Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dirigente
Dirigente [boodskap #65632] Ma, 26 Augustus 2002 07:23 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Saterdagaand het ons toe die John Rutter konsert gedoen.
Behalwe vir die plesier om aan so 'n gebeurtenis deel te neem, en die
voorreg om so 'n begaafde persoon te kon ontmoet, was ek ook blootgestel aan
twee heeltemal uiteenlopende vertolkings van dirigentskap.
Die New England Youth Orchestra van Amerika het ons begelei.
Die stigter en dirigent is 'n Doktor Moeilike-naam-en-van ( ek het nie 'n
program nie) - sy is 'n gebore Kapenaar en hierdie keer was die orkes se 5de
besoek aan SA.
Net na speeltyd, toe gaan staan die koperblasers bo op die oorvol gallery -
om 'n nommer saam met die orrel te lewer - en toe dirigeer Roucher die ou
lotjie, wat hom nie kon sien nie, vreeslik woes - op sy gebruiklike manier.
Die musikante kon hom nie sien nie, want hy het agter die orrelis gestaan,
en die koperblasers het met hul rug na hom gestaan - nietemin, hy het sy
ding gedoen.
Net daarna was daar toe 'n klavierkonsert met strykers en die ander
blaasinstrumente -en die een dirigeer die Doktor toe - met swaarlik 'n
pinkie wat nou en dan diskreet roer;)))
Ek hou nogal van die tweede metode.
Annette
Re: Dirigente [boodskap #65635 is 'n antwoord op boodskap #65632] Ma, 26 Augustus 2002 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Herbert von Karajan het ook so "subtiel" gedirigeer - soms deur net sy mond
te plooi...:-)
Koot

"Annette" skryf in boodskap news:akcl0e$1hvvmb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Saterdagaand het ons toe die John Rutter konsert gedoen.
> Behalwe vir die plesier om aan so 'n gebeurtenis deel te neem, en die
> voorreg om so 'n begaafde persoon te kon ontmoet, was ek ook blootgestel aan
> twee heeltemal uiteenlopende vertolkings van dirigentskap.
> Die New England Youth Orchestra van Amerika het ons begelei.
> Die stigter en dirigent is 'n Doktor Moeilike-naam-en-van ( ek het nie 'n
> program nie) - sy is 'n gebore Kapenaar en hierdie keer was die orkes se 5de
> besoek aan SA.
> Net na speeltyd, toe gaan staan die koperblasers bo op die oorvol gallery -
> om 'n nommer saam met die orrel te lewer - en toe dirigeer Roucher die ou
> lotjie, wat hom nie kon sien nie, vreeslik woes - op sy gebruiklike manier.
> Die musikante kon hom nie sien nie, want hy het agter die orrelis gestaan,
> en die koperblasers het met hul rug na hom gestaan - nietemin, hy het sy
> ding gedoen.
> Net daarna was daar toe 'n klavierkonsert met strykers en die ander
> blaasinstrumente -en die een dirigeer die Doktor toe - met swaarlik 'n
> pinkie wat nou en dan diskreet roer;)))
> Ek hou nogal van die tweede metode.
> Annette
>
Re: Dirigente [boodskap #65646 is 'n antwoord op boodskap #65635] Ma, 26 Augustus 2002 14:35 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
OOooooo Gits!! Dan was daar 'n paar foute deur die musikante;)
Annette

"Koot Pieterse" skryf in boodskap news:akcptv$d0n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Herbert von Karajan het ook so "subtiel" gedirigeer - soms deur net sy mond
> te plooi...:-)
> Koot
>
> "Annette" wrote in message
> news:akcl0e$1hvvmb$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Saterdagaand het ons toe die John Rutter konsert gedoen.
>> Behalwe vir die plesier om aan so 'n gebeurtenis deel te neem, en die
>> voorreg om so 'n begaafde persoon te kon ontmoet, was ek ook blootgestel
> aan
>> twee heeltemal uiteenlopende vertolkings van dirigentskap.
>> Die New England Youth Orchestra van Amerika het ons begelei.
>> Die stigter en dirigent is 'n Doktor Moeilike-naam-en-van ( ek het nie 'n
>> program nie) - sy is 'n gebore Kapenaar en hierdie keer was die orkes se
> 5de
>> besoek aan SA.
>> Net na speeltyd, toe gaan staan die koperblasers bo op die oorvol
> gallery -
>> om 'n nommer saam met die orrel te lewer - en toe dirigeer Roucher die ou
>> lotjie, wat hom nie kon sien nie, vreeslik woes - op sy gebruiklike
> manier.
>> Die musikante kon hom nie sien nie, want hy het agter die orrelis gestaan,
>> en die koperblasers het met hul rug na hom gestaan - nietemin, hy het sy
>> ding gedoen.
>> Net daarna was daar toe 'n klavierkonsert met strykers en die ander
>> blaasinstrumente -en die een dirigeer die Doktor toe - met swaarlik 'n
>> pinkie wat nou en dan diskreet roer;)))
>> Ek hou nogal van die tweede metode.
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: "Wireless" netwerk in Centurion
Volgende onderwerp: Is jou seun se naam Mornè?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 12:13:06 MGT 2024