Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » nie meer op sanien nie, antie!
nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65813] Vr, 30 Augustus 2002 22:35 na volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
hellou my antie,

ons bly nie meer op sanien nie, my antie. ma' antie moet nou nie bly
word oor antie dalk dink my pa wil kannadaar toe nie. nee antie dis
ergerliker as dit want oom oujei ons burggemeester vannie aas-en-see
het ons dorp se naam loop staan veranner antie. ons bly nou op maak
shôpie antie.

antie sal sekerlik weet lat maak shôpie 'n gerekende aktievis vannie
aas-en-see was innie straggel antie. toe willie aas-en-see hom vereer.
toe sê hille gapanie hospietaal annerkant dywelskloof moet maak shôpie
word ma' die mense van gapanie sê oor hille dooije liggame. toe sê
hille oukei dan noem hille die skool by mamietwa maak shôpie ma' die
mense van mamietwa sê ok nie oor hille liggame wat gedooi het nie.

toe kry oom oujei 'n bruinwyf antie en hy sê biedêm die konsulterende
gesprekke wat hy lat hou het om aan te beveel lat sanien sanien bly hy
ry met 'n stoomroller oor ons en toe is ons maak shôpie. wat is nou
fout met 'n mooi boere naam soos sanien antie.

my pa is natierlik nie 'n biekie bemoerd nie antie en die jele dorp
saam mit hom. hy sê hille gat hof toe met oom oujei ma' ek het nie
hoop nie antie want antie weet hoe lat 'n hof maak as jou naam oujei
is. ma' een geluk is lat die baas van die oom van die koerant se
koerant ok van sanien af kom. hy skryf stink stories oor oom oujei so
miskien assie hof sien lat oom oujei skillig is aan iets erger as
moort sal ons oom oujei kan aanpaas vir oom robber moegapie lat hy
simbabwie se naam kan loop veranner.

koebaai antie

hennerietjie (antie moet beswaar maak by antie se pelle by die
ambassade oor die naamgatmakery)
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65815 is 'n antwoord op boodskap #65813] Sa, 31 Augustus 2002 02:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

> ons bly nie meer op sanien nie, my antie. ma' antie moet nou nie bly
> word oor antie dalk dink my pa wil kannadaar toe nie

Dis presies wat ek gedink het toe ek die
titel van jou boodskap lees, Hennerietjie.
Toe dink ek, uiteindelik het hulle besluit
dat hulle gaan kom na die land van melk en
heuning, waar daar geen crime is nie,
behalwe nou sulke ou oortredinkies soos met
biblioteekboeke ( en so nou en dan 'n massa-
graf op 'n varkplaas daar in Vancouver waar
hulle noual die lyke van omtrent dertig
vroumense opgegrawe het.)

Tant Hessie van Kandahier.
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65816 is 'n antwoord op boodskap #65813] Sa, 31 Augustus 2002 02:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

ons bly nou op maak
> shôpie antie.

wat is nou
> fout met 'n mooi boere naam soos sanien antie.

Ja-nee, ek kan nou nie sien wat fout was
met Tzaneen nie. Waar kom daardie naam
in alle geval vandaan?

Tant Hessie Omar
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65817 is 'n antwoord op boodskap #65816] Sa, 31 Augustus 2002 03:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

@rogers.com wrote:

> Tzaneen. Waar kom daardie naam
> in alle geval vandaan?

Ek sien dis ontleen van die Pedi woord
vir "mandjie."

Gloudina
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65818 is 'n antwoord op boodskap #65813] Sa, 31 Augustus 2002 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hwgird  is tans af-lyn  hwgird
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Junior Lid
hennerietjie

wonderlik om jou terug te hê
jy maak mens se dag!
Groete
Harry
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65819 is 'n antwoord op boodskap #65817] Sa, 31 Augustus 2002 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
So much vir 'n mooi boere naam!:-)

Anri

@rogers.com wrote:
>
> @rogers.com wrote:
>
>
>> Tzaneen. Waar kom daardie naam
>> in alle geval vandaan?
>
>
>
> Ek sien dis ontleen van die Pedi woord
> vir "mandjie."
>
> Gloudina
>
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65826 is 'n antwoord op boodskap #65819] Sa, 31 Augustus 2002 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Juis Anri - Wonder wat die plaaslike regering teen die Pedi's het;)
Annette

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D70679E.70209@roo.com...
> So much vir 'n mooi boere naam!:-)
>
> Anri
>
>
> @rogers.com wrote:
>>
>> @rogers.com wrote:
>>
>>
>>> Tzaneen. Waar kom daardie naam
>>> in alle geval vandaan?
>>
>>
>>
>> Ek sien dis ontleen van die Pedi woord
>> vir "mandjie."
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65827 is 'n antwoord op boodskap #65826] Sa, 31 Augustus 2002 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - die probleem met die Pedi's is dat hulle nie Xhosas is nie - die
Xhosa Nostra - jy weet ...

"Annette" skryf in boodskap news:akpvej$1kr7cl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Juis Anri - Wonder wat die plaaslike regering teen die Pedi's het;)
> Annette
>
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D70679E.70209@roo.com...
>> So much vir 'n mooi boere naam!:-)
>>
>> Anri
>>
>>
>> @rogers.com wrote:
>>>
>>> @rogers.com wrote:
>>>
>>>
>>>> Tzaneen. Waar kom daardie naam
>>>> in alle geval vandaan?
>>>
>>>
>>>
>>> Ek sien dis ontleen van die Pedi woord
>>> vir "mandjie."
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>
>
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65830 is 'n antwoord op boodskap #65827] Sa, 31 Augustus 2002 11:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar Jonas - iemand moet vir die Pedi's van die grondwetlike hof
vertel - die paar name wat hulle het wat bekend is, word nou ook sommer
weggevat.
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:akq23d$8if$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - die probleem met die Pedi's is dat hulle nie Xhosas is nie - die
> Xhosa Nostra - jy weet ...
> "Annette" wrote in message
> news:akpvej$1kr7cl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Juis Anri - Wonder wat die plaaslike regering teen die Pedi's het;)
>> Annette
>>
>>
>> "anri schramm" wrote in message
>> news:3D70679E.70209@roo.com...
>>> So much vir 'n mooi boere naam!:-)
>>>
>>> Anri
>>>
>>>
>>> @rogers.com wrote:
>>>>
>>>> @rogers.com wrote:
>>>>
>>>>
>>>> > Tzaneen. Waar kom daardie naam
>>>> > in alle geval vandaan?
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> Ek sien dis ontleen van die Pedi woord
>>>> vir "mandjie."
>>>>
>>>> Gloudina
>>>>
>>>
>>
>
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65832 is 'n antwoord op boodskap #65819] Sa, 31 Augustus 2002 12:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
antie gloudiena:

> Tzaneen. Waar kom daardie naam
> in alle geval vandaan?

> Ek sien dis ontleen van die Pedi woord
> vir "mandjie."

antie my pa sê antie maak dieselle fout wat die oom vannie koerant se
baas maak. hy sê ek moet vir antie sê lat oom mennou klapwijk van
oorle sanien in negentiendrieensewentag die saak nagevors het en
ytgevind het lat dit nie van tsana vir mandjie is nie. oom mennou het
met die oumense vannie omgewing gaan gesels en ytgevind lat hoofman
mahoepa vannie pêdies nog voor die boereoorlog syd van dywelskloof
gebly het en lat sy plek tsaneng genoem is en lat dit beteken
bymekaarkomplek van mense.

na die boereoorlog hettie regering 'n eksperimentele plaas syd van
hoofman mahoepa se plek begint wat hille sanien eksperimentil faam
genoem het oorlat hille nie kon spel nie. in negentientwaalf issie
selatiespoorlyn verleng tot by die leatabarivier ma' die rivier was te
vol ommie spoorlyn tot by die goewerment se eksperimentil faam te bou
toe stop hille en noem die stasie sanien stysin. toe begint hille in
negentiennegentien 'n dorp langsie stasie en noem hom sanien.

so ons was so 'n lekker bymekaarkomplek van mense lat oom oujei ok
hier kom skwad het en nou dryf hy ons ytmekaar.

koebaai antie

hennerietjie (my pa sê ek moet vir antie sê lat een van oorle
reinkwien moedjadjie se susters vanoggend by hom was en lat die
moedjadjies nog meer bemoerd is as my pa oor die aas-en-sjee)
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65833 is 'n antwoord op boodskap #65832] Sa, 31 Augustus 2002 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

> antie my pa sê antie maak dieselle fout wat die oom vannie koerant se
> baas maak.

Ja-nee, mens moet ook nie alles glo
wat jy in Beeld lees nie, nè?

Tant Hessie van die Olifantsrivier
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65834 is 'n antwoord op boodskap #65832] Sa, 31 Augustus 2002 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

my pa sê ek moet vir antie sê lat een van oorle
> reinkwien moedjadjie se susters vanoggend by hom was en lat die
> moedjadjies nog meer bemoerd is as my pa oor die aas-en-sjee)

Vertel vir tannie weer van die
rain queen.

Tant Hessie van die Malopo
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65836 is 'n antwoord op boodskap #65830] Sa, 31 Augustus 2002 12:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
antie anette:

> Dis waar Jonas - iemand moet vir die Pedi's van die grondwetlike hof
> vertel - die paar name wat hulle het wat bekend is, word nou ook
> sommer weggevat.

antie moenie die pêdies onnerskat nie, die ynste aas-en-sjee het mos
dywelskloof se naam ook verander na ngaoko ramalepi. ôk 'n aas-en-sjee
aktivis antie. ma' die reinkwien se mense wou gehad het dit moet
moedjadjiekoof word. toe het hille 'n stink brief virrie aas-en-sjee
geskryf en nou knyp hille.

ma' die saak is meer ingewikkeld as net pêdies antie want ons het
sjangaans ôk hier en oom oujei van maak shôpie is hoeka 'n sjangaan.
my pa sê hy hoor die pêdies is nou moerig virrie sjangaans en antie
bettie wat by my pa werk wat selwers 'n sjangaan is sê die sjangaans
is ôk moerig vir oom oujei.

ma' ons weet van die grondige wet se hof antie ons gaan.

koebaai antie

hennerietjie (vannie sanienbevrydingsfront)
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65845 is 'n antwoord op boodskap #65834] Sa, 31 Augustus 2002 18:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
antie gloudiena:

> Vertel vir tannie weer van die
> rain queen.

aaish moenie vir my vertel antie kennie vir onse reinkwien moedjadjie
nie! as sy geleef het en gehoor het hoe vlak antie haar kyk sou antie
hille dit ontgeld het. laas toe sy moer gestrip het het mosambiek so
verspoel lat die helliekopters die mense yt die bome yt moes red. ma'
oom hansie vannie pênnelbieters sê daai keer het sy die resep ommie
lotto te wen per ongeluk vir reentmaak gebryk.

nee antie onse reinkwien wat die leier vannie bollebêdoe stam is was
so feimus lat allie konings van tjaka tot by die kwien van skeba vir
haar persente gestier het so lat sy vir hille kan reent maak in hille
lande. dis net poul krieger wat met haar gesikkel het en haar wou lat
pelasting petaal toe stier sy vir hom sprinkane en rinnerpes soos wat
moses met oorle faroe gemaak het. ma' die eerste reinkwien was van die
karanga stam innie syde van simbabwie waar vandaan sy innie sestiende
eeu gevlug het omlat sy toe al van robber moegapie geweet het.

ma'die reinkwien kan nooit 'n kieng wees nie antie altyd 'n kwien. en
sy het okkie 'n man nie net kinners. niemand weet wa' sy daai kinners
vandaan kry nie.
en sy bly op 'n plek met die naam van moedjadjie annerkant dywelskloof
antie. langs haar hys issie moedjadjie broodboom reservaat. antie moet
daai broodbome gaan kyk daar is derdysende bymekaar. my pa sê dis die
grootste getal broodbome van een spesie bymekaar innie wêreld. hulle
naam is moedjadjie palm antie.

oom nelson het ook een keer vir die reinkwien kom kyer en vir haar
twee fô baai fôs persent gegee seker oorlat dit baie droog innie
transkei was. ma' toe stier sy die reent mosambiek toe ommie aas-en
sjee te spaait omlat sy gewis het hille wil dywelskloof ngoako
ramalepi noem.

enniewei antie die reinkwien is verlede jaar dood ma' nou het die
moedjadjies nog nie vir ons 'n niewe kwien gegee nie en dit smaak my
ons gaan droogte ly die jaar. die moeilikheid is lat die reinkwien se
dogter wat kwien moes word kort voor die kwien dood is. sommer
skierlik en niemand weet wavan nie sjeim. nou sê die moedjadjies hille
wil eers vir 'n jaar lank ween en tannekners en dink wie moet kwien
wees. dissie maklik om 'n kwien aan te wys nie antie. ma' oom hansie
vannie pênnelbieters reken hille het lankal beslyt wie gaan kwien wees
dis net lat dit so lank vat om allie resepte vir reentmaak en
sprinkane en rinnerpes op te swat.

my pa sê ek moet vir antie sê lat sir hennerietjie raaider haggard 'n
boek oor onse reinkwien gekryf het. die boek se naam is shie, want
hille het ok vir haar gesê shie whoe mast bie oubeid. miskien kannie
aas-en-sjee nie lees nie want hille verstaat niks van oubeid nie
antie.

koebaai antie

hennerietjie (ek sal lat weet as ons weer 'n kwien het solat jille kan
regmaak vir groot reent)
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65849 is 'n antwoord op boodskap #65845] So, 01 September 2002 03:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

> my pa sê ek moet vir antie sê lat sir hennerietjie raaider haggard 'n
> boek oor onse reinkwien gekryf het. die boek se naam is shie,

Haai, Hennerietjie, ek het nooit geweet dat
Rider Haggard se She iets met julle rain queen
te doen gehad het nie.
Moet die volgende een altyd die dogter wees
van die vorige een? En wie kies haar?

Tant Hessie van Groot Zimbabwe
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65939 is 'n antwoord op boodskap #65849] Ma, 02 September 2002 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hennerietjie  is tans af-lyn  hennerietjie
Boodskappe: 46
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Volle Lid
antie gloudiena

> Haai, Hennerietjie, ek het nooit geweet dat
> Rider Haggard se She iets met julle rain queen
> te doen gehad het nie.

antie hille gaat moeilikheid hê as die niewe reinkwien eers die
resepte geleer het ek sien daai ding.

> Moet die volgende een altyd die dogter wees
> van die vorige een? En wie kies haar?

net as sy 'n dogter het wat ok kan reentmaak antie. annerster 'n
sister of 'n antie of 'n sister se muisiekind wat kan reentmaak. die
moedjadjie roijil kaounsil verkies haar yt antie. en hille issie
naaste famielie vannie kwien ma' darrim die ooms ok.

koebaai antie

hennerietjie (virre 'n land wat self 'n kwienbaas het weet jille
darrim min van roijiltie)
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65940 is 'n antwoord op boodskap #65939] Ma, 02 September 2002 21:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
hennerietjie, liewe kind, vra tog asseblief vir hou paapie om 'n mikstok met
'n wit briefie aan die reentmense te stuur om bietjie te wag met die kiesing
van die nuwe reinkwien. Ons hier innie kaap kry genoeg reent sonner dat daar
'n reinkwien is. Nog reent, en die rooiwyn vir hierdie jaar gaan flou wees.
Annette

"hennerietjie" skryf in boodskap news:3d73d7d8.0@news1.mweb.co.za...
> antie gloudiena
>
>> Haai, Hennerietjie, ek het nooit geweet dat
>> Rider Haggard se She iets met julle rain queen
>> te doen gehad het nie.
>
> antie hille gaat moeilikheid hê as die niewe reinkwien eers die
> resepte geleer het ek sien daai ding.
>
>
>> Moet die volgende een altyd die dogter wees
>> van die vorige een? En wie kies haar?
>
> net as sy 'n dogter het wat ok kan reentmaak antie. annerster 'n
> sister of 'n antie of 'n sister se muisiekind wat kan reentmaak. die
> moedjadjie roijil kaounsil verkies haar yt antie. en hille issie
> naaste famielie vannie kwien ma' darrim die ooms ok.
>
> koebaai antie
>
> hennerietjie (virre 'n land wat self 'n kwienbaas het weet jille
> darrim min van roijiltie)
>
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65964 is 'n antwoord op boodskap #65845] Di, 03 September 2002 11:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

> my pa sê ek moet vir antie sê lat sir hennerietjie raaider haggard 'n
> boek oor onse reinkwien gekryf het. die boek se naam is shie

Hennerietjie, sê vir jou pa ek is bietjie
deurmekaar. Was die koningin in "She" nie
wit nie?

Tant Hessie van Sun City
Re: nie meer op sanien nie, antie! [boodskap #65965 is 'n antwoord op boodskap #65939] Di, 03 September 2002 12:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

hennerietjie wrote:

> hennerietjie (virre 'n land wat self 'n kwienbaas het weet jille
> darrim min van roijiltie)

Hennerietjie, jy kritiseer my darem
baie deesdae. Begin die hormone jou nou
erg pla? Hoe gaan dit met daardie vriend
van jou? En hoe gaan dit deesdae met jou
suster?
En los maar die Kanadese en die Kanadese
queen uit. Ons is tevrede met hierdie een,
maar sit en ys dat ons eendag miskien teen
Camilla moet vaskyk.

Tant Hessie Windsor
Vorige onderwerp: Wen 'n twee aand bly in die Drakensberge
Volgende onderwerp: Doodstraf of nie?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 07:33:41 MGT 2024