Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans Kan Dans, 9-11 Augustus, Revel In Gettaway Lodge
Afrikaans Kan Dans, 9-11 Augustus, Revel In Gettaway Lodge [boodskap #65129] Ma, 29 Julie 2002 13:37
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
----- Original Message -----
From: "CHopper CHarlie"
Sent: Monday, July 29, 2002 3:29 PM
Subject: Afrikaans Kan Dans, 9-11 Augustus, Revel In Gettaway Lodge

AFRIKAANS KAN DANS
9-11 Augustus 2002
Revel In Gettaway Lodge

Stof daai pointers af en lig jou gat - Pollie ons gaan paartiehou.
Dis langnaweek en Wat Kyk Jy? en Revel In gooi 'n windgat jol
net so entjie uit Pretoria uit. Kom chill uit in die Bosveld, strompel
dronk deur gras en klippe en luister befokte tunes.

Lekker Live Bands
- Frosted Orange
- Brixton Moord & Roof Orkes
- Riku Latti
- Scicoustic
- Kompos
- Duin 7
- Vierkleur
- Wilja
- Smoor
... en ander

Piele Platejoggies
- DJ Dikwels
- DJ Briekmerk
- DJ T!
- DJ Hooker
- DJ Slyt
- DJ PK
- DJ Dooie Jan
... en ander

Kampeerplekke, 'n backpackers lodge en rondawels is
beskikbaar. Daar is ook 'n volledige bar, kosplek, braaiplekke en
dies meer. Bring net jouself, jou gabbas, jou ou of chick ... en 'n
glimlag.

Prys:
Net R65 vir die hele naweek (kampering ingesluit)

Aanwysings:
- Klap die N4 verby Rustenburg, na Swartruggens se kant toe.
- So 40km verby Rustenburg, tune regs by die Bokfontein
afdraai.
- Volg die grondpad vir 6.5km. Revel In is op linkerkant.

Meer inligting:
- Web: Besoek www.watkykjy.co.za of www.revelin.co.za.
- Tel: Terrence op 082-797 1702.

Aangebied deur:
1. WAT KYK JY? (http://www.watkykjy.co.za)
2. REVEL IN (http://www.revelin.co.za)
3. BLACK LABEL
4. JAGERMEISTER
Vorige onderwerp: Re: WHITE PEOPLE , ANTI JEWS ,ANTI ASIAN ,ANTI BLACK ,ANTI NATIVE
Volgende onderwerp: Re: WHITE RACIST CRIME AGAINST BLACK
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 07:37:34 MGT 2024