Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons is BAIE trots
Ons is BAIE trots [boodskap #65210] |
Wed, 31 July 2002 15:10 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Op ons sportlui in Manchester
Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
( 'n Goud of Niks:)) )
Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
Annette
--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
|
|
|
|
|
|
|
Re: Ons is BAIE trots [boodskap #65228 is 'n antwoord op boodskap #65227] |
Thu, 01 August 2002 11:22 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Ja dit was in een van die ver holle;))
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d490f59.0@news1.mweb.co.za...
> Is dit nie in die 'ver hol' nie?
> "Annette" wrote in message
> news:aiatmn$135lkh$4@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja, en ons was net so bly oor FF se oorwinning!!
>> En wat van daardie mooie dame wat 'n bronsmedalje gewen het - in watter
>> nommer nouweer?
>> Selfs die swemmer van Zimbabwe het ons laat juig.
>>
>> Annette
>>
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d48de51.0@news1.mweb.co.za...
>>> Moerse! Ons het darem een goue: Frankie Fredericks.....oud, maar nog nie
>>> koud nie!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:ai8unk$12q7iv$2@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Op ons sportlui in Manchester
>>>> Gisteraand se 3 goues was 'n fees.
>>>> Na eergister se aflosfiasko doen ons toe beter as ooit.
>>>> Slegs 13 atlete is ingeskryf, en uit hulle het ons 5 goue medaljes gewen.
>>>> ( 'n Goud of Niks:)) )
>>>>
>>>> Ons swemaflosspan het 'n silwermedalje gewen.
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis,
>>>> Annette. ann...@ctnet.co.za
>>>> Happiness is a State of Mind
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:42:33 UTC 2025
|