Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Casper de Vries.....
Casper de Vries..... [boodskap #64914] Do, 18 Julie 2002 09:51 na volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
bederf................
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64917 is 'n antwoord op boodskap #64914] Do, 18 Julie 2002 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Het jy nie geweet nie?
Ek dink steeds die maat is baie snaaks - maar nie aantreklik nie ...

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d368fb6.0@news1.mweb.co.za...
> Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
> ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
> bederf................
>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64920 is 'n antwoord op boodskap #64914] Do, 18 Julie 2002 17:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Thu, 18 Jul 2002 10:51:50 +0100, "Suidwester" wrote:

> Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
> ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
> bederf................

Net 'n moffie mag 'n ander moffie 'n moffie noem......

Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64928 is 'n antwoord op boodskap #64920] Do, 18 Julie 2002 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
John Smith  is tans af-lyn  John Smith
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Junior Lid
Moenie van ons eie lyfie Nataniel vergeet nie skatties........brrrr, hoe
bibber en gril ek nou!
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64930 is 'n antwoord op boodskap #64920] Vr, 19 Julie 2002 03:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Goeie voorbeeld gestel ?
wrote in message
news:3d36f85a.375129@news.icon.co.za...
> On Thu, 18 Jul 2002 10:51:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
>> ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
>> bederf................
>
>
> Net 'n moffie mag 'n ander moffie 'n moffie noem......
>
>
> Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64931 is 'n antwoord op boodskap #64928] Vr, 19 Julie 2002 04:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nataniël is tog te skattig vir woorde, en ek geniet sy vertonings terdeë.
Annette

"pete" skryf in boodskap news:ah7a8l$1qo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moenie van ons eie lyfie Nataniel vergeet nie skatties........brrrr, hoe
> bibber en gril ek nou!
>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64933 is 'n antwoord op boodskap #64920] Vr, 19 Julie 2002 04:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Caspertjietjietjie is 'n Akteur.
Hy maak maar net asof hy een is:)))
Annette

wrote in message
news:3d36f85a.375129@news.icon.co.za...
> On Thu, 18 Jul 2002 10:51:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
>> ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
>> bederf................
>
>
> Net 'n moffie mag 'n ander moffie 'n moffie noem......
>
>
> Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64935 is 'n antwoord op boodskap #64920] Vr, 19 Julie 2002 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie't daai reël geskryf? Julle moffies?
wrote in message
news:3d36f85a.375129@news.icon.co.za...
> On Thu, 18 Jul 2002 10:51:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
>> ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
>> bederf................
>
>
> Net 'n moffie mag 'n ander moffie 'n moffie noem......
>
>
> Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64936 is 'n antwoord op boodskap #64917] Vr, 19 Julie 2002 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Man, ek is mos van daai ouens wat sulke goed die laaste agterkom. Die
annerdag kom hier 'n dametjie in wat ek al vir die afgelope 10 jaar ken en
ek het nog altyd geglo dis omdat sy so mooi is dat sy so kieskeurig kan wees
en nie trou nie! Verlede week rol sy hier in met haar 'mannetjie'-maatjie
[butch?] en skielik word alles duidelik. Ek was sê geskok! Dit het ons
onderlike vriendskap onmiddellik versuur want dis een ding wat ek nie kan
aanvaar nie. Dis maklik om te sê die persoon het nie verander nie, maar ek
sien dit as 'n fasset van 'n persoon se samestelling wat ek nie van geweet
het nie. As ek vooraf geweet het sy loer an ander vrouens, sou ek haar
nooit beter leer ken het nie.
Casper, met sy verhoogmaniertjies, lyk verdag, maar dan bly mens mos
hoopvol dat hy 'n rol speel? Hy's so skerp soos 'n lem, dis net dat daai
lem in 'n verkeerde rigting gemik is!

"Jonas" skryf in boodskap news:ah6m0l$io3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het jy nie geweet nie?
> Ek dink steeds die maat is baie snaaks - maar nie aantreklik nie ...
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d368fb6.0@news1.mweb.co.za...
>> Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
>> ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
>> bederf................
>>
>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64941 is 'n antwoord op boodskap #64920] Vr, 19 Julie 2002 10:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wie't daai reël geskryf? Julle moffies?
wrote in message
news:3d36f85a.375129@news.icon.co.za...
> On Thu, 18 Jul 2002 10:51:50 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Het ek die koerant reg gelees en is die man 'n uh, moffie? Sy
>> ex-bestuurder dagvaar hom blykbaar. Ai, nou's my Saterdagaand op TV
>> bederf................
>
>
> Net 'n moffie mag 'n ander moffie 'n moffie noem......
>
>
> Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64946 is 'n antwoord op boodskap #64917] Vr, 19 Julie 2002 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot Pieterse  is tans af-lyn  Koot Pieterse
Boodskappe: 490
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Ek dink steeds die maat is baie snaaks - maar nie aantreklik nie ...

Is hierdie nou 'n duidelike voorbeeld van CYA?...

Koot
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64976 is 'n antwoord op boodskap #64935] So, 21 Julie 2002 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Fri, 19 Jul 2002 07:29:51 +0100, "Suidwester oftewel Ockie van
Staden? skryf:

> Wie't daai reël geskryf? Julle moffies?

En oomblikke daarna val Jonas wat van apartheid Esparanto hou self in
die strik met:

> Goeie voorbeeld gestel ?

Julle albei het gereageer op my omskrywing van Casper eie reels.
Julle het klaarblyklik nie die een episode gesien waar Casper
polities-korrekte samelewingsree"ls verduidelik nie:

"Net 'n moffie mag 'n ander mofffie 'n moffie noem. "
"Net 'n diktator mag 'n ander kiktator 'n diktator noem."
ens ens ens.

Nou kom ons ekstrapoleer nou die reels, ek sit my tong terug in my
kies en ek sê julle is altwee dose.

Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64977 is 'n antwoord op boodskap #64936] So, 21 Julie 2002 07:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Fri, 19 Jul 2002 07:42:35 +0100, "Suidwester" wrote anonymously:

> Die annerdag kom hier 'n dametjie in wat ek al vir die afgelope 10 jaar ken en
> ek het nog altyd geglo dis omdat sy so mooi is dat sy so kieskeurig kan wees
> en nie trou nie!

Vir 10 jaar al ken jy haar en elke keer as jy haar sien wonder jy oor
haar privaat lewe? Waddiefok gaan deur jou brein as jy mense sien? Dit
lyk vir my jy size elke vrou op net soos een of ander dier wat
voortplant en oorlewing op die brein het. Jou uitlate is 'n klassieke
geval van vrouens net as seksobjekte beskou.

> Verlede week rol sy hier in met haar 'mannetjie'-maatjie
> [butch?] en skielik word alles duidelik. Ek was sê geskok! Dit het ons
> onderlike vriendskap onmiddellik versuur want dis een ding wat ek nie kan
> aanvaar nie.

Shame, jammer om te hoor sulke dinge skok jou. En watse nonsens is
hierdie dat een van die twee altyd die "mannetjie" is en die ander die
"wyfie?" Dis nie nie 'n plaas or ark waar dinge in pare kom nie -
koeie en bulle - ooie en ramme. Homoseksualiteit werk nie so nie.

> Dis maklik om te sê die persoon het nie verander nie, maar ek
> sien dit as 'n fasset van 'n persoon se samestelling wat ek nie van geweet
> het nie. As ek vooraf geweet het sy loer an ander vrouens, sou ek haar
> nooit beter leer ken het nie.

Dus, duidelik het jy haar beter leer ken met die hoop dat jy haar
eendag agter die skuur sal kan vastrek en spyker? Al jou interaksie
met haar tot dusver was gegrond op jou hoop vir 'n 2-minuut tedoe met
jou broek om jou enkels? Die ander goed - haar persoonlikheid, haar
sin vir humor, haar eerlikheid, haar kundigheid, haar watookal, dit
alles is nou skielik ongeldig? Jy is 'n klassieke bigoot.

> Casper, met sy verhoogmaniertjies, lyk verdag, maar dan bly mens mos
> hoopvol dat hy 'n rol speel? Hy's so skerp soos 'n lem, dis net dat daai
> lem in 'n verkeerde rigting gemik is!

Daar gaan ons weer - jy hoop dit is nie so nie. Waarom kan jy Casper
nie geniet vir sy grappies en skerp brein nie? Wat maak dit saak of hy
'n moffie is of nie? Dit lyk vir my jy het nog baie om te leer.
Miskien het Bobbie Mugabe en Sammy Njoma jou begin beinvloed?

Jou regte kleure wys, g'n wonner jy's bang om onder jou eie naam te
skryf nie.

Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64979 is 'n antwoord op boodskap #64936] So, 21 Julie 2002 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
scorse  is tans af-lyn  scorse
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Junior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d37b4dc.0@news1.mweb.co.za...
> Man, ek is mos van daai ouens wat sulke goed die laaste agterkom. Die
> annerdag kom hier 'n dametjie in wat ek al vir die afgelope 10 jaar ken en
> ek het nog altyd geglo dis omdat sy so mooi is dat sy so kieskeurig kan wees
> en nie trou nie! Verlede week rol sy hier in met haar 'mannetjie'-maatjie
> [butch?] en skielik word alles duidelik. Ek was sê geskok! Dit het ons
> onderlike vriendskap onmiddellik versuur want dis een ding wat ek nie kan
> aanvaar nie. Dis maklik om te sê die persoon het nie verander nie, maar ek
> sien dit as 'n fasset van 'n persoon se samestelling wat ek nie van geweet
> het nie. As ek vooraf geweet het sy loer an ander vrouens, sou ek haar
> nooit beter leer ken het nie.

O donder hier gaan ons al weer! Jy sê jy sien haar seksualiteit as 'n fasset
van haar waarvan jy nie vooraf geweet het nie. Dit maak nou skielik dat die
persoon wat jy al vir 10 jaar ken, skielik 'n monster is met wie jy niks te
doen wil he nie! Liewe vader in die hemel, waar kruip jy uit, my ou? Weet sy
miskien van al jou geheimpies? Die feit dat jy dit dalk laaik as jou vrou
jou 'n pak slae met die sweep gee, of dat jy gestimuleerd voel as jy vroue
onderbroekies dra? Of is jy miskien een van daai skimme wat totaal perfek is
en geen geheime het nie? Wat soek jy van mense, Suidwester? Wil jy he dat by
die eerste ontmoeting alles op die tafel gegooi word? "Aangename kennis,
meneer. Ek het ingroei toonnaels, my groot oupa aan vaderskant was 'n Xhosa,
my anner oupa was 'n Nazi en ek het 'n fetish vir sykouse. Wil jy my nog
leer ken????"

Jissis, dit maak my sommer depressief van voor af. Vir 10 jaar was julle
vriende, het julle mekaar leer ken in verskeie aspekte van jul lewens, het
julle mekaar gerespekteer, en nou skielik, omdat sy van vroue hou, is dit
alles ongeldig verklaar? Wat de donder het haar seksualiteit met jul
vriendskap te doen? Sug.

Jy is 'n sad case, Suidwester, en ek pity jou.

Gerhard
Re: Casper de Vries..... [boodskap #64984 is 'n antwoord op boodskap #64979] So, 21 Julie 2002 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester ou dierbare, het jy nou daardie rooi haring hier ingegooi vir die
sports?
Ek kan nie dink dat jy nog so eng kan wees nie?
Wat maak dit nou saak wie sy verkies om mee te vry?
Solank sy iemand is wat jy interessant kan vind maak dit mos nie saak nie,
of hoe?
Annette

"scorse" skryf in boodskap news:ahe21e$i6m$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d37b4dc.0@news1.mweb.co.za...
>> Man, ek is mos van daai ouens wat sulke goed die laaste agterkom. Die
>> annerdag kom hier 'n dametjie in wat ek al vir die afgelope 10 jaar ken en
>> ek het nog altyd geglo dis omdat sy so mooi is dat sy so kieskeurig kan
> wees
>> en nie trou nie! Verlede week rol sy hier in met haar
> 'mannetjie'-maatjie
>> [butch?] en skielik word alles duidelik. Ek was sê geskok! Dit het ons
>> onderlike vriendskap onmiddellik versuur want dis een ding wat ek nie kan
>> aanvaar nie. Dis maklik om te sê die persoon het nie verander nie,
maar
> ek
>> sien dit as 'n fasset van 'n persoon se samestelling wat ek nie van geweet
>> het nie. As ek vooraf geweet het sy loer an ander vrouens, sou ek haar
>> nooit beter leer ken het nie.
>
> O donder hier gaan ons al weer! Jy sê jy sien haar seksualiteit as 'n fasset
> van haar waarvan jy nie vooraf geweet het nie. Dit maak nou skielik dat die
> persoon wat jy al vir 10 jaar ken, skielik 'n monster is met wie jy niks te
> doen wil he nie! Liewe vader in die hemel, waar kruip jy uit, my ou? Weet sy
> miskien van al jou geheimpies? Die feit dat jy dit dalk laaik as jou vrou
> jou 'n pak slae met die sweep gee, of dat jy gestimuleerd voel as jy vroue
> onderbroekies dra? Of is jy miskien een van daai skimme wat totaal perfek is
> en geen geheime het nie? Wat soek jy van mense, Suidwester? Wil jy he dat by
> die eerste ontmoeting alles op die tafel gegooi word? "Aangename kennis,
> meneer. Ek het ingroei toonnaels, my groot oupa aan vaderskant was 'n Xhosa,
> my anner oupa was 'n Nazi en ek het 'n fetish vir sykouse. Wil jy my nog
> leer ken????"
>
> Jissis, dit maak my sommer depressief van voor af. Vir 10 jaar was julle
> vriende, het julle mekaar leer ken in verskeie aspekte van jul lewens, het
> julle mekaar gerespekteer, en nou skielik, omdat sy van vroue hou, is dit
> alles ongeldig verklaar? Wat de donder het haar seksualiteit met jul
> vriendskap te doen? Sug.
>
> Jy is 'n sad case, Suidwester, en ek pity jou.
>
> Gerhard
>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #65013 is 'n antwoord op boodskap #64976] Ma, 22 Julie 2002 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vat 'n groot een om 'n kleintjie raak te sien, ou vriend......o fok nee, my
vriend is jy nie!
wrote in message
news:3d384853.638197@news.icon.co.za...
> On Fri, 19 Jul 2002 07:29:51 +0100, "Suidwester oftewel Ockie van
> Staden? skryf:
>
>> Wie't daai reël geskryf? Julle moffies?
>
> En oomblikke daarna val Jonas wat van apartheid Esparanto hou self in
> die strik met:
>
>> Goeie voorbeeld gestel ?
>
> Julle albei het gereageer op my omskrywing van Casper eie reels.
> Julle het klaarblyklik nie die een episode gesien waar Casper
> polities-korrekte samelewingsree"ls verduidelik nie:
>
> "Net 'n moffie mag 'n ander mofffie 'n moffie noem. "
> "Net 'n diktator mag 'n ander kiktator 'n diktator noem."
> ens ens ens.
>
> Nou kom ons ekstrapoleer nou die reels, ek sit my tong terug in my
> kies en ek sê julle is altwee dose.
>
> Johan Bornman
>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #65014 is 'n antwoord op boodskap #64977] Ma, 22 Julie 2002 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jammer ou kringspier, ek het jou pos nie gesien nie. Soos ons mos voorheen
van jou gesien het, kan jy nie redeneer sonder om persoonlik te raak nie, so
[sug!] gaan dit maar met jou tipe. Net soos jy die reg het om jou hol vir
plesier te gebruik, net so het ek die reg om dit nie te doen nie. Noem my
wat jy wil, maar homoseksualiteit maak my ongemaklik en ek sal vir geen
oomblik stry dat dit miskien nie reg is nie, maar dan het ek mos ook die
keuse om te maak? In jou eie slimmigheid [altans so dink jy] sal jy
natuurlik graag vir my vertel dat as jy 'n persoon ken vir 20 jaar en elke
dag by hom 'n bier gaan drink het en dan uitvind dat hy 'n pedofiel is wat
al die jare klein meisietjies verlei het, jy daarby verby sal kyk na jou
VRIEND? Moenie lieg nie, ou parra [uh, jammer, hol].
In elk geval, wat is dit van julle moffies dat julle julleself so
opdring aan gewone mense? Ek het nie 'n saak met jou nie en ek hoop jy wil
nie een met my hê nie. Be gone!

wrote in message
news:3d3a582b.1815680@news.icon.co.za...
> On Fri, 19 Jul 2002 07:42:35 +0100, "Suidwester" Ockie van Staden? > wrote anonymously:
>
>> Die annerdag kom hier 'n dametjie in wat ek al vir die afgelope 10 jaar ken en
>> ek het nog altyd geglo dis omdat sy so mooi is dat sy so kieskeurig kan wees
>> en nie trou nie!
>
> Vir 10 jaar al ken jy haar en elke keer as jy haar sien wonder jy oor
> haar privaat lewe? Waddiefok gaan deur jou brein as jy mense sien? Dit
> lyk vir my jy size elke vrou op net soos een of ander dier wat
> voortplant en oorlewing op die brein het. Jou uitlate is 'n klassieke
> geval van vrouens net as seksobjekte beskou.
>
>> Verlede week rol sy hier in met haar 'mannetjie'-maatjie
>> [butch?] en skielik word alles duidelik. Ek was sê geskok! Dit het ons
>> onderlike vriendskap onmiddellik versuur want dis een ding wat ek nie kan
>> aanvaar nie.
>
> Shame, jammer om te hoor sulke dinge skok jou. En watse nonsens is
> hierdie dat een van die twee altyd die "mannetjie" is en die ander die
> "wyfie?" Dis nie nie 'n plaas or ark waar dinge in pare kom nie -
> koeie en bulle - ooie en ramme. Homoseksualiteit werk nie so nie.
>
>> Dis maklik om te sê die persoon het nie verander nie, maar ek
>> sien dit as 'n fasset van 'n persoon se samestelling wat ek nie van geweet
>> het nie. As ek vooraf geweet het sy loer an ander vrouens, sou ek haar
>> nooit beter leer ken het nie.
>
> Dus, duidelik het jy haar beter leer ken met die hoop dat jy haar
> eendag agter die skuur sal kan vastrek en spyker? Al jou interaksie
> met haar tot dusver was gegrond op jou hoop vir 'n 2-minuut tedoe met
> jou broek om jou enkels? Die ander goed - haar persoonlikheid, haar
> sin vir humor, haar eerlikheid, haar kundigheid, haar watookal, dit
> alles is nou skielik ongeldig? Jy is 'n klassieke bigoot.
>
>> Casper, met sy verhoogmaniertjies, lyk verdag, maar dan bly mens mos
>> hoopvol dat hy 'n rol speel? Hy's so skerp soos 'n lem, dis net dat daai
>> lem in 'n verkeerde rigting gemik is!
>
> Daar gaan ons weer - jy hoop dit is nie so nie. Waarom kan jy Casper
> nie geniet vir sy grappies en skerp brein nie? Wat maak dit saak of hy
> 'n moffie is of nie? Dit lyk vir my jy het nog baie om te leer.
> Miskien het Bobbie Mugabe en Sammy Njoma jou begin beinvloed?
>
> Jou regte kleure wys, g'n wonner jy's bang om onder jou eie naam te
> skryf nie.
>
> Johan Bornman
>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #65015 is 'n antwoord op boodskap #64984] Ma, 22 Julie 2002 15:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Liefie, eintlik was dit net om so 'n bietjie lewe te gee, maar eintlik is ek
ook so 'n bietjie ernstig. Ek het dit werklik beleef. Hierdie meisie het
ek vir jare gesien as perfek [in my terme, man en vrou vat mekaar] en toe
dit so uitdraai was die skok meer oor wat ek as perfek gesien het, nou
minder perfek is. Ek sal jou seker maar nie vertel wat haar pa se reaksie
was hierop nie, want dan gaan die Bornmanns en sy mede ringe 'n pantyrek
skiet. Die ou aanvaar sy dogter se dinge nou al teen hierdie tyd, maar
hyself sê dis iets wat jou nooit werklik verlaat nie. Hy sê daar gaan nie
'n dag verby dat hy nie hoop dinge sal regkom nie......
Dis ook g'n niks dat ek so eng is nie. Ek kan soos enige ander ou
aanvaar dat mense hul voorkeure uitleef, maar het uit eie ondervinding
gevind dat die vrye, gemaklike kommunikasie gestrem geraak het na die
erkenning. En glo my, dit was ook nie net van my kant af nie! Vertel my
bietjie, hoekom het homoseksiële die reg om 'uit die kas te klim' en gewone
mense het nie die reg om te besluit of dit vir hom aanvaarbaar is of nie?
Vir my? Definitief nie!

"Annette" skryf in boodskap news:ahf33l$smta9$3@ID-92016.news.dfncis.de...
> Suidwester ou dierbare, het jy nou daardie rooi haring hier ingegooi vir die
> sports?
> Ek kan nie dink dat jy nog so eng kan wees nie?
> Wat maak dit nou saak wie sy verkies om mee te vry?
> Solank sy iemand is wat jy interessant kan vind maak dit mos nie saak nie,
> of hoe?
> Annette
>
>
> "scorse" wrote in message
> news:ahe21e$i6m$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d37b4dc.0@news1.mweb.co.za...
>>> Man, ek is mos van daai ouens wat sulke goed die laaste agterkom. Die
>>> annerdag kom hier 'n dametjie in wat ek al vir die afgelope 10 jaar
ken
> en
>>> ek het nog altyd geglo dis omdat sy so mooi is dat sy so kieskeurig
kan
>> wees
>>> en nie trou nie! Verlede week rol sy hier in met haar
>> 'mannetjie'-maatjie
>>> [butch?] en skielik word alles duidelik. Ek was sê geskok! Dit het
> ons
>>> onderlike vriendskap onmiddellik versuur want dis een ding wat ek nie
> kan
>>> aanvaar nie. Dis maklik om te sê die persoon het nie verander nie,
> maar
>> ek
>>> sien dit as 'n fasset van 'n persoon se samestelling wat ek nie van
> geweet
>>> het nie. As ek vooraf geweet het sy loer an ander vrouens, sou ek haar
>>> nooit beter leer ken het nie.
>>
>> O donder hier gaan ons al weer! Jy sê jy sien haar seksualiteit as 'n
> fasset
>> van haar waarvan jy nie vooraf geweet het nie. Dit maak nou skielik dat
> die
>> persoon wat jy al vir 10 jaar ken, skielik 'n monster is met wie jy niks
> te
>> doen wil he nie! Liewe vader in die hemel, waar kruip jy uit, my ou?
Weet
> sy
>> miskien van al jou geheimpies? Die feit dat jy dit dalk laaik as jou vrou
>> jou 'n pak slae met die sweep gee, of dat jy gestimuleerd voel as jy vroue
>> onderbroekies dra? Of is jy miskien een van daai skimme wat totaal
perfek
> is
>> en geen geheime het nie? Wat soek jy van mense, Suidwester? Wil jy he
dat
> by
>> die eerste ontmoeting alles op die tafel gegooi word? "Aangename kennis,
>> meneer. Ek het ingroei toonnaels, my groot oupa aan vaderskant was 'n
> Xhosa,
>> my anner oupa was 'n Nazi en ek het 'n fetish vir sykouse. Wil jy my nog
>> leer ken????"
>>
>> Jissis, dit maak my sommer depressief van voor af. Vir 10 jaar was julle
>> vriende, het julle mekaar leer ken in verskeie aspekte van jul lewens, het
>> julle mekaar gerespekteer, en nou skielik, omdat sy van vroue hou, is dit
>> alles ongeldig verklaar? Wat de donder het haar seksualiteit met jul
>> vriendskap te doen? Sug.
>>
>> Jy is 'n sad case, Suidwester, en ek pity jou.
>>
>> Gerhard
>>
>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #65051 is 'n antwoord op boodskap #65015] Wo, 24 Julie 2002 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Mon, 22 Jul 2002 16:30:51 +0100, "Suidwester" wrote:

> Liefie, eintlik was dit net om so 'n bietjie lewe te gee, maar eintlik is ek
> ook so 'n bietjie ernstig. Ek het dit werklik beleef.

Ek twyfel jy was besig om 'n bietjie lewe aan hierdie groep te gee. Ek
dink jy het bloot jou vooroordeel uitgeblaker en jy speel nou tawwe
woestynman jou punt in te hamer.

> Hierdie meisie het
> ek vir jare gesien as perfek [in my terme, man en vrou vat mekaar] en toe
> dit so uitdraai was die skok meer oor wat ek as perfek gesien het, nou
> minder perfek is.

Minder perfek? Sy's of perfek of nie. Jy strompel oor jou woorde Ockie
en jy kan dit nie bekostig in hierdie debat nie. Ek dink die groot
skok waarvan jy praat was toe jy agterkom jy het soo pas vir tien jaar
met 'n lesbiee"r sosiaal verkeer en sy was 'n oulike en goeie persoon
- alles teenstrydig met wat jy al die jare geglo het.

> Ek sal jou seker maar nie vertel wat haar pa se reaksie
> was hierop nie, want dan gaan die Bornmanns en sy mede ringe 'n pantyrek
> skiet.

Bornmans - een Bornman, baie Bornmans. "Mede ringe" ?? Seker maar
woestyntaal.

> Die ou aanvaar sy dogter se dinge nou al teen hierdie tyd, maar
> hyself sê dis iets wat jou nooit werklik verlaat nie. Hy sê daar gaan nie
> 'n dag verby dat hy nie hoop dinge sal regkom nie......

Ek sal hoop tot in sy graf in, dinge sal nie regkom nie want hulle is
nie verkeerd nie.

> Dis ook g'n niks dat ek so eng is nie.

O ja? Gaan bietjie terug op jou woorde in hierdie debat en dink weer
of jy jouself as eng of nie wil beskryf.

> Ek kan soos enige ander ou aanvaar dat mense hul voorkeure uitleef, maar het uit eie ondervinding
> gevind dat die vrye, gemaklike kommunikasie gestrem geraak het na die
> erkenning.

Wat bewys hierdie stelling?

> En glo my, dit was ook nie net van my kant af nie!
Natuurlik nie. Skielik het Mej X agtergekom dat jy eintlik bekrompe
is. Hoe kan sy daarna natuurlik teenoor jou optree?

> Vertel my
> bietjie, hoekom het homoseksiële die reg om 'uit die kas te klim' en gewone
> mense het nie die reg om te besluit of dit vir hom aanvaarbaar is of nie?

Huh? Wat sê of vra jy nou eintlik? Waarom het hulle die reg om aan te
konding dat hulle homoseksueel is en jy nie die reg om te besluit of
dit vir jou aanvaarbaar is nie? Natuurlik is dit vir jou aanvaarbaar
of nie. Jy het nie 'n reg nodig om dit nie te aanvaar nie.

> Vir my? Definitief nie!

Wel, wat daarvan? Niemand het jou gevra om te probeer homoseksueel
wees nie.

Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #65052 is 'n antwoord op boodskap #65014] Wo, 24 Julie 2002 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Mon, 22 Jul 2002 16:20:09 +0100, "Suidwester" wrote:

> Jammer ou kringspier, ek het jou pos nie gesien nie. Soos ons mos voorheen
> van jou gesien het, kan jy nie redeneer sonder om persoonlik te raak nie, so
> [sug!] gaan dit maar met jou tipe.

Lyk my om tot die punt te kom maak jou ongemaklik, selfs al skuil jy
agter 'n troetelnaampie.

> Net soos jy die reg het om jou hol vir
> plesier te gebruik, net so het ek die reg om dit nie te doen nie. Noem my
> wat jy wil, maar homoseksualiteit maak my ongemaklik en ek sal vir geen
> oomblik stry dat dit miskien nie reg is nie, maar dan het ek mos ook die
> keuse om te maak?

Niemand ontneem jou enige keuses nie. Ek redeneer dat jou veranderde
gedrag teenoor 'n persoon wat jy goed geken het kleingeestig is. Ek
wonder of jy die moed het om die storie met haar te bespreek en te
sien of jy nie die ou verhouding kan regmaak nie?

> In jou eie slimmigheid [altans so dink jy] sal jy
> natuurlik graag vir my vertel dat as jy 'n persoon ken vir 20 jaar en elke
> dag by hom 'n bier gaan drink het en dan uitvind dat hy 'n pedofiel is wat
> al die jare klein meisietjies verlei het, jy daarby verby sal kyk na jou
> VRIEND? Moenie lieg nie, ou parra [uh, jammer, hol].

Ek sien nie hoe jy misdaad en homoseksualiteit in een asem kan gebruik
nie. Jou voorbeeld is kinderagtig en ek dink as jy dit weer lees gaan
jy kak voel.

> In elk geval, wat is dit van julle moffies dat julle julleself so
> opdring aan gewone mense? Ek het nie 'n saak met jou nie en ek hoop jy wil
> nie een met my hê nie. Be gone!

Weereens maak jy haastige aannames. Waar het ek gesê ek is 'n moffie?
O, en vertel asseblief vir die mense hier hoe ek my aan jou opgedring
het? Sommer ook waarom moffies nie gewone mense is nie. Ek luister op
die speakerphone.

Baai...

Johan Bornman

> wrote in message
> news:3d3a582b.1815680@news.icon.co.za...
>> On Fri, 19 Jul 2002 07:42:35 +0100, "Suidwester" > Ockie van Staden? > wrote anonymously:

>>> Die annerdag kom hier 'n dametjie in wat ek al vir die afgelope 10 jaar
> ken en
>>> ek het nog altyd geglo dis omdat sy so mooi is dat sy so kieskeurig kan
> wees
>>> en nie trou nie!

>> Vir 10 jaar al ken jy haar en elke keer as jy haar sien wonder jy oor
>> haar privaat lewe? Waddiefok gaan deur jou brein as jy mense sien? Dit
>> lyk vir my jy size elke vrou op net soos een of ander dier wat
>> voortplant en oorlewing op die brein het. Jou uitlate is 'n klassieke
>> geval van vrouens net as seksobjekte beskou.

>>> Verlede week rol sy hier in met haar 'mannetjie'-maatjie
>>> [butch?] en skielik word alles duidelik. Ek was sê geskok! Dit het
> ons
>>> onderlike vriendskap onmiddellik versuur want dis een ding wat ek nie kan
>>> aanvaar nie.

>> Shame, jammer om te hoor sulke dinge skok jou. En watse nonsens is
>> hierdie dat een van die twee altyd die "mannetjie" is en die ander die
>> "wyfie?" Dis nie nie 'n plaas or ark waar dinge in pare kom nie -
>> koeie en bulle - ooie en ramme. Homoseksualiteit werk nie so nie.

>>> Dis maklik om te sê die persoon het nie verander nie, maar ek
>>> sien dit as 'n fasset van 'n persoon se samestelling wat ek nie van
> geweet
>>> het nie. As ek vooraf geweet het sy loer an ander vrouens, sou ek haar
>>> nooit beter leer ken het nie.

>> Dus, duidelik het jy haar beter leer ken met die hoop dat jy haar
>> eendag agter die skuur sal kan vastrek en spyker? Al jou interaksie
>> met haar tot dusver was gegrond op jou hoop vir 'n 2-minuut tedoe met
>> jou broek om jou enkels? Die ander goed - haar persoonlikheid, haar
>> sin vir humor, haar eerlikheid, haar kundigheid, haar watookal, dit
>> alles is nou skielik ongeldig? Jy is 'n klassieke bigoot.

>>> Casper, met sy verhoogmaniertjies, lyk verdag, maar dan bly mens mos
>>> hoopvol dat hy 'n rol speel? Hy's so skerp soos 'n lem, dis net dat
> daai
>>> lem in 'n verkeerde rigting gemik is!

>> Daar gaan ons weer - jy hoop dit is nie so nie. Waarom kan jy Casper
>> nie geniet vir sy grappies en skerp brein nie? Wat maak dit saak of hy
>> 'n moffie is of nie? Dit lyk vir my jy het nog baie om te leer.
>> Miskien het Bobbie Mugabe en Sammy Njoma jou begin beinvloed?

>> Jou regte kleure wys, g'n wonner jy's bang om onder jou eie naam te
>> skryf nie.

>> Johan Bornman

>
Re: Casper de Vries..... [boodskap #65053 is 'n antwoord op boodskap #65013] Wo, 24 Julie 2002 18:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: Johan Bornman (johanaticondotcodotza)

On Mon, 22 Jul 2002 16:09:49 +0100, "Suidwester" wrote:

> Vat 'n groot een om 'n kleintjie raak te sien, ou vriend......o fok nee, my
> vriend is jy nie!

Weer met jou groot skoene reg in die strik getrap. Gaan lees weer my
woorde.

Johan Bornman
Re: Casper de Vries..... [boodskap #65059 is 'n antwoord op boodskap #65051] Do, 25 Julie 2002 10:26 Na vorige boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Johansie, ek raak erg geïrriteerd as mense net lees wat hulle wil hoor, maar
laat ek dit tog vir jou makliker maak. Die betrokke meisie [wat my dogter
kon wees, so by the way] het verskeie normale verhoudings gehad en was twee
keer verloof voor sy besluit het om vir haar 'n 'butch' aan te skaf. Maw,
daar was nie sprake van lesbiese verhoudings of enige neiging in daardie
rigting eers nie. Omdat ons gemeenskaplike spesifieke belangstellings
gehad het [fotografie] het ons deur die jare gemaklik gekommunikeer.
Toe kom hierdie ding en van BEIDE kante af is daar nou 'n
ongemaklikheid. Hoekom? Omdat ek bevooroordeeld is? Nee wat, ek sien
dit nie so nie. Net soos wat sy 'n reg het om haar seksuele voorkeure uit
te oefen, net so het ek die reg om te besluit of ek daarvan hou of nie.
Plein en simpel.
wrote in message
news:3d3ee63d.1872993@news.icon.co.za...
> On Mon, 22 Jul 2002 16:30:51 +0100, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Liefie, eintlik was dit net om so 'n bietjie lewe te gee, maar eintlik is ek
>> ook so 'n bietjie ernstig. Ek het dit werklik beleef.
>
> Ek twyfel jy was besig om 'n bietjie lewe aan hierdie groep te gee. Ek
> dink jy het bloot jou vooroordeel uitgeblaker en jy speel nou tawwe
> woestynman jou punt in te hamer.
>
>> Hierdie meisie het
>> ek vir jare gesien as perfek [in my terme, man en vrou vat mekaar] en toe
>> dit so uitdraai was die skok meer oor wat ek as perfek gesien het, nou
>> minder perfek is.
>
> Minder perfek? Sy's of perfek of nie. Jy strompel oor jou woorde Ockie
> en jy kan dit nie bekostig in hierdie debat nie. Ek dink die groot
> skok waarvan jy praat was toe jy agterkom jy het soo pas vir tien jaar
> met 'n lesbiee"r sosiaal verkeer en sy was 'n oulike en goeie persoon
> - alles teenstrydig met wat jy al die jare geglo het.
>
>> Ek sal jou seker maar nie vertel wat haar pa se reaksie
>> was hierop nie, want dan gaan die Bornmanns en sy mede ringe 'n pantyrek
>> skiet.
>
> Bornmans - een Bornman, baie Bornmans. "Mede ringe" ?? Seker maar
> woestyntaal.
>
>> Die ou aanvaar sy dogter se dinge nou al teen hierdie tyd, maar
>> hyself sê dis iets wat jou nooit werklik verlaat nie. Hy sê daar gaan nie
>> 'n dag verby dat hy nie hoop dinge sal regkom nie......
>
> Ek sal hoop tot in sy graf in, dinge sal nie regkom nie want hulle is
> nie verkeerd nie.
>
>> Dis ook g'n niks dat ek so eng is nie.
>
> O ja? Gaan bietjie terug op jou woorde in hierdie debat en dink weer
> of jy jouself as eng of nie wil beskryf.
>
>> Ek kan soos enige ander ou aanvaar dat mense hul voorkeure uitleef, maar het uit eie ondervinding
>> gevind dat die vrye, gemaklike kommunikasie gestrem geraak het na die
>> erkenning.
>
> Wat bewys hierdie stelling?
>
>> En glo my, dit was ook nie net van my kant af nie!
> Natuurlik nie. Skielik het Mej X agtergekom dat jy eintlik bekrompe
> is. Hoe kan sy daarna natuurlik teenoor jou optree?
>
>> Vertel my
>> bietjie, hoekom het homoseksiële die reg om 'uit die kas te klim' en gewone
>> mense het nie die reg om te besluit of dit vir hom aanvaarbaar is of nie?
>
> Huh? Wat sê of vra jy nou eintlik? Waarom het hulle die reg om aan te
> konding dat hulle homoseksueel is en jy nie die reg om te besluit of
> dit vir jou aanvaarbaar is nie? Natuurlik is dit vir jou aanvaarbaar
> of nie. Jy het nie 'n reg nodig om dit nie te aanvaar nie.
>
>> Vir my? Definitief nie!
>
> Wel, wat daarvan? Niemand het jou gevra om te probeer homoseksueel
> wees nie.
>
> Johan Bornman
Vorige onderwerp: Geluk Kwarantyn
Volgende onderwerp: Ek gaan ook
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:08:25 MGT 2024