Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe SA Juweeltjies
Nuwe SA Juweeltjies [boodskap #65522] So, 18 Augustus 2002 11:04
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
1) Dinsdag was daar 'n program op SABC geadverteer:
WSSD ( World Summit on Sustainable Development) Highlights.
Die WSSD het nog nie begin nie, so waar die hoogtepunte vandaan kom sal ek
nie weet nie - ek het nie na die program gekyk nie.
In enige normale opset kom 'n Hoogtepunte program NADAT die verrigtinge
plaasgevind het.

2) In vandag se koerant - 70 miljoen gaan spandeer word om die kantore van
die verskillende konings op te gradeer - die rede - volgens minister Stella
Sigcau? As deel van die verligting van armoede ( van die agtergeblewe massa)

Annette
Vorige onderwerp: Re: UNITED STAES THE BEST COUNTRIE IN THE WORLD
Volgende onderwerp: JAAP of JAAPIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 09:31:22 MGT 2024