Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp of raad
Hulp of raad [boodskap #65028] Di, 23 Julie 2002 12:41 na volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek het geld in 'n bankrekening in Suid-Afrika wat ek wil laat oorplaas na my
bank in die VSA. My SA bankbestuurder sê ek moet 'n
belastingklarinsertifikaat hê vooor hulle dit kan doen. Ek het nie 'n idee
wat dit behels nie, of hoe ek een kry nie. Die bank stel voor ek stel 'n
belastingkonsultant, of 'n prokureur, aan om die sertifikaat te kry.

Ek is al so lank uit SA dat ek nie 'n benul het van wie om te nader hiervoor
nie. Kan iemand dalk die volgende twee vrae vir my beantwoord - verkieslik
na my e-pos by eks...@excite.com? baie dankie solank.

Vrae:
1. Wat behels die sertifikaat, en wat is die implikasies daarvan?
2. Hoe kry ek iemand om my te verteenwoordig, en wat gaan dit kos?
Re: Hulp of raad [boodskap #65029 is 'n antwoord op boodskap #65028] Di, 23 Julie 2002 12:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Kwarantyn, kontak my per e-pos.
Ek is een van daai mense, en sal jou kan help.
Jy moet net vir my jou volle name, SA ID/geboortedatum en belastingnommer
deurstuur, as jy dit nog het.
Annette

"Kwarantyn" skryf in boodskap news:J9c%8.642$z31.67901683@newssvr17.news.prodigy.com...
> Ek het geld in 'n bankrekening in Suid-Afrika wat ek wil laat oorplaas na my
> bank in die VSA. My SA bankbestuurder sê ek moet 'n
> belastingklarinsertifikaat hê vooor hulle dit kan doen. Ek het nie 'n idee
> wat dit behels nie, of hoe ek een kry nie. Die bank stel voor ek stel 'n
> belastingkonsultant, of 'n prokureur, aan om die sertifikaat te kry.
>
> Ek is al so lank uit SA dat ek nie 'n benul het van wie om te nader hiervoor
> nie. Kan iemand dalk die volgende twee vrae vir my beantwoord - verkieslik
> na my e-pos by eks...@excite.com? baie dankie solank.
>
> Vrae:
> 1. Wat behels die sertifikaat, en wat is die implikasies daarvan?
> 2. Hoe kry ek iemand om my te verteenwoordig, en wat gaan dit kos?
>
Re: Hulp of raad [boodskap #65030 is 'n antwoord op boodskap #65029] Di, 23 Julie 2002 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Dankie, Annette. Ek het pas vir jou e-pos gestuur.

Henry

"Annette" skryf in boodskap news:ahjkfp$t9ff5$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Kwarantyn, kontak my per e-pos.
> Ek is een van daai mense, en sal jou kan help.
> Jy moet net vir my jou volle name, SA ID/geboortedatum en belastingnommer
> deurstuur, as jy dit nog het.
> Annette
>
>
> "Kwarantyn" wrote in message
> news:J9c%8.642$z31.67901683@newssvr17.news.prodigy.com...
>> Ek het geld in 'n bankrekening in Suid-Afrika wat ek wil laat oorplaas na my
>> bank in die VSA. My SA bankbestuurder sê ek moet 'n
>> belastingklarinsertifikaat hê vooor hulle dit kan doen. Ek het nie 'n idee
>> wat dit behels nie, of hoe ek een kry nie. Die bank stel voor ek stel 'n
>> belastingkonsultant, of 'n prokureur, aan om die sertifikaat te kry.
>>
>> Ek is al so lank uit SA dat ek nie 'n benul het van wie om te nader hiervoor
>> nie. Kan iemand dalk die volgende twee vrae vir my beantwoord - verkieslik
>> na my e-pos by eks...@excite.com? baie dankie solank.
>>
>> Vrae:
>> 1. Wat behels die sertifikaat, en wat is die implikasies daarvan?
>> 2. Hoe kry ek iemand om my te verteenwoordig, en wat gaan dit kos?
>>
>
Re: Hulp of raad [boodskap #65033 is 'n antwoord op boodskap #65028] Di, 23 Julie 2002 15:17 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
As jy iemand in SA het wat jy kan vertrou - gee die persoon volmag op jou
bankrekening daar. Maw "tekenregte." Laat hy of sy die geld onttrek en aan
jou stuur as 'n "geskenk." As dit 'n groot klomp geld is doen dit dan oor 'n
tydperk. End of storie. Enige ander derde party gaan 'n gat in jou sak
knaag. Die bankbestuurder doen maar net sy job - die regering is tog so bang
jy het die land geskiep sonder om die Keiser te betaal.

Hantam

Kwarantyn> Ek het geld in 'n bankrekening in Suid-Afrika wat ek wil laat
oorplaas na my
> bank in die VSA.
Vorige onderwerp: Potte
Volgende onderwerp: Ek breek alles!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 12:35:12 MGT 2024