Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Laurika Rauch
Laurika Rauch [boodskap #65691] Wo, 28 Augustus 2002 07:09 na volgende boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hallo aan almal.

Het iemand daar buite miskien nog Laurika se plaat met "Moenie weggaan
nie" van Brel? Ek sal graag 'n kopie van die lirieke wil hê, asook wie
dit vertaal het in Afrikaans. Dit sal gaaf wees.

Baie dankie
Anri Schramm
Re: Laurika Rauch [boodskap #65694 is 'n antwoord op boodskap #65691] Wo, 28 Augustus 2002 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gehoor Fanus Rautenbach het dit vertaal.

Koot

"anri schramm" skryf in boodskap news:3D6C7728.9090002@roo.com...
> Hallo aan almal.
>
> Het iemand daar buite miskien nog Laurika se plaat met "Moenie weggaan
> nie" van Brel? Ek sal graag 'n kopie van die lirieke wil hê, asook wie
> dit vertaal het in Afrikaans. Dit sal gaaf wees.
>
> Baie dankie
> Anri Schramm
>
Re: Laurika Rauch [boodskap #65703 is 'n antwoord op boodskap #65694] Wo, 28 Augustus 2002 12:35 Na vorige boodskap
anri schramm[1]  is tans af-lyn  anri schramm[1]
Boodskappe: 35
Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
Volle Lid
Dankie, ek het nounet die lirieke gevind! Miskien moes ek eers self
gesoek het!

hier...http://www.laurikarauch.co.za/lrauch_disko/disko_2.ht m

Baai
Anri

Koot Pieterse wrote:
> Ek het gehoor Fanus Rautenbach het dit vertaal.
>
> Koot
>
> "anri schramm" wrote in message
> news:3D6C7728.9090002@roo.com...
>
>> Hallo aan almal.

>> Het iemand daar buite miskien nog Laurika se plaat met "Moenie weggaan
>> nie" van Brel? Ek sal graag 'n kopie van die lirieke wil hê, asook wie
>> dit vertaal het in Afrikaans. Dit sal gaaf wees.

>> Baie dankie
>> Anri Schramm

>
Vorige onderwerp: Roep Perth ouens...
Volgende onderwerp: Re: Vreemde woorde (Norbert die *TROL*)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 01:19:36 MGT 2024