Ander grappie- Rapport [boodskap #65876] |
Mon, 02 September 2002 05:58  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haal sy
sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
"Is dit jou man hierdie?" vra hy.
"Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
Annette
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ander grappie- Rapport [boodskap #66007 is 'n antwoord op boodskap #66005] |
Thu, 05 September 2002 04:27  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Heelwaarskynlik:)) Sommige mense word skoon oorhoeks as hulle die woord
skuins hoor:))
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:al6kiu$i15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - miskien was hy (Niekie) weggevoer deur die hoek van die koek
> ;- )))
> "Annette" wrote in message
> news:al1h0v$1lvrq9$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wat weet Niekie?:)
>> Die mannetjie se smaak is duidelik betotteld - hy praat van dat hy kaneel
>> in/op die skuinskoek geproe het - terwyl dit eintlik anys was.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:al1b8t$aa0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê wie - sê Niekie ...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:al04pu$1lda2j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Jonas, dis nie dieselfde foutjie nie.
>>>> Die manlike een is fisies.
>>>> Die een wat jy genoem het is als in die kop:)
>>>> Ek ken toevallig twee dames wat so oop oë in die verkeerde ding ingestap
>>>> het - daar was definitef niks fout met die klepel nie:))
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:al0455$3kg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Annette - dis moontlik dat vroue oor dieselfde gebrek "beskik". Soos die
>>>> > vrouens wat met 'n "man" trou en wie dan later 'n ander man as "maat"
>>>> > verkies.
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:akvieb$1ln4dp$5@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Dit gaan nog steeds my verstand te bowe dat mans niks kan agterkom nie:))
>>>> > > Daar is selfs 'n opera ( Mme Butterfly) daaroor geskryf - oor mans se
>>>> > > skynbare onvermoë om opmerklike veranderings waar te neem wanneer hulle
>>>> > > passievol is;)
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:akveak$osh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Oeps!
>>>> > > > "Annette" wrote in message
>>>> > > > news:akv1ik$1l4cie$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > > > Na 'n lang aand van heerlike karfoefel rol die javel oor op sy sy en haar sy
>>>> > > > > sigarette uit die gatsak. Hy vra vir die minnares 'n aansteker en sy sê
>>>> > > > > lui-lui daar is vuurhoutjies in die boonste laai.
>>>> > > > > Lus maak fluks en die hy staan toe op om die vuurhoutjies in die hande te
>>>> > > > > kry in die laai. Daar sien hy toe in die laai 'n foto van 'n ander man -
>>>> > > > > "Is dit jou man hierdie?" vra hy.
>>>> > > > > "Nee" sê sy, "Dis ek voor my operasie."
>>>> > > > >
>>>> > > > > Annette
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|