Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Sade Vir Vrede
Sade Vir Vrede [boodskap #65055] Do, 25 Julie 2002 06:12 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het nounet gelees van 'n nie-winsgewende organisasie wat in Amerika in 1993
ontstaan het waar kinders van Israel, Palestina, Egipte en ander nasies
byeenkom vir kampe om mekaar beter te leer ken.
Wat 'n wonderlike gedagte - ten minste word daar nou 'n kern van jongmense
gevorm wat nie misvorm is deur die idologiese/godsdienstige verwarrings van
die huidige leiers nie.
Soos een 18-jarige verklaar het - ons het besef dat ons almal basies
dieselfde is - met dieselfde ideale en voorkeure - en ek het besef dat die
haat wat ek moes voel waarmee ek grootgemaak is, alles 'n leuen was.

Annette

--
Groetnis,
Annette. ann...@ctnet.co.za
Happiness is a State of Mind
Re: Sade Vir Vrede [boodskap #65062 is 'n antwoord op boodskap #65055] Do, 25 Julie 2002 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Threeships Mcduck  is tans af-lyn  Threeships Mcduck
Boodskappe: 244
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 25 Jul 2002 08:12:18 +0200, "Annette"
served the following to the group:

> Het nounet gelees van 'n nie-winsgewende organisasie wat in Amerika in 1993
> ontstaan het waar kinders van Israel, Palestina, Egipte en ander nasies
> byeenkom vir kampe om mekaar beter te leer ken.
> Wat 'n wonderlike gedagte - ten minste word daar nou 'n kern van jongmense
> gevorm wat nie misvorm is deur die idologiese/godsdienstige verwarrings van
> die huidige leiers nie.
> Soos een 18-jarige verklaar het - ons het besef dat ons almal basies
> dieselfde is - met dieselfde ideale en voorkeure - en ek het besef dat die
> haat wat ek moes voel waarmee ek grootgemaak is, alles 'n leuen was.
>
> Annette

se hulle waar die kampe gehou word. ek dink `n groot faktor om so iets
`n sukses te maak is om almal uit hulle gemak zones te haal deur dit
iewer in die vreemde te hou. dan het almal iets in gemeen.

Threeships Mcduck
www.mothership.co.za
Re: Sade Vir Vrede [boodskap #65066 is 'n antwoord op boodskap #65062] Do, 25 Julie 2002 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - dit word in Amerika gehou - 15 kinders uit elke groep word gekies en
gestuur - die regerings steun dit glo, en maak bydraes.
Of het - ek weet nie of die huidige lot tussen die baleiery deur nog tyd het
om bydraes te stuur en kinders aan te wys nie - maar blykbaar stu die
beweging voort.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:lbvvju8dp44hcqn1adlipaco6f3pqif0t4@4ax.com...
> On Thu, 25 Jul 2002 08:12:18 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Het nounet gelees van 'n nie-winsgewende organisasie wat in Amerika in 1993
>> ontstaan het waar kinders van Israel, Palestina, Egipte en ander nasies
>> byeenkom vir kampe om mekaar beter te leer ken.
>> Wat 'n wonderlike gedagte - ten minste word daar nou 'n kern van jongmense
>> gevorm wat nie misvorm is deur die idologiese/godsdienstige verwarrings van
>> die huidige leiers nie.
>> Soos een 18-jarige verklaar het - ons het besef dat ons almal basies
>> dieselfde is - met dieselfde ideale en voorkeure - en ek het besef dat die
>> haat wat ek moes voel waarmee ek grootgemaak is, alles 'n leuen was.
>>
>> Annette
>
> se hulle waar die kampe gehou word. ek dink `n groot faktor om so iets
> `n sukses te maak is om almal uit hulle gemak zones te haal deur dit
> iewer in die vreemde te hou. dan het almal iets in gemeen.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Sade Vir Vrede [boodskap #65067 is 'n antwoord op boodskap #65062] Do, 25 Julie 2002 16:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die artikel is in die nuwe Marie Claire - baie insiggewend.
Annette

"Threeships Mcduck" skryf in boodskap news:lbvvju8dp44hcqn1adlipaco6f3pqif0t4@4ax.com...
> On Thu, 25 Jul 2002 08:12:18 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Het nounet gelees van 'n nie-winsgewende organisasie wat in Amerika in 1993
>> ontstaan het waar kinders van Israel, Palestina, Egipte en ander nasies
>> byeenkom vir kampe om mekaar beter te leer ken.
>> Wat 'n wonderlike gedagte - ten minste word daar nou 'n kern van jongmense
>> gevorm wat nie misvorm is deur die idologiese/godsdienstige verwarrings van
>> die huidige leiers nie.
>> Soos een 18-jarige verklaar het - ons het besef dat ons almal basies
>> dieselfde is - met dieselfde ideale en voorkeure - en ek het besef dat die
>> haat wat ek moes voel waarmee ek grootgemaak is, alles 'n leuen was.
>>
>> Annette
>
> se hulle waar die kampe gehou word. ek dink `n groot faktor om so iets
> `n sukses te maak is om almal uit hulle gemak zones te haal deur dit
> iewer in die vreemde te hou. dan het almal iets in gemeen.
>
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
Re: Sade Vir Vrede [boodskap #65070 is 'n antwoord op boodskap #65055] Vr, 26 Julie 2002 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Selfs met die Voortrekkers het ons internasionale kampe gehad - en mens leer
so baie van ander kulturele groepe wat mens altyd bybly.
Ons was almal verbaas toe die Portugeuse dogters elkeen 'n chaperone gehad
het.
Ons het die chaperones heeltemal geignoreer en hulle het kort voor lank
besef hulle is eintlik oorbodig en in die pad.
Daarna het ons hulle betrek met ander take en by besprekings ingevoeg om uit
te vind wat die storie en presiese doel van die chaperones is - en tot die
slotsom gekom dis 'n tradisie wat deur die kerklike manne uitgedink is en
waaraan die res nie veel aandag of denke gee nie - hulle doen dit net omdat
dit tradisie is.
Op ons toer/kamp - behalwe die Suid-Afrikaners, was Portugeuse, Grieke,
Engelse, Skotte en Franse.
Ek moet nog by Griekeland uitkom.

Annette

skryf in boodskap news:ahqa5r$4d5$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Daar is ook verskeie sulke kampe in Brittanje, waar Ierse kinders van
> Protestante en Katolieke agtergrond bymekaarkom. Dis gewoonlik n
> somerkampding en werk baie goed. Van hulle kampe het oorgevloei hierheen,
> en ek dink daar is verskeie sulke kampe in Amerika ook.
>
> Pop
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ahpag1$uq3js$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja - dit word in Amerika gehou - 15 kinders uit elke groep word gekies en
>> gestuur - die regerings steun dit glo, en maak bydraes.
>> Of het - ek weet nie of die huidige lot tussen die baleiery deur nog tyd
> het
>> om bydraes te stuur en kinders aan te wys nie - maar blykbaar stu die
>> beweging voort.
>> Annette
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:lbvvju8dp44hcqn1adlipaco6f3pqif0t4@4ax.com...
>>> On Thu, 25 Jul 2002 08:12:18 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Het nounet gelees van 'n nie-winsgewende organisasie wat in Amerika
in
>> 1993
>>>> ontstaan het waar kinders van Israel, Palestina, Egipte en ander nasies
>>>> byeenkom vir kampe om mekaar beter te leer ken.
>>>> Wat 'n wonderlike gedagte - ten minste word daar nou 'n kern van
>> jongmense
>>>> gevorm wat nie misvorm is deur die idologiese/godsdienstige
verwarrings
>> van
>>>> die huidige leiers nie.
>>>> Soos een 18-jarige verklaar het - ons het besef dat ons almal basies
>>>> dieselfde is - met dieselfde ideale en voorkeure - en ek het besef
dat
>> die
>>>> haat wat ek moes voel waarmee ek grootgemaak is, alles 'n leuen was.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> se hulle waar die kampe gehou word. ek dink `n groot faktor om so iets
>>> `n sukses te maak is om almal uit hulle gemak zones te haal deur dit
>>> iewer in die vreemde te hou. dan het almal iets in gemeen.
>>>
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Sade Vir Vrede [boodskap #65074 is 'n antwoord op boodskap #65055] Vr, 26 Julie 2002 08:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons het in die Voortrekkers ook internasionale kampe gehad - Portugeuse (
met hul chaperones) , Grieke, Engelse, Skotte en Franse was daar.
Wonderlike manier om van ander mense se kultuur te leer.
Annette

skryf in boodskap news:ahqa5r$4d5$1@slb7.atl.mindspring.net...
> Daar is ook verskeie sulke kampe in Brittanje, waar Ierse kinders van
> Protestante en Katolieke agtergrond bymekaarkom. Dis gewoonlik n
> somerkampding en werk baie goed. Van hulle kampe het oorgevloei hierheen,
> en ek dink daar is verskeie sulke kampe in Amerika ook.
>
> Pop
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ahpag1$uq3js$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Ja - dit word in Amerika gehou - 15 kinders uit elke groep word gekies en
>> gestuur - die regerings steun dit glo, en maak bydraes.
>> Of het - ek weet nie of die huidige lot tussen die baleiery deur nog tyd
> het
>> om bydraes te stuur en kinders aan te wys nie - maar blykbaar stu die
>> beweging voort.
>> Annette
>>
>>
>> "Threeships Mcduck" wrote in message
>> news:lbvvju8dp44hcqn1adlipaco6f3pqif0t4@4ax.com...
>>> On Thu, 25 Jul 2002 08:12:18 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Het nounet gelees van 'n nie-winsgewende organisasie wat in Amerika
in
>> 1993
>>>> ontstaan het waar kinders van Israel, Palestina, Egipte en ander nasies
>>>> byeenkom vir kampe om mekaar beter te leer ken.
>>>> Wat 'n wonderlike gedagte - ten minste word daar nou 'n kern van
>> jongmense
>>>> gevorm wat nie misvorm is deur die idologiese/godsdienstige
verwarrings
>> van
>>>> die huidige leiers nie.
>>>> Soos een 18-jarige verklaar het - ons het besef dat ons almal basies
>>>> dieselfde is - met dieselfde ideale en voorkeure - en ek het besef
dat
>> die
>>>> haat wat ek moes voel waarmee ek grootgemaak is, alles 'n leuen was.
>>>>
>>>> Annette
>>>
>>> se hulle waar die kampe gehou word. ek dink `n groot faktor om so iets
>>> `n sukses te maak is om almal uit hulle gemak zones te haal deur dit
>>> iewer in die vreemde te hou. dan het almal iets in gemeen.
>>>
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
Re: Sade Vir Vrede [boodskap #65077 is 'n antwoord op boodskap #65066] Vr, 26 Julie 2002 11:07 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur:

Daar is ook verskeie sulke kampe in Brittanje, waar Ierse kinders van
Protestante en Katolieke agtergrond bymekaarkom. Dis gewoonlik n
somerkampding en werk baie goed. Van hulle kampe het oorgevloei hierheen,
en ek dink daar is verskeie sulke kampe in Amerika ook.

Pop

"Annette" skryf in boodskap news:ahpag1$uq3js$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Ja - dit word in Amerika gehou - 15 kinders uit elke groep word gekies en
> gestuur - die regerings steun dit glo, en maak bydraes.
> Of het - ek weet nie of die huidige lot tussen die baleiery deur nog tyd het
> om bydraes te stuur en kinders aan te wys nie - maar blykbaar stu die
> beweging voort.
> Annette
>
>
> "Threeships Mcduck" wrote in message
> news:lbvvju8dp44hcqn1adlipaco6f3pqif0t4@4ax.com...
>> On Thu, 25 Jul 2002 08:12:18 +0200, "Annette"
>> served the following to the group:
>>
>>> Het nounet gelees van 'n nie-winsgewende organisasie wat in Amerika in
> 1993
>>> ontstaan het waar kinders van Israel, Palestina, Egipte en ander nasies
>>> byeenkom vir kampe om mekaar beter te leer ken.
>>> Wat 'n wonderlike gedagte - ten minste word daar nou 'n kern van
> jongmense
>>> gevorm wat nie misvorm is deur die idologiese/godsdienstige verwarrings
> van
>>> die huidige leiers nie.
>>> Soos een 18-jarige verklaar het - ons het besef dat ons almal basies
>>> dieselfde is - met dieselfde ideale en voorkeure - en ek het besef dat
> die
>>> haat wat ek moes voel waarmee ek grootgemaak is, alles 'n leuen was.
>>>
>>> Annette
>>
>> se hulle waar die kampe gehou word. ek dink `n groot faktor om so iets
>> `n sukses te maak is om almal uit hulle gemak zones te haal deur dit
>> iewer in die vreemde te hou. dan het almal iets in gemeen.
>>
>>
>>
>> Threeships Mcduck
>> www.mothership.co.za
>
Vorige onderwerp: Ek gaan ook
Volgende onderwerp: " 'n Private ding " deur ROSA KEET
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 20:21:30 MGT 2024