| Jou toekoms is groen, John Deere groen. [boodskap #653] |
So., 08 Junie 2003 05:28  |
AJ
Boodskappe: 441 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
Oulike beskrywing vir die 8520, Speedy! :-D
As jy tyd het kan jy na www.deere.com gaan as jy wil sien waarmee ek my
besig hou.
--
Linux user #317026
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Jou toekoms is groen, John Deere groen. [boodskap #685 is 'n antwoord op boodskap #656] |
So., 08 Junie 2003 19:09  |
Speedy
Boodskappe: 224 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
On Sun, 8 Jun 2003 07:50:52 +0200, "Andries Kriel"
wrote:
> So het ek agtergekom. Ek wou 'n skakel gaan soek na die 8520. Maar jy kan
> dit sommer self doen, en dalk iets leerr :-)
>
Ja, dalk leerr ek iets. Sitplekke van Leerr?
Jy vat 'n kanss, Andries:-))
|
|
|
|