Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Teleurstelling
Teleurstelling [boodskap #64589] |
Sun, 07 July 2002 09:40  |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets mooi en
nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks wat ek wil
hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.
Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor Afrikaans kan
gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende publiek dit
koop.
Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van die
finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse CD sal
sien.
Annette
|
|
|
|
Re: Teleurstelling [boodskap #64612 is 'n antwoord op boodskap #64589] |
Mon, 08 July 2002 00:56   |
|
Oorspronklik gepos deur:
Veral die Musica by Tuinesentrum en by
die Waterfront is daar niks Afrikaanse CD's nie. Dis
beter om dit by Kalaharinet te koop.
Pop
"Annette" skryf in boodskap news:ag92c7$jilk8$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vanoggend by Musica kon ek 'n CD kry as geskenk. Ek sou graag iets mooi en
> nuuts van 'n SA kunstenaar in Afrikaans wou kry. Toe is daar niks wat ek wil
> hê nie. Dit wat die moeite werd is het ek al klaar.
> Toe kry ek maar 'n mooi klassieke CD.
>
> Die mense wat so raas, tekere gaan en op die bors slaan oor Afrikaans kan
> gerus hul energie meer inspan om te sorg dat daar gereeld goeie nuwe
> Afrikaanse CD's op die rakke verskyn - dan sal ons waarderende publiek dit
> koop.
>
> Ek weet ook nie hoekom hulle nie met Idols die deelnemers in een van die
> finale rondtes in hul eie taal kon laat sing nie.
> Ek twyfel of ons ooit van Boerseun Heinz, die wenner, 'n Afrikaanse CD sal
> sien.
> Annette
>
|
|
|
|
|
|
Re: Teleurstelling [boodskap #64915 is 'n antwoord op boodskap #64903] |
Thu, 18 July 2002 10:02  |
pwbotha[2]
Boodskappe: 18 Geregistreer: January 2002
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Gaan na Atterbury Value mart , daar is 'n massiewe musiek warehouse
"Inga Verreet" skryf in boodskap news:ah49r5$4i3$1@reader06.wxs.nl...
> Vir my was Musica se aanbod van Afrikaanse CD's ook teleurstellend.
> Daar is beter winkels soos in Pretoria by die Kollonade op Zambezilaan en by
> die Menlin shopping sentrum. Een van dié plekke se naam is Music 4 U CD
> Megastore. (Ek dink dis die een in Menlin).
>
> Groete uit Vlaanderen,
> Inga
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 22:23:46 UTC 2025
|