Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Wireless" netwerk in Centurion
"Wireless" netwerk in Centurion [boodskap #65622] Sa, 24 Augustus 2002 08:12
Anoth  is tans af-lyn  Anoth
Boodskappe: 273
Geregistreer: Maart 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie dag liewe vriende,

Ek is opsoek na geesdriftige rekenaar gebruikers in die Centurion, Gauteng
gebied wat saam met my 'n "wireless" netwerk van gebruikers op die been wil
bring. Vir meer inligting, stuur asseblief epos aan anto...@yahoo.com of
reageer op die pos. Ek sal wel gereel hier kom lees.

Kuber groete
Antowan
Vorige onderwerp: Wie is adolh? (was Re: ADOLH HITLER GRAND CHILD)
Volgende onderwerp: Dirigente
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jun 18 13:54:36 MGT 2024