soos die
vrouens wat met 'n "man" trou en wie dan later 'n ander man as "maat"
verkies.

"Annette" skryf in boodskap news:akvieb$1ln4dp$5@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
> Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
> skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
> passievol is;)
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oeps!
>> "Annette" wrote in message
>> news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>>> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65928 is 'n antwoord op boodskap #65927] Ma, 02 September 2002 16:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jonas, dis nie dieselfde foutjie nie.
Die manlike een is fisies.
Die een wat jy genoem het is als in die kop:)
Ek ken toevallig twee dames wat so oop oë in die verkeerde ding ingestap
het - daar was definitef niks fout met die klepel nie:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:al0455$3kg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - dis moontlik dat vroue oor dieselfde gebrek "beskik". Soos die
> vrouens wat met 'n "man" trou en wie dan later 'n ander man as "maat"
> verkies.
> "Annette" wrote in message
> news:akvieb$1ln4dp$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
>> Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
>> skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
>> passievol is;)
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Oeps!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>>>> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>>> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>>> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>>> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>>> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>>> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65942 is 'n antwoord op boodskap #65928] Di, 03 September 2002 03:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sê wie - sê Niekie ...

"Annette" skryf in boodskap news:al04pu$1lda2j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Jonas, dis nie dieselfde foutjie nie.
> Die manlike een is fisies.
> Die een wat jy genoem het is als in die kop:)
> Ek ken toevallig twee dames wat so oop oë in die verkeerde ding ingestap
> het - daar was definitef niks fout met die klepel nie:))
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:al0455$3kg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette - dis moontlik dat vroue oor dieselfde gebrek "beskik". Soos die
>> vrouens wat met 'n "man" trou en wie dan later 'n ander man as "maat"
>> verkies.
>> "Annette" wrote in message
>> news:akvieb$1ln4dp$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
>>> Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
>>> skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
>>> passievol is;)
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Oeps!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>>>> > sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>>> > lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>>> > Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>>> > kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>>> > "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>>> > "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>> >
>>>> > Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65944 is 'n antwoord op boodskap #65942] Di, 03 September 2002 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat weet Niekie?:)
Die mannetjie se smaak is duidelik betotteld - hy praat van dat hy kaneel
in/op die skuinskoek geproe het - terwyl dit eintlik anys was.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:al1b8t$aa0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sê wie - sê Niekie ...
> "Annette" wrote in message
> news:al04pu$1lda2j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Jonas, dis nie dieselfde foutjie nie.
>> Die manlike een is fisies.
>> Die een wat jy genoem het is als in die kop:)
>> Ek ken toevallig twee dames wat so oop oë in die verkeerde ding ingestap
>> het - daar was definitef niks fout met die klepel nie:))
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:al0455$3kg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - dis moontlik dat vroue oor dieselfde gebrek "beskik". Soos die
>>> vrouens wat met 'n "man" trou en wie dan later 'n ander man as "maat"
>>> verkies.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:akvieb$1ln4dp$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
>>>> Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
>>>> skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
>>>> passievol is;)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Oeps!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>>>> > > sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>>> > > lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>>> > > Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>>> > > kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>>> > > "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>>> > > "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>> > >
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65951 is 'n antwoord op boodskap #65906] Di, 03 September 2002 07:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Annette, jy mag my reghelp as ek verkeerd is. Die opera Madame
Butterfly gaan oor 'n Amerikaanse soldaat wie verlief raak op 'n
Japanse/Chinese (ek weet nooit die verskil nie) vrou. Met pragtige
musiek.

M Butterfly was 'n film oor 'n man wie op 'n man verlief geraak het en
gedog het dis 'n vrou.

Ek het altwee baie lank terug gesien en kan verward wees...

Max____________________________________________________

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
> Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
> skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
> passievol is;)
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Oeps!
>> "Annette" wrote in message
>> news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>>> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>
>>> Annette
>>>
>>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65958 is 'n antwoord op boodskap #65951] Di, 03 September 2002 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja Max - die fliek was gegrond op 'n werklike gebeurtenis.
Die Opera nie:))
Annette

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209022325.4a2e2fc4@posting.google.com...
> Annette, jy mag my reghelp as ek verkeerd is. Die opera Madame
> Butterfly gaan oor 'n Amerikaanse soldaat wie verlief raak op 'n
> Japanse/Chinese (ek weet nooit die verskil nie) vrou. Met pragtige
> musiek.
>
> M Butterfly was 'n film oor 'n man wie op 'n man verlief geraak het en
> gedog het dis 'n vrou.
>
> Ek het altwee baie lank terug gesien en kan verward wees...
>
> Max____________________________________________________
>
> "Annette" skryf:
>> Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
>> Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
>> skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
>> passievol is;)
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Oeps!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>>>> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>>> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>>> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>>> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>>> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>>> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65983 is 'n antwoord op boodskap #65876] Wo, 04 September 2002 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
daniel[2]  is tans af-lyn  daniel[2]
Boodskappe: 31
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Volle Lid
Dis nou 'n pyn in die gat.....

"Annette" skryf in boodskap news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>
> Annette
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #65984 is 'n antwoord op boodskap #65983] Wo, 04 September 2002 13:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Alhoewel nie onverwags nie;))
Annette

"Daniel" skryf in boodskap news:W0nd9.3340$Y3.486657@news.xtra.co.nz...
> Dis nou 'n pyn in die gat.....
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>> sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>> lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>> Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>> kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>> "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>> "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>
>> Annette
>>
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #66005 is 'n antwoord op boodskap #65944] Do, 05 September 2002 03:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - miskien was hy (Niekie) weggevoer deur die hoek van die koek
;- )))

"Annette" skryf in boodskap news:al1h0v$1lvrq9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Wat weet Niekie?:)
> Die mannetjie se smaak is duidelik betotteld - hy praat van dat hy kaneel
> in/op die skuinskoek geproe het - terwyl dit eintlik anys was.
> Annette
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:al1b8t$aa0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Sê wie - sê Niekie ...
>> "Annette" wrote in message
>> news:al04pu$1lda2j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Jonas, dis nie dieselfde foutjie nie.
>>> Die manlike een is fisies.
>>> Die een wat jy genoem het is als in die kop:)
>>> Ek ken toevallig twee dames wat so oop oë in die verkeerde ding ingestap
>>> het - daar was definitef niks fout met die klepel nie:))
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:al0455$3kg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Annette - dis moontlik dat vroue oor dieselfde gebrek "beskik". Soos die
>>>> vrouens wat met 'n "man" trou en wie dan later 'n ander man as "maat"
>>>> verkies.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:akvieb$1ln4dp$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
>>>> > Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
>>>> > skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
>>>> > passievol is;)
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Oeps!
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
>>>> > > > sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>>> > > > lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>>> > > > Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>>> > > > kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>>> > > > "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>>> > > > "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>> > > >
>>>> > > > Annette
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #66007 is 'n antwoord op boodskap #66005] Do, 05 September 2002 04:27 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Heelwaarskynlik:)) Sommige mense word skoon oorhoeks as hulle die woord
skuins hoor:))
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:al6kiu$i15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - miskien was hy (Niekie) weggevoer deur die hoek van die koek
> ;- )))
> "Annette" wrote in message
> news:al1h0v$1lvrq9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat weet Niekie?:)
>> Die mannetjie se smaak is duidelik betotteld - hy praat van dat hy kaneel
>> in/op die skuinskoek geproe het - terwyl dit eintlik anys was.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:al1b8t$aa0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê wie - sê Niekie ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:al04pu$1lda2j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, dis nie dieselfde foutjie nie.
>>>> Die manlike een is fisies.
>>>> Die een wat jy genoem het is als in die kop:)
>>>> Ek ken toevallig twee dames wat so oop oë in die verkeerde ding ingestap
>>>> het - daar was definitef niks fout met die klepel nie:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:al0455$3kg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Annette - dis moontlik dat vroue oor dieselfde gebrek "beskik". Soos die
>>>> > vrouens wat met 'n "man" trou en wie dan later 'n ander man as "maat"
>>>> > verkies.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:akvieb$1ln4dp$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
>>>> > > Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
>>>> > > skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
>>>> > > passievol is;)
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Oeps!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haar sy
>>>> > > > > sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>>> > > > > lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>>> > > > > Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>>> > > > > kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>>> > > > > "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>>> > > > > "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Doofbewustheidsweek
Volgende onderwerp: Misdaad in die RSA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 11:03:40 MGT 2024