Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Waar kom ons hulp vandaan
Waar kom ons hulp vandaan [boodskap #6464] Fri, 17 May 1996 00:00 na volgende boodskap
Leon Jacobs  is tans af-lyn  Leon Jacobs
Boodskappe: 2
Geregistreer: May 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ons slaan ons oë op na die ruimte
Waar sal daar vir ons 'n satellietkanaal vandaan kom
want ons hulp kom van TV alleen ...

Wie is ons Afrikaners regtig om SOVEEL en SOVEEL tyd op SA-TV te eis?

Dit is tyd dat Afrikaanse skrywers, digters, skilders, musici en ander
kunstenaars Afrikaans 'n werklikheid maak.


Baie groete aan almal op dié groep.

Leon Jacobs (Saatchi & Saatchi)
Re: Waar kom ons hulp vandaan [boodskap #6473 is 'n antwoord op boodskap #6464] Sat, 18 May 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: February 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ek stem saam.
Re: Waar kom ons hulp vandaan [boodskap #6493 is 'n antwoord op boodskap #6464] Fri, 24 May 1996 00:00 Na vorige boodskap
JOHN RODNEY SPEIRS  is tans af-lyn  JOHN RODNEY SPEIRS
Boodskappe: 1
Geregistreer: May 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article "M.Davies" writes:
> Ek stem saam

Ek het nooit aan 'n nuusgroep ooit ingeskryf nie... Wil probeer om 'n paar
woorde van die gesang wat in my kop vanoggend gekom het, neerskryf.

** Uit dieptes .....gans verlore..
Van redding ver vandaan.. waar hoop se laaste spore in wanhoop my
vergaan,

dan roep my siel en sterker,
O, Here God aan U, dat U die wonder werker, my nag in dagraad keer.
Ek is jammer as ek 'n bietjie onnosel is....
Vorige onderwerp: Die groot wit voels naby Alheit.
Volgende onderwerp: DIE AFRIKAANSE POSLYS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Tue Jan 28 22:20:52 UTC 2025