| Ek word gek van advertensies... [boodskap #65561] |
Di., 20 Augustus 2002 14:44  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
nie.
Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
spyware op jou pc te installeer.
Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
skoonmaak van al die twak.
As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
en ek kan die oorsaak nie kry nie.
Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
Byvoorbat dankie
Max_________________________________________________________ ___
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65579 is 'n antwoord op boodskap #65561] |
Wo., 21 Augustus 2002 07:05   |
Threeships Mcduck
Boodskappe: 244 Geregistreer: Junie 2002
|
Senior Lid |
|
|
On 20 Aug 2002 07:44:18 -0700, maxiebu...@yahoo.com (Max) served
the following to the group:
> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
> nie.
>
> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
> spyware op jou pc te installeer.
>
> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
> skoonmaak van al die twak.
>
> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
> en ek kan die oorsaak nie kry nie.
>
> Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
> enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
>
> Byvoorbat dankie
>
> Max_________________________________________________________ ___
arthur se raad is goed. as jy 24/7 online is, is dit better om agter
`n firewall te sit. hierdie ouens gebruik goed soos port en ip scanner
om masjiene te soek wat online is. as jy net vir kort rukke online is
is dit gewoonlik nie `n probleem nie, tensy jy `n site besoek met
popups, daarvoor is popup killer soos koos voorstel goed, maar vir
24/7 online is meer aggresiewe maatreels nodig.
Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek word gek van advertensies... [boodskap #65593 is 'n antwoord op boodskap #65575] |
Wo., 21 Augustus 2002 14:28  |
Max[1]
Boodskappe: 240 Geregistreer: Februarie 2002
|
Senior Lid |
|
|
Dankie, Koos, maar ek kan geen gratis popupkiller kry nie. Weet jy van
een?
Ek het in elk geval my probleem gekry. Die register deursoek (nie
maklik as jy nie weet waarna jy soek nie) en die fokkertjie gekry en
gedelete.
Dankie ook aan al die ander vir julle raad. Op hierdie stadium gaan
dit goed op my PC. Ek hoop dit bly so.
Groete
Max_________________________________________________________ __________
"koos" skryf in boodskap news:...
> SOEK VIR POPUPKILLERS, WERK GOED
> "Max" wrote in message
> news:e720f1c7.0208200644.62710d5d@posting.google.com...
>> Ek's meestal 24 uur per dag online by die huis. Soms download ek
>> dinge, maar soms laat ek alles sommer net staan, ek betaal nie ekstra
>> nie.
>>
>> Ek toets gereeld applikasies en tools van die internet. Nou't ek ook
>> agtergekom dat daar van die freeware is wat hulle geld maak deur
>> spyware op jou pc te installeer.
>>
>> Nou't ek ad-aware gekry. Dis 'n tooltjie waarmee jy jou pc kan
>> skoonmaak van al die twak.
>>
>> As ek saans my pc aan laat staan (online) en alle aplikasies afsluit,
>> staan daar 'n donnerse pop-up advertensie op as ek soggens daar kom.
>> As ek dié wegkliek, pop daar nog een uit. Ek word so die duiwel in -
>> en ek kan die oorsaak nie kry nie.
>>
>> Ek weet hierdie is nie die regte nuusgroep om dit te vra nie, maar het
>> enige van julle vir my raad? (Behalwe format en alles oor installeer)
>>
>> Byvoorbat dankie
>>
>> Max_________________________________________________________ ___
|
|
|
|