Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Siembamba soos Gewysig
Siembamba soos Gewysig [boodskap #65915] Ma, 02 September 2002 14:08 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het tot die besef gekom dat diegene wat met Siembamba as wirgeliedjie
grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.

Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)

Siembamba, Mamma se kindjie,
Siembamba, Mamma se kindjie,
Draai sy vinger om,
Gooi hom in die water
Trippel op sy "Dingus"
Dan is hy 'n kapater.

:))
Annette
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65923 is 'n antwoord op boodskap #65915] Ma, 02 September 2002 14:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ha-ha-ha!!! Lekker! Jy's op jou stukke vandag?

"Annette" skryf in boodskap news:akvrhp$1l1lvo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ek het tot die besef gekom dat diegene wat met Siembamba as wirgeliedjie
> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>
> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>
> Siembamba, Mamma se kindjie,
> Siembamba, Mamma se kindjie,
> Draai sy vinger om,
> Gooi hom in die water
> Trippel op sy "Dingus"
> Dan is hy 'n kapater.
>
> :))
> Annette
>
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65924 is 'n antwoord op boodskap #65923] Ma, 02 September 2002 15:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis wat verligting aan mens doen na 'n spannende twee weke werksgewys;))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d7379ee.0@news1.mweb.co.za...
> Ha-ha-ha!!! Lekker! Jy's op jou stukke vandag?
> "Annette" wrote in message
> news:akvrhp$1l1lvo$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ek het tot die besef gekom dat diegene wat met Siembamba as wirgeliedjie
>> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>
>> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>
>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>> Draai sy vinger om,
>> Gooi hom in die water
>> Trippel op sy "Dingus"
>> Dan is hy 'n kapater.
>>
>> :))
>> Annette
>>
>
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65925 is 'n antwoord op boodskap #65924] Ma, 02 September 2002 16:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)

::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>
>>> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)

>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>> Draai sy vinger om,
>>> Gooi hom in die water
>>> Trippel op sy "Dingus"
>>> Dan is hy 'n kapater.
>
>>> :))
>>> Annette
>
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65926 is 'n antwoord op boodskap #65925] Ma, 02 September 2002 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
Annette

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D738CAC.2040406@roo.com...
> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>
> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>>> grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>
>>>> Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>
>>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> Draai sy vinger om,
>>>> Gooi hom in die water
>>>> Trippel op sy "Dingus"
>>>> Dan is hy 'n kapater.
>>
>>>> :))
>>>> Annette
>>
>
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65929 is 'n antwoord op boodskap #65926] Ma, 02 September 2002 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
Freud miskien aan die werk?+

Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?

Annette wrote:
> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
> Annette
>
>
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>
>> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)

>> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie

>>>> >grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>
>>>> >Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>
>>>> >Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >Draai sy vinger om,
>>>> >Gooi hom in die water
>>>> >Trippel op sy "Dingus"
>>>> >Dan is hy 'n kapater.
>>>
>>>> >:))
>>>> >Annette
>>>
>>
>
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65930 is 'n antwoord op boodskap #65929] Ma, 02 September 2002 17:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Pun - woordspeling ( volgens my RD Groot Blou Boek)
Annette

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D739936.5050507@roo.com...
> Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
> Freud miskien aan die werk?+
>
> Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?
>
> Annette wrote:
>> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
>> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
>> Annette
>>
>>
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>>
>>> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>
>>> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>
>>>> >>grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >>slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>>
>>>> >>Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>>
>>>> >>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>Draai sy vinger om,
>>>> >>Gooi hom in die water
>>>> >>Trippel op sy "Dingus"
>>>> >>Dan is hy 'n kapater.
>>>>
>>>> >>:))
>>>> >>Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65931 is 'n antwoord op boodskap #65930] Ma, 02 September 2002 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Het nie dieselfde kick nie, né.

Anri

Annette wrote:
> Pun - woordspeling ( volgens my RD Groot Blou Boek)
> Annette
>
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D739936.5050507@roo.com...
>
>> Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
>> Freud miskien aan die werk?+

>> Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?

>> Annette wrote:

>>> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
>>> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
>>> Annette
>
>
>
>>> "anri schramm" wrote in message
>>> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>
>
>>>> 'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>>
>>>> ::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>
>>
>>>> >>>grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >>>slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>> >
>>>> >>>Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>>>
>>>>
>>>> >>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>Draai sy vinger om,
>>>> >>>Gooi hom in die water
>>>> >>>Trippel op sy "Dingus"
>>>> >>>Dan is hy 'n kapater.
>>>> >
>>>> >>>:))
>>>> >>>Annette
>>>> >
>>>>
>
Re: Siembamba soos Gewysig [boodskap #65932 is 'n antwoord op boodskap #65931] Ma, 02 September 2002 17:21 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir my is dit baie meer omskryfbaar - nie alle kort goedjies is goed nie:))
Selfs woorde in Afrikaans wat nie veronderstel is om woordspelings te wees
nie, is woordspelings.
Byv: wurgpatat:))
Annette

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D739C65.8040707@roo.com...
> Het nie dieselfde kick nie, né.
>
> Anri
>
> Annette wrote:
>> Pun - woordspeling ( volgens my RD Groot Blou Boek)
>> Annette
>>
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D739936.5050507@roo.com...
>>
>>> Ja, ek weet! Die pun was nog steeds goed en sekerlik unintended. Of was
>>> Freud miskien aan die werk?+
>
>>> Wat is 'pun' in elk geval in afrikaans?
>
>>> Annette wrote:
>
>>>> :)))) 'n ornist mistykie djou onnor:)
>>>> Dit moes natuurlik wiegeliedjie gewees het.;)
>>>> Annette
>>
>>
>>
>>>> "anri schramm" wrote in message
>>>> news:3D738CAC.2040406@roo.com...
>>
>>
>>>> >'n Uitestekende "wurg(!)eliedjie! :-)
>>>
>>>> >::::::: wat met Siembamba as wirgeliedjie
>>>
>>>
>>>> >>>>grootgeword het, die is wat so graag die doodstraf wil sien en mense wil
>>>> >>>>slaan en skiet wat hulle ongelukkig maak.
>>>> >>
>>>> >>>>Dus, hiermee die Gewysigde Siembamba vir 'n vredeliewende opkomende geslag:)
>>>> >
>>>> >>>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>>Siembamba, Mamma se kindjie,
>>>> >>>>Draai sy vinger om,
>>>> >>>>Gooi hom in die water
>>>> >>>>Trippel op sy "Dingus"
>>>> >>>>Dan is hy 'n kapater.
>>>> >>
>>>> >>>>:))
>>>> >>>>Annette
>>>> >>
>>>> >
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Telkom wasting YOUR money again !!!!
Volgende onderwerp: Wat is...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 12 16:18:37 MGT 2024