Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Idoolse Konsert
Idoolse Konsert [boodskap #64829] Ma, 15 Julie 2002 07:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand kon ons toe die idole weer hoor sing.
Selle liedjies, maar die keer was van hulle verwag om die verhoog vol te
hardloop.
Heinz se energievlak was bietjie laag - hy het net sing-sing tot na vore
beweeg en toe een goedgeoefende heupswaai gemaak:))
Annette
Re: Idoolse Konsert [boodskap #64916 is 'n antwoord op boodskap #64829] Do, 18 Julie 2002 10:14 Na vorige boodskap
pwbotha[2]  is tans af-lyn  pwbotha[2]
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 2002
Karma: 0
Junior Lid
Ek was by die konsert en moet se die stage was beter as die musiek

"Annette" skryf in boodskap news:agtt9s$omgnh$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Gisteraand kon ons toe die idole weer hoor sing.
> Selle liedjies, maar die keer was van hulle verwag om die verhoog vol te
> hardloop.
> Heinz se energievlak was bietjie laag - hy het net sing-sing tot na vore
> beweeg en toe een goedgeoefende heupswaai gemaak:))
> Annette
>
Vorige onderwerp: Teleurstelling
Volgende onderwerp: Hoei julle daar bo iewers!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 14:21:07 MGT 2024