Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Skuinskoek
Skuinskoek [boodskap #65933] Ma, 02 September 2002 17:24 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en skuinskoek
geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng en sy
sê sy ken dit nie.
Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
Annette
Re: Skuinskoek [boodskap #65941 is 'n antwoord op boodskap #65933] Di, 03 September 2002 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sjinese - nie?

"Annette" skryf in boodskap news:al06qq$1m7u1a$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en skuinskoek
> geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng en sy
> sê sy ken dit nie.
> Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
> Annette
>
Re: Skuinskoek [boodskap #65943 is 'n antwoord op boodskap #65941] Di, 03 September 2002 05:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))Raar soos dit mag klink, ek dink nie daar is een sjinees in Calvinia
nie;))
So- nou weet ek van 2 mense wat nie skuinskoek ken nie:)
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:al1b6q$a44$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sjinese - nie?
> "Annette" wrote in message
> news:al06qq$1m7u1a$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en skuinskoek
>> geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng
en
> sy
>> sê sy ken dit nie.
>> Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
>> Annette
>>
>
Re: Skuinskoek [boodskap #65945 is 'n antwoord op boodskap #65933] Di, 03 September 2002 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
En hier sit en dink ek dis 'n lesbian?

"Annette" skryf in boodskap news:al06qq$1m7u1a$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en skuinskoek
> geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng en sy
> sê sy ken dit nie.
> Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
> Annette
>
Re: Skuinskoek [boodskap #65947 is 'n antwoord op boodskap #65945] Di, 03 September 2002 07:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ai man, dis blêrrie snaaks, Suidwester!! Nee, ek weet ook nie wat 'n
skuinskoek is nie. Miskien will Anette maar die reseppie aanstuur....Dan
kan ons almal skeef staan en raak - daar is sekerlik bietjie alkohol ook
in!? :-)

Anri

Suidwester wrote:
> En hier sit en dink ek dis 'n lesbian?
> "Annette" wrote in message
> news:al06qq$1m7u1a$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en skuinskoek
>> geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng en
>
> sy
>
>> sê sy ken dit nie.
>> Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
>> Annette





>
Re: Skuinskoek [boodskap #65950 is 'n antwoord op boodskap #65947] Di, 03 September 2002 07:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ooooo!! vervloek is julle wat my wil verlei met allerhande verkeerde
stellings!:)))
Skuinskoek:
Maak die deeg aan soos vir mosbeskuit - met anys in.
Rol die deeg in 'n lang rol - omtrent 6.758cm in deursnee- en sny dan af
skuins in mote van presies 6.857cm van oorskuinshoek tot oorskuinshoek. (
die mate is opsioneel:))
Braai die mote in kokende olie tot bruin en bedien met vla.
Annette

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D74609A.7020708@roo.com...
> Ai man, dis blêrrie snaaks, Suidwester!! Nee, ek weet ook nie wat 'n
> skuinskoek is nie. Miskien will Anette maar die reseppie aanstuur....Dan
> kan ons almal skeef staan en raak - daar is sekerlik bietjie alkohol ook
> in!? :-)
>
> Anri
>
> Suidwester wrote:
>> En hier sit en dink ek dis 'n lesbian?
>> "Annette" wrote in message
>> news:al06qq$1m7u1a$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>> Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en skuinskoek
>>> geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng
en
>>
>> sy
>>
>>> sê sy ken dit nie.
>>> Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
>>> Annette
>
>
>
>
>
>>
>
Re: Skuinskoek [boodskap #65954 is 'n antwoord op boodskap #65933] Di, 03 September 2002 07:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Is dít nou as jy van die fiets afval?

"Annette" skryf in boodskap news:...
> Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en skuinskoek
> geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng en sy
> sê sy ken dit nie.
> Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
> Annette
Re: Skuinskoek [boodskap #65955 is 'n antwoord op boodskap #65950] Di, 03 September 2002 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
òf ek is #n absolute idioot, òf ek kan net nie bak nie....hoe maak mens
mosbeskuit?? Dit klink na 'n ryk spul, hiedie koekie van jou, Anette.
Die vla klink lekker!

Annette wrote:
> Ooooo!! vervloek is julle wat my wil verlei met allerhande verkeerde
> stellings!:)))
> Skuinskoek:
> Maak die deeg aan soos vir mosbeskuit - met anys in.
> Rol die deeg in 'n lang rol - omtrent 6.758cm in deursnee- en sny dan af
> skuins in mote van presies 6.857cm van oorskuinshoek tot oorskuinshoek. (
> die mate is opsioneel:))
> Braai die mote in kokende olie tot bruin en bedien met vla.
> Annette
>
>
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D74609A.7020708@roo.com...
>
>> Ai man, dis blêrrie snaaks, Suidwester!! Nee, ek weet ook nie wat 'n
>> skuinskoek is nie. Miskien will Anette maar die reseppie aanstuur....Dan
>> kan ons almal skeef staan en raak - daar is sekerlik bietjie alkohol ook
>> in!? :-)

>> Anri

>> Suidwester wrote:

>>> En hier sit en dink ek dis 'n lesbian?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:al06qq$1m7u1a$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>
>>>> Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en
>
> skuinskoek
>
>>>> geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng
>
> en
>
>>> sy
>
>
>>>> sê sy ken dit nie.
>>>> Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
>>>> Annette
>>
>
Re: Skuinskoek [boodskap #65959 is 'n antwoord op boodskap #65955] Di, 03 September 2002 08:05 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Resep vir mosbolletjies - jy kan self besluit wanneer om die deeg te rol en
skuins te sny:))

2.3k meel
225 g botter
2 k suiker
sout
2 koekies suurdeeg
1/2 t anyssaad

Vryf botter in droë bestanddele en meng met water waarin suurdeeg opgelos
is.
Knie baie goed
Laat rys oornag
Maak op en laat weer goed rys
Maak bolletjies en plaas in pan
Smeer met melk en eier mengsel
Bak soos vir beskuit. ( 1 uur teen 350F)

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D746565.2020306@roo.com...
> óf ek is #n absolute idioot, óf ek kan net nie bak nie....hoe maak mens
> mosbeskuit?? Dit klink na 'n ryk spul, hiedie koekie van jou, Anette.
> Die vla klink lekker!
>
> Annette wrote:
>> Ooooo!! vervloek is julle wat my wil verlei met allerhande verkeerde
>> stellings!:)))
>> Skuinskoek:
>> Maak die deeg aan soos vir mosbeskuit - met anys in.
>> Rol die deeg in 'n lang rol - omtrent 6.758cm in deursnee- en sny dan af
>> skuins in mote van presies 6.857cm van oorskuinshoek tot oorskuinshoek. (
>> die mate is opsioneel:))
>> Braai die mote in kokende olie tot bruin en bedien met vla.
>> Annette
>>
>>
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D74609A.7020708@roo.com...
>>
>>> Ai man, dis blêrrie snaaks, Suidwester!! Nee, ek weet ook nie wat 'n
>>> skuinskoek is nie. Miskien will Anette maar die reseppie aanstuur....Dan
>>> kan ons almal skeef staan en raak - daar is sekerlik bietjie alkohol ook
>>> in!? :-)
>
>>> Anri
>
>>> Suidwester wrote:
>
>>>> En hier sit en dink ek dis 'n lesbian?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:al06qq$1m7u1a$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>
>>>> >Niekie vertel dat hy die naweek by Calvinia se vleisfees was en
>>
>> skuinskoek
>>
>>>> >geëet het wat vreeslik lekker was. Toe skakel iemand onder uit Gauteng
>>
>> en
>>
>>>> sy
>>
>>
>>>> >sê sy ken dit nie.
>>>> >Ek het nooit eers gedink skuinskoek is 'n streekskos nie.
>>>> >Annette
>>>
>>>
>>>
>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Heldedag
Volgende onderwerp: Wen 'n twee aand bly in die Drakensberge
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 05:17:57 MGT 2024