| Nuus 26/8 [boodskap #65629] |
Ma., 26 Augustus 2002 06:56  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
Ek wag vir die sneeu:))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/8 [boodskap #65631 is 'n antwoord op boodskap #65630] |
Ma., 26 Augustus 2002 07:16   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
> Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as daai
> sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas sit
> sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie. Dit werk
> duidelik!
> "Annette" wrote in message
> news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>> Ek wag vir die sneeu:))
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/8 [boodskap #65657 is 'n antwoord op boodskap #65656] |
Di., 27 Augustus 2002 05:26   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Noudat die bokke gespaar gaan word, kan Kennedy nou sy kans kry vir Super
12 - hoop hy is nou oor sy beserings.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:akep6s$bu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - van al die spanne wie se wedstryde Saterdag gebeeldsend is, is die
> spel van die Vrystaat die wat my meeste beindruk het. (Ek is 'n Haai...)
> "Annette" wrote in message
> news:akckmv$1hj38p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
>> My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
>>> Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as daai
>>> sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien Naas sit
>>> sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie. Dit werk
>>> duidelik!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>>>> Ek wag vir die sneeu:))
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/8 [boodskap #65675 is 'n antwoord op boodskap #65672] |
Di., 27 Augustus 2002 15:28   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Hy is van Zambië - dink ek?
Sover ek weet kan hy Super 12 speel maar nie vir SA nie? - SA rugby se
tweegatjakkalsgeit alweer - want daar was geen probleme dat John Allen of
Kevin Putt vir SA of Super 12 kon speel nie.
Kennedy Tsimba speel al 5 jaar vir Vrystaat.
Annette
"Jonas" skryf in boodskap news:akfve4$8g8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is Kennedy nog 'n Zim-burger? Wat is sy kanse?
> "Annette" wrote in message
> news:akf2hg$1hrasl$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Noudat die bokke gespaar gaan word, kan Kennedy nou sy kans kry vir Super
>> 12 - hoop hy is nou oor sy beserings.
>> Annette
>>
>>
>> "Jonas" wrote in message
>> news:akep6s$bu9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Annette - van al die spanne wie se wedstryde Saterdag gebeeldsend is,
is
>> die
>>> spel van die Vrystaat die wat my meeste beindruk het. (Ek is 'n Haai...)
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:akckmv$1hj38p$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Wys jou net watse goeie speler Joost is;)))
>>>> My span is Vrystaat - hulle het ook Saterdag gewen:)
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:3d69d4e8.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Die Bulle is op 'n opwaartse pad.......jy moet nou net nie huil as
>> daai
>>>> > sneeu van jou dalk later die Kaap dalk ook tref nie! Ek sien
Naas
>> sit
>>>> > sommer langs die veld met sy 'mike' aan. Strategie, strategie.
> Dit
>>>> werk
>>>> > duidelik!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:akck11$1hrmdm$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > > Die Blou Bulle het die Leeus geklop Saterdag.
>>>> > > Ek wag vir die sneeu:))
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/8 [boodskap #65688 is 'n antwoord op boodskap #65685] |
Wo., 28 Augustus 2002 06:47   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wat van John Allen wat vir Ieralnd gespeel het?
Elk geval - dankie - nou het ons die hele storie reg van liewe Kennedy:)
Ek hoor sy sus ter bly ook in Bloemfontein en is die ster van die
vrouerugbyspan daar.
Annette
"Stone" skryf in boodskap news:akhnhs$4p6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Wouter Plaasvark" wrote in message
>>> Is Kennedy nog 'n Zim-burger? Wat is sy kanse?
>>
>> Annette: Hy is van Zambië - dink ek?
>>
>> Wouter
>> Nee, Kennedy Tsimba is beslis van Zimbabwe, hy was kaptein van
>> hulle 7's span.
>>
>> Ek vermoed hy is steeds 'n burger van Zimbabwe maar het verblyfreg
>> en kan dus binne die kwotastelsel Curriebekerrugby speel, maar nie
>> Super 12 nie.
>>
>
> Hy mag Super 12 speel, maar hy mag volgens die IRB reels nie Springbok
> word nie, net omdat hy al reeds vir Zimbabwe gespeel het. As hy nog nie
> nasionale klere vir Zimbabwe gehad het nie, kon hy Springbok geword het.
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Nuus 26/8 [boodskap #65697 is 'n antwoord op boodskap #65693] |
Wo., 28 Augustus 2002 09:34  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Dankie - Dit beteken dus ook dat Vickerman, al is hy 'n gebore SA, nie vir
ons span sal kan speel nie.
Blerrie stoepit WP keurders!
Annette
"Stone" skryf in boodskap news:aki288$ogq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Annette" wrote in message ...
>> Wat van John Allen wat vir Ieralnd gespeel het?
>>
>
> Ja, daar is ander ook, maar dit was voor die IRB reels verander het.
>
|
|
|
|