Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Korrupsie
Korrupsie [boodskap #65709] Wo, 28 Augustus 2002 15:34 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Finland is glo die land met die minste korrupsie.
NZ is glo die derde soetste land.
SA is die tweede soetste in Afrika, en slegs 36ste op die wêreldlys.
So waaroor almal so oor korrupsie gal afgaan sal ek nie nou weet nie;)))
Annette
Re: Korrupsie [boodskap #65725 is 'n antwoord op boodskap #65709] Do, 29 Augustus 2002 04:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie gesegde die ander dag gehoor (in Engels) met die strekking:
Statistieke is soos 'n minirompie - wat dit ontbloot (reveal) is
verleidelik, maar wat dit verberg (protects) is krities (vital).

"Annette" skryf in boodskap news:akiqko$1ivhem$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Finland is glo die land met die minste korrupsie.
> NZ is glo die derde soetste land.
> SA is die tweede soetste in Afrika, en slegs 36ste op die wêreldlys.
> So waaroor almal so oor korrupsie gal afgaan sal ek nie nou weet nie;)))
> Annette
>
Re: Korrupsie [boodskap #65854 is 'n antwoord op boodskap #65725] So, 01 September 2002 10:45 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hantam:
Ek kan nogal hiermee saamstem. Statistiek is maar soos 'n PhD. Een ou kry 'n
dokors graad omdat hy kan bewys biltong gee jou kanker, en 'n ander ou kry
'n doktorsgraad want hy het hom verkeerd bewys.

Jonas:
> Goeie gesegde die ander dag gehoor (in Engels) met die strekking:
> Statistieke is soos 'n minirompie - wat dit ontbloot (reveal) is
> verleidelik, maar wat dit verberg (protects) is krities (vital).
Vorige onderwerp: Re: The state of South African hospitals today. . .
Volgende onderwerp: Re: Namibië se grense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 15:33:00 MGT 2024