|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65756 is 'n antwoord op boodskap #65745] |
Do., 29 Augustus 2002 14:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Tingelingeling?
Anette
"Dingus" skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65764 is 'n antwoord op boodskap #65762] |
Do., 29 Augustus 2002 17:20   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stem - maar ons wil 'n gesig ook by hê, want hoe sal ons weet dit is Dingus
se dinges?
Annette
"Arthur" skryf in boodskap news:aklepe$2rqh$1@news.kabelfoon.nl...
> Gloudina schreef...
>> Dingus wrote:
>>
>>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>> Jou dinges.
>
> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
>
> Groete,
> Arthur
>
|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65766 is 'n antwoord op boodskap #65762] |
Do., 29 Augustus 2002 17:52   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> Miskien moet ons hom nou vra of hy 'n prentjie op die Internet kan plaas,
> sodat ons kan oordeel hoe wonderlikk sy dinges nou rerig is :)
En watter maatstawwe gaan jy nou
gebruik, Arthur, om te besluit hoe
wonderlik 'n dinges is?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65772 is 'n antwoord op boodskap #65769] |
Do., 29 Augustus 2002 19:53   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com
Arthur wrote:
> As daardie dinges rerig 'n wonderlikke een is, dan moet dit oorduidlik wees,
> maar ek kan natuurlik altyd 'n vergelykend ondersoek uitvoer.
Jy antwoord nie my vraag nie. Watter
karaktertrekke het 'n wonderlike dinges?
En watter karaktertrekke het jou dinges,
wat jy nou vir 'n vergelykende studie
wil gebruik? Is jou dinges nou een wat sal
wys hoe 'n wonderlike dinges nie moet
lyk nie, of hoe 'n wonderlike dinges wel
moet lyk?
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65842 is 'n antwoord op boodskap #65745] |
Sa., 31 Augustus 2002 16:54   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
>
O die donkie
ja die donkie
die donkie is 'n wonnerlilke ding
Hy wei in die sand
en vreet koerant
ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.
O die donkie
ja die donkie
die donkie is 'n wonnerlike ding
hy staan en dink
waar die muishond stink
Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.
Johan Bornman
|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65843 is 'n antwoord op boodskap #65842] |
Sa., 31 Augustus 2002 17:02   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Jy ken die beskaafde weergawe van die wonderlike donkie:))
Ek onthou net die gesensorde weergawe;)
Annette
wrote in message
news:3d70c398.1557389@news.icon.co.za...
> On Thu, 29 Aug 2002 21:42:19 +1200, "Dingus" wrote:
>
>> ... 'n wonderliKKe ding?
>>
>>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlilke ding
> Hy wei in die sand
> en vreet koerant
> ja die donkie is 'n wonnerlilke ding.
>
> O die donkie
> ja die donkie
> die donkie is 'n wonnerlike ding
> hy staan en dink
> waar die muishond stink
> Ja die donkie is 'n wonnerlike ding.
>
>
>
> Johan Bornman
|
|
|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65934 is 'n antwoord op boodskap #65843] |
Ma., 02 September 2002 18:13   |
|
|
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)
On Sat, 31 Aug 2002 19:02:14 +0200, "Annette" wrote:
> Jy ken die beskaafde weergawe van die wonderlike donkie:))
> Ek onthou net die gesensorde weergawe;)
> Annette
OK, kom ons ruil uit...ek gee jou die beskaafde weergawe en jy
onsensor die ander weergawe.
JB
|
|
|
|
| Re: Wat is... [boodskap #65938 is 'n antwoord op boodskap #65745] |
Ma., 02 September 2002 19:52  |
Dingus
Boodskappe: 187 Geregistreer: Oktober 2000
|
Senior Lid |
|
|
Johan is amper reg - jy kan die musiek van "'n Donkie" gebruik
en the word DINGUS ruil vir Donkie.
Maar jy moet die word wonderlikke gebruik waar wonderlike staan.
OK?
Dingus
(Onthou: 'n DINGUS is 'n WonderliKKe ding!)
Dingus skryf in boodskap news:H8mb9.1028$Y3.148036@news.xtra.co.nz...
> ... 'n wonderliKKe ding?
>
|
|
|
|