Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoei julle daar bo iewers!!
Hoei julle daar bo iewers!! [boodskap #64899] Wo, 17 Julie 2002 13:33 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het die hemel al begin val?
Hier by ons lyk dit nog normaal - glad sonskyn en so aan.
Annette - wat wag vir die begin van die einde vandag.
Re: Hoei julle daar bo iewers!! [boodskap #64901 is 'n antwoord op boodskap #64899] Wo, 17 Julie 2002 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dalk dieselle ouens wat vir die Millenium se rekenaarbom ook gewag het?

"Annette" skryf in boodskap news:ah3svi$pfu5h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Het die hemel al begin val?
> Hier by ons lyk dit nog normaal - glad sonskyn en so aan.
> Annette - wat wag vir die begin van die einde vandag.
>
Re: Hoei julle daar bo iewers!! [boodskap #64902 is 'n antwoord op boodskap #64901] Wo, 17 Julie 2002 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Haai!! Waar's die dae!:))
Dink net wat ons vir ons nasate kan vertel:))
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d3582f4.0@news1.mweb.co.za...
> Dalk dieselle ouens wat vir die Millenium se rekenaarbom ook gewag het?
> "Annette" wrote in message
> news:ah3svi$pfu5h$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het die hemel al begin val?
>> Hier by ons lyk dit nog normaal - glad sonskyn en so aan.
>> Annette - wat wag vir die begin van die einde vandag.
>>
>
Re: Hoei julle daar bo iewers!! [boodskap #64919 is 'n antwoord op boodskap #64899] Do, 18 Julie 2002 16:49 Na vorige boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Nee Annette, nie hier by ons nie. Die Ozzies beweeg maar nogsteeds op
dieselfde slakkepas as voorheen. Jy wag jou moer suur vir diens oor 'n
counter. Hulle sal nie toelaat dat die hemel val nie - tomorrow is another
day ...

Hantam

Annette
> Het die hemel al begin val?
> Hier by ons lyk dit nog normaal - glad sonskyn en so aan.
> Annette - wat wag vir die begin van die einde vandag.
Vorige onderwerp: Idoolse Konsert
Volgende onderwerp: Pasop vir Woensdag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 08:21:48 MGT 2024