Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » POP e-pos
POP e-pos [boodskap #65840] Sa, 31 Augustus 2002 14:42 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Weet iemand miskien waar ek `n betroubare gratis pop e-posadres kan
oopmaak wat met Outlook werk.
Sal goed wees indien dit onbeperkte spasie is wat ek kan gebruik vir
die stuur en aflaai van programme.

Dankie
Frikkie
Re: POP e-pos [boodskap #65892 is 'n antwoord op boodskap #65840] Ma, 02 September 2002 09:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Jy gaan nêrens 'n gratis pop server kry waarop jy boonop geen
beperking het op jou grootte van jou mailbox nie.

Gebruik FTP om jou groot programme te versprei/op te haal.

Of beter nog, betaal die outjies wat so hard werk om daai programme te
ontwikkel.

Max_____________________________________________

rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) skryf in boodskap news:...
> Weet iemand miskien waar ek `n betroubare gratis pop e-posadres kan
> oopmaak wat met Outlook werk.
> Sal goed wees indien dit onbeperkte spasie is wat ek kan gebruik vir
> die stuur en aflaai van programme.
>
>
> Dankie
> Frikkie
Re: POP e-pos [boodskap #65976 is 'n antwoord op boodskap #65892] Wo, 04 September 2002 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Frik gebruik www.ananzi.co.za

pop.ananzi.co.za

Krokkie

"Max" skryf in boodskap news:e720f1c7.0209020145.32a420d2@posting.google.com...
> Jy gaan nêrens 'n gratis pop server kry waarop jy boonop geen
> beperking het op jou grootte van jou mailbox nie.
>
> Gebruik FTP om jou groot programme te versprei/op te haal.
>
> Of beter nog, betaal die outjies wat so hard werk om daai programme te
> ontwikkel.
>
> Max_____________________________________________
>
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote in message
news:...
>> Weet iemand miskien waar ek `n betroubare gratis pop e-posadres kan
>> oopmaak wat met Outlook werk.
>> Sal goed wees indien dit onbeperkte spasie is wat ek kan gebruik vir
>> die stuur en aflaai van programme.
>>
>>
>> Dankie
>> Frikkie
Re: POP e-pos [boodskap #66024 is 'n antwoord op boodskap #65976] Do, 05 September 2002 14:16 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
10MB limiet

"krokkie" skryf in boodskap news:...
> Frik gebruik www.ananzi.co.za
>
> pop.ananzi.co.za
>
>
> Krokkie
>
>
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0209020145.32a420d2@posting.google.com...
>> Jy gaan nêrens 'n gratis pop server kry waarop jy boonop geen
>> beperking het op jou grootte van jou mailbox nie.
>>
>> Gebruik FTP om jou groot programme te versprei/op te haal.
>>
>> Of beter nog, betaal die outjies wat so hard werk om daai programme te
>> ontwikkel.
>>
>> Max_____________________________________________
>>
>> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) wrote in message
> news:...
>>> Weet iemand miskien waar ek `n betroubare gratis pop e-posadres kan
>>> oopmaak wat met Outlook werk.
>>> Sal goed wees indien dit onbeperkte spasie is wat ek kan gebruik vir
>>> die stuur en aflaai van programme.
>>>
>>>
>>> Dankie
>>> Frikkie
Vorige onderwerp: Gratis agtergrond vir rekenaar skerm...
Volgende onderwerp: Selfoon hoe-nou-weer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 06:12:08 MGT 2024