Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eindverslag
Eindverslag [boodskap #64932] Vr, 19 Julie 2002 04:14
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gee my 'n groot lekkerkry om julle almal mee te deel dat die hemele toe
nie gister op ons geval het nie.
Daar was vandag 'm bietjie erge stormweer in die SuidKaap - twee bote ietwat
in die moeilikheid, 'n stapper vermis op die Otterwandelpad, 9 mense
verdrink wat oor 'n lae brug wou ry, en Elliot en 3 ander tongknoperplekke
wat sonder elektrisiteit sit na hewige sneeuneerslae.
Of dit die begin van die einde is weet ek nie.
))

Annette
Vorige onderwerp: Wat is jou dorp/stad se ou naam asseblief?
Volgende onderwerp: Re: Must Read !! (Racism & other myths)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 06:37:10 MGT 2024