Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Pa-Wees " deur KOOT PIETERSE
" Pa-Wees " deur KOOT PIETERSE [boodskap #65751] Do, 29 Augustus 2002 12:41
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

PA-WEES
Koot Pieterse

Ek het vanoggend nie besef
hoe erg dit jou gemoed sou tref
toe ek die een was wat nou juis
die storie van die tandemuis
en Vader Krismis en wat nog
vir altyd moes verraai as bog.
Dis eers toe ek in nánagvaag
my eie spoke moes verjaag
dat ek die oorsaak kon verstaan
van jou blou oë se skame traan.
Vorige onderwerp: " Gevandaliseerde grafte in Bezuidenhout-park" deur FERDI GREYLING
Volgende onderwerp: " Ouma Baai maak heuningbier " deur GEORGE WEIDEMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 10:32:05 MGT 2024