Tuis » Ernstig » Emigrasie & buiteland » Verdwaalde Belge
Verdwaalde Belge [boodskap #65226] |
Do., 01 Augustus 2002 09:06  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
bestemming - na Frankryk & Holland!!
Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
Annette
|
|
|
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65252 is 'n antwoord op boodskap #65226] |
Vr., 02 Augustus 2002 12:02   |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Annette" schreef:
> Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
> emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
> bestemming - na Frankryk & Holland!!
> Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
> Annette
>
Nie moeilik om te verstaan nie..: in Holland het ons kaas, botter,
haring, mossels en jenewer... In Frankryk het ons wyn, Frans brood,
kaas, konjak, ganslewer.. Wat het ons eintlik in Suid-Afrika wat ons
nie in ons eie kontreie het nie? Dis die fout van Suid-Afrika. Julle
sê altyd: Europa is te ver, ons praat nie Nederlands nie en moenie kom
en sê vir ons wat ons moet doen... Nou?
Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
|
|
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65343 is 'n antwoord op boodskap #65252] |
Ma., 05 Augustus 2002 19:58   |
Cham
Boodskappe: 4 Geregistreer: Augustus 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Weet jy wat die Hollanders die Belge noem... 'arme stomme Belge'....... en
dan wil julle daarheen emigreer.
"*Sterrenkijker*" skryf in boodskap news:3d4a71fb.1145043@news.skynet.be...
> "Annette" schreef:
>
>> Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
>> emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
>> bestemming - na Frankryk & Holland!!
>> Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
>> Annette
>>
> Nie moeilik om te verstaan nie..: in Holland het ons kaas, botter,
> haring, mossels en jenewer... In Frankryk het ons wyn, Frans brood,
> kaas, konjak, ganslewer.. Wat het ons eintlik in Suid-Afrika wat ons
> nie in ons eie kontreie het nie? Dis die fout van Suid-Afrika. Julle
> sê altyd: Europa is te ver, ons praat nie Nederlands nie en moenie kom
> en sê vir ons wat ons moet doen... Nou?
>
> Norbert (uit Vlaanderen)
|
|
|
Re: Verdwaalde Belge [boodskap #65346 is 'n antwoord op boodskap #65343] |
Ma., 05 Augustus 2002 22:35  |
Sterrenkijker[1]
Boodskappe: 393 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dis nie waar nie. Die Hollanders praat nie so oor ons nie! Dis jy wat
soiets oor ons vir die mense wysmaak!
Norbert (uit Vlaanderen)
"Cham" schreef:
> Weet jy wat die Hollanders die Belge noem... 'arme stomme Belge'....... en
> dan wil julle daarheen emigreer.
>
> "*Sterrenkijker*" wrote in message
> news:3d4a71fb.1145043@news.skynet.be...
>> "Annette" schreef:
>>> Lees dat met 'n opname waar Belge gevra word na watter land hulle sou
>>> emigreer as hulle moet of die keuse sou hê, was Suid Afrika slegs die 3de
>>> bestemming - na Frankryk & Holland!!
>>> Jammer daar is nie meer Hilda's in België nie;))
>>> Annette
>>>
>> Nie moeilik om te verstaan nie..: in Holland het ons kaas, botter,
>> haring, mossels en jenewer... In Frankryk het ons wyn, Frans brood,
>> kaas, konjak, ganslewer.. Wat het ons eintlik in Suid-Afrika wat ons
>> nie in ons eie kontreie het nie? Dis die fout van Suid-Afrika. Julle
>> sê altyd: Europa is te ver, ons praat nie Nederlands nie en moenie kom
>> en sê vir ons wat ons moet doen... Nou?
>> Norbert (uit Vlaanderen)
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: So. Apr. 13 02:12:53 UTC 2025
|