Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » www. SAReunited .com
www. SAReunited .com [boodskap #65560] Di, 20 Augustus 2002 14:35 na volgende boodskap
foilcut  is tans af-lyn  foilcut
Boodskappe: 25
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Registreer hier om al jou ou skoolmaats op te spoor !

Groot pret !
Re: www. SAReunited .com [boodskap #65583 is 'n antwoord op boodskap #65560] Wo, 21 Augustus 2002 10:57 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
Mooi site.

Daar bestaan al soveel sulke sites. Sou goed wees as hulle hulle
databasisse wil deel dat mens nie op almal hoef te gaan soek nie.

Ek het wel 'n probleem daarmee dat ek eers moes registreer om te kan
sien of my skool op die lys is.

Toe maar deur die prosedure van registreer gegaan en VOILA daar staan
waaragtig 'n langvergete vriend!!!

Dadelik op die vriend se naam gekliek om hom te kontak, net om te sien
dat ek 'n betalende lid moet wees vir dié opsie...

Ja, die ouens moet seker êrens hulle geld vandaan haal. Tog jammer,
want nou't ek maar weggegaan. Miskien betaal hý wel om mý te kontak.

Max_________________________________________________________ _______

"FoilCut" skryf in boodskap news:...
> Registreer hier om al jou ou skoolmaats op te spoor !
>
> Groot pret !
Vorige onderwerp: Re: ***The Goddam White Man*** by D. Lytton
Volgende onderwerp: " Rendezvous " deur KOOT PIETERSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 01:58:16 MGT 2024