Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners in Oostenryk ?
Afrikaners in Oostenryk ? [boodskap #65058] Do, 25 Julie 2002 09:40 na volgende boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Hallo..

Ons trek dalk oor so n paar maande Oostenryk toe en ek het gewonder of julle
nie weet van ander Afrikaanse mense daar waarmee ons sal kan inskakel nie,
of miskien bly julle self daar...?

Hmm..
Re: Afrikaners in Oostenryk ? [boodskap #65166 is 'n antwoord op boodskap #65058] Di, 30 Julie 2002 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hmm" skryf in boodskap news:...
> Hallo..
>
> en ek het gewonder of julle
> nie weet van ander Afrikaanse mense daar waarmee ons sal kan inskakel nie,
> of miskien bly julle self daar...?
>
> Hmm..

Gaan na www.google.com en tik Wien in die soekblokkie. Die vierde (?)
website van bo is die universiteit s'n. Gaan in en in die tweede
kategorie, Organisation, klik op Instituten und Personal. Waar hulle
'n naam vra, tik Loader en dan suche. Die een bo aan die lysie gee
blykbaar Afrikaans daar. Dalk kan sy help.

Verskoon die langdradige manier, maar ek kan (hopelik net tydelik) noe
pos op my adres hierbo ontvang nie.

Groete, Drom
Re: Afrikaners in Oostenryk ? [boodskap #65173 is 'n antwoord op boodskap #65058] Di, 30 Julie 2002 10:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Drom[1]  is tans af-lyn  Drom[1]
Boodskappe: 333
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Hmm" skryf in boodskap news:...

Hmm

Net na my vorige pos het my saak hier toe reg gekom. Dit sal dus dalk
makliker wees as jy my direk pos (adres hierbo) dan kan ek jou die
besonderhede stuur.

Drom
Re: Afrikaners in Oostenryk ? [boodskap #65221 is 'n antwoord op boodskap #65173] Do, 01 Augustus 2002 08:09 Na vorige boodskap
hotnotsgot  is tans af-lyn  hotnotsgot
Boodskappe: 59
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
Ahh..Dankie...

Ek sal n email stuur vir CEL...

Groetnis..

"Drom" skryf in boodskap news:1e507c17.0207300256.480e42d3@posting.google.com...
> "Hmm" skryf in boodskap news:...
>
> Hmm
>
> Net na my vorige pos het my saak hier toe reg gekom. Dit sal dus dalk
> makliker wees as jy my direk pos (adres hierbo) dan kan ek jou die
> besonderhede stuur.
>
> Drom
Vorige onderwerp: Vir dié wat Engels kan lees. :-)
Volgende onderwerp: alt.madcrew Faq
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 19:21:12 MGT 2024