Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krankliker Weermag
Krankliker Weermag [boodskap #64805] So, 14 Julie 2002 07:26 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens vandag se Argus:
Die helfte van die 76 000 weermaglede is te vet om aan enige operasies deel
te neem.

Opleiding bestaan omtrent nie meer nie

Topswaar: Ons het 204 hoogs besoldigde generaals ( 110 by HK) - die ratio is
293 manskappe per generaal. Die VSA het 2000 manskappe per generaal.

52% van die begroting word op salarisse gespandeer en .05% op nuwe
toerusting ( dis nou seker voordat die wapendebakel in werking gestel gaan
word)

Soldate word nie vir vigs getoets tensy hulle ontplooi word nie, maar 6 uit
elke 10 soldate wat in die hospitaal toets positief.
( dit skakel seker die vettes tot 'n groot mate uit)

Die lugmag het net brandstof tot September en slegs 2400 vliegure kan gedoen
word, ipv van die vereiste 7200
Annette
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64808 is 'n antwoord op boodskap #64805] So, 14 Julie 2002 08:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Al wat ek kan sê is dat die mees effektiewe weermag in Afrika nou dit is wat
jy beskryf.......tragies!

"Annette" skryf in boodskap news:agr9b3$obbmv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Volgens vandag se Argus:
> Die helfte van die 76 000 weermaglede is te vet om aan enige operasies deel
> te neem.
>
> Opleiding bestaan omtrent nie meer nie
>
> Topswaar: Ons het 204 hoogs besoldigde generaals ( 110 by HK) - die ratio is
> 293 manskappe per generaal. Die VSA het 2000 manskappe per generaal.
>
> 52% van die begroting word op salarisse gespandeer en .05% op nuwe
> toerusting ( dis nou seker voordat die wapendebakel in werking gestel gaan
> word)
>
> Soldate word nie vir vigs getoets tensy hulle ontplooi word nie, maar 6 uit
> elke 10 soldate wat in die hospitaal toets positief.
> ( dit skakel seker die vettes tot 'n groot mate uit)
>
> Die lugmag het net brandstof tot September en slegs 2400 vliegure kan gedoen
> word, ipv van die vereiste 7200
> Annette
>
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64809 is 'n antwoord op boodskap #64808] So, 14 Julie 2002 11:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, wat my dronkslaan is wat enige mens met inbors nog daar soek?
Ek het mos altyd vir Pa vies gemaak deur vir hom te vertel dat slegs die
luies in die staatsdiens werk - enige mens met inbors en dryfkrag sal in die
regte lewe daar buite wil sake doen - en dit was voor 1992 wat ons so
gepraat het!
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d312ff7.0@news1.mweb.co.za...
> Al wat ek kan sê is dat die mees effektiewe weermag in Afrika nou dit is wat
> jy beskryf.......tragies!
> "Annette" wrote in message
> news:agr9b3$obbmv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Volgens vandag se Argus:
>> Die helfte van die 76 000 weermaglede is te vet om aan enige operasies
> deel
>> te neem.
>>
>> Opleiding bestaan omtrent nie meer nie
>>
>> Topswaar: Ons het 204 hoogs besoldigde generaals ( 110 by HK) - die
ratio
> is
>> 293 manskappe per generaal. Die VSA het 2000 manskappe per generaal.
>>
>> 52% van die begroting word op salarisse gespandeer en .05% op nuwe
>> toerusting ( dis nou seker voordat die wapendebakel in werking gestel gaan
>> word)
>>
>> Soldate word nie vir vigs getoets tensy hulle ontplooi word nie, maar 6
> uit
>> elke 10 soldate wat in die hospitaal toets positief.
>> ( dit skakel seker die vettes tot 'n groot mate uit)
>>
>> Die lugmag het net brandstof tot September en slegs 2400 vliegure kan
> gedoen
>> word, ipv van die vereiste 7200
>> Annette
>>
>
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64812 is 'n antwoord op boodskap #64809] So, 14 Julie 2002 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moet nie so hard op die ou kêrel wees nie. Nie alle mense is bedoel om vir
hulleself te werk nie. Daar is goed soos gebore en getoë soldate en dit is
wat hulle hou van om te doen.

"Annette" skryf in boodskap news:agroa3$e92$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, wat my dronkslaan is wat enige mens met inbors nog daar soek?
> Ek het mos altyd vir Pa vies gemaak deur vir hom te vertel dat slegs die
> luies in die staatsdiens werk - enige mens met inbors en dryfkrag sal in die
> regte lewe daar buite wil sake doen - en dit was voor 1992 wat ons so
> gepraat het!
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d312ff7.0@news1.mweb.co.za...
>> Al wat ek kan sê is dat die mees effektiewe weermag in Afrika nou dit is
> wat
>> jy beskryf.......tragies!
>> "Annette" wrote in message
>> news:agr9b3$obbmv$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Volgens vandag se Argus:
>>> Die helfte van die 76 000 weermaglede is te vet om aan enige operasies
>> deel
>>> te neem.
>>>
>>> Opleiding bestaan omtrent nie meer nie
>>>
>>> Topswaar: Ons het 204 hoogs besoldigde generaals ( 110 by HK) - die
> ratio
>> is
>>> 293 manskappe per generaal. Die VSA het 2000 manskappe per generaal.
>>>
>>> 52% van die begroting word op salarisse gespandeer en .05% op nuwe
>>> toerusting ( dis nou seker voordat die wapendebakel in werking gestel
> gaan
>>> word)
>>>
>>> Soldate word nie vir vigs getoets tensy hulle ontplooi word nie, maar
6
>> uit
>>> elke 10 soldate wat in die hospitaal toets positief.
>>> ( dit skakel seker die vettes tot 'n groot mate uit)
>>>
>>> Die lugmag het net brandstof tot September en slegs 2400 vliegure kan
>> gedoen
>>> word, ipv van die vereiste 7200
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64877 is 'n antwoord op boodskap #64805] Wo, 17 Julie 2002 00:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

FP wrote:

die surkus

demobalisasie van Koevoet by Aarendsnes.

statestieke.

Ag, dis tog vir my so mooi as die
ou Boerevolkie die Afrikaanse taal
so opmors, en hulleself as rsa"boys"
adverteer. Dan weet ek ons het reg
gemaak om die klomp swernoters daar
in die Transvaal en die Vrystaat na
hulle peetjie te stuur. (Let wel,
hy kan nie eens "arend" reg spel nie.)

Lord Kitchener van Kandahar.
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64878 is 'n antwoord op boodskap #64805] Wo, 17 Julie 2002 00:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

FP wrote:

> Daar was wel aids voor 1994, maar hier speel kerke en die regering `n baie
> groot rol met die verkondiging van meng met mekaar en jou naaste liefhê soos
> jouself en daai lekker dinge

Ha, ha, ha. " Jou naaste liefhê soos jouself
en daai lekker dinge." Van watter "lekker
dinge" praat jy, booi Potgieter, van Port
Elizabeth?

Tant Hessie van die Derde Republiek
se genealogie-komitee.
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64885 is 'n antwoord op boodskap #64877] Wo, 17 Julie 2002 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai antie, as jy nou nog nie agtergekom het dat dit 'n klomp mense is wat
haastig op die 'keyboard' is omdat almal nie afgetredenes is wat dik lê op
jou donateur-regering se nek nie? Soos jy darem gediggies en spelfoute
check, sal mens sweer jy is 'n taalkundige? BA geswot? In vergelyking
met bv die ingeneiurswese, is 'n BA mos darem nie veel meer as 'n 2de
matriek nie? As jy op 'n universiteit aankom en wil BA-rigting gaan, dan
gee hulle jou 'n IK toets. Die wat tot 100 kan tel, mag BA swot. Die wat
net 50 kan haal mag tot by Honneurs gaan, tot by 10 mag MA swot en die wat
glad nie kan tel nie, kan sy D doen! Wiskunde en wetenskap is eksakte
wetenskappe waarin daar net twee moontlikhede is: Reg of verkeerd. Kyk
jou gediggies........dit hang van elke mens se interpretasie af of dit goed
of sleg is. Het jy nie beter dinge om te doen nie?
skryf in boodskap news:3D34B526.5030404@rogers.com...
>
> FP wrote:
>
>
> die surkus
>
>
> demobalisasie van Koevoet by Aarendsnes.
>
> statestieke.
>
>
>
> Ag, dis tog vir my so mooi as die
> ou Boerevolkie die Afrikaanse taal
> so opmors, en hulleself as rsa"boys"
> adverteer. Dan weet ek ons het reg
> gemaak om die klomp swernoters daar
> in die Transvaal en die Vrystaat na
> hulle peetjie te stuur. (Let wel,
> hy kan nie eens "arend" reg spel nie.)
>
> Lord Kitchener van Kandahar.
>
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64888 is 'n antwoord op boodskap #64809] Wo, 17 Julie 2002 07:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Anette en Suidwester,
Jy weet, jy praat hier van so by die jaar 1992.
Ek weet nie wie of wat jou pa in die Weermag was nie, ek sal waag om te sê
miskien `n sammajoor..
Ons het hierdie dinge al sien kom om en by 1989 toe die surkus van UN daar
aangekom het en met die demobalisasie van Koevoet by Aarendsnes.
Veral ons lede in die spesmagte "SAWkant" het geweet presies wat aan die
gang is / aan die kom is. Ek is uit in 1993 agv mediese redes wat ek
opgedoen het vir my LAND RSA...

Nog nie een oomblik teleurgesteld in my besluit nie en sit by die huis en
lag net vir die gemors wat nou aan die gang is.
Kyk net na die Aids statestieke. Veral Weermag / Polisie????
Daar was wel aids voor 1994, maar hier speel kerke en die regering `n baie
groot rol met die verkondiging van meng met mekaar en jou naaste liefhê soos
jouself en daai lekker dinge wat die pas wat dit graag wil laat inpas by hul
lewens, huwelike, geloof ens.

Was dit so erg voor 1994 ???

Anette,Groete aan jou pa al ken ek hom nie, maar sê maar net van "mede
soldaat".
Hy sal presies weet wat bedoel word.

SA Magte Groete
Frikkie

"Annette" skryf in boodskap news:agroa3$e92$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wel, wat my dronkslaan is wat enige mens met inbors nog daar soek?
> Ek het mos altyd vir Pa vies gemaak deur vir hom te vertel dat slegs die
> luies in die staatsdiens werk - enige mens met inbors en dryfkrag sal in die
> regte lewe daar buite wil sake doen - en dit was voor 1992 wat ons so
> gepraat het!
> Annette
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d312ff7.0@news1.mweb.co.za...
>> Al wat ek kan sê is dat die mees effektiewe weermag in Afrika nou dit is
> wat
>> jy beskryf.......tragies!
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64893 is 'n antwoord op boodskap #64888] Wo, 17 Julie 2002 10:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
"FP" >
> Anette,Groete aan jou pa al ken ek hom nie, maar sê maar net van "mede
> soldaat".
> Hy sal presies weet wat bedoel word.

Dalk 'n broederbond van hande wat hulle self help uit die menasie se yskas?
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64894 is 'n antwoord op boodskap #64878] Wo, 17 Julie 2002 11:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> FP wrote:
>
>
>> Daar was wel aids voor 1994, maar hier speel kerke en die regering `n baie
>> groot rol met die verkondiging van meng met mekaar en jou naaste liefhê soos
>> jouself en daai lekker dinge
>
>
>
> Ha, ha, ha. " Jou naaste liefhê soos jouself
> en daai lekker dinge." Van watter "lekker
> dinge" praat jy, booi Potgieter, van Port
> Elizabeth?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se genealogie-komitee.

Gloudina, die son het nou al soveel keer gesak en soveel keer weer
opgekom, vandat Frikkie Prikkie laas hier iets gesê het. Tog klink jy
(en hy) nog steeds dieselfde!

Gelukkig irreteer hy ons net af en toe.

Wil jy nie ook nie?

Ek daag jou (weereens) uit om hier te sê presies hoeveel tyd jy op 'n
dag aan die nuusgroep spandeer...

Gaan doen iets met die kort stukkie lewe wat jy oor het, man.

Ek groet, want ek het wel ander dinge ook om te doen.

Max_________________________________________________________ __
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64895 is 'n antwoord op boodskap #64894] Wo, 17 Julie 2002 12:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Ek daag jou (weereens) uit om hier te sê presies hoeveel tyd jy op 'n
> dag aan die nuusgroep spandeer...

Man, ou Maxie, as jy nou enigiets weet
van hoe 'n rekenaar werk, dan sal jy
weet dat dit net 'n paar sekondes neem
om by die nuusgroep uit te kom, en net
nog 'n paar minute om iets vinnig te tik.
(Ek tik vinnig.) Daar is baie meer mense
op hierdie nuusgroep wat baie meer tyd
op die nuusgroep deurbring.
Maar, ou Max, die verskil tussen jou
en my is dat tant Hessie permanent hier
is. Tant Hessie staan wag op hierdie
deeltjie van die Derde Republiek se
kuberfront, en ek skiet elke hanskakie
sodra ek hom sien, en ek skiet boonop
alle manlike snippe wat hulle ou lippe
omkrul vir die waarheid. Daarin word
ek gehelp deur die Ruiter in die Dag.

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64897 is 'n antwoord op boodskap #64885] Wo, 17 Julie 2002 12:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Suidwester wrote:

Die wat tot 100 kan tel, mag BA swot. Die wat
> net 50 kan haal mag tot by Honneurs gaan, tot by 10 mag MA swot en die wat
> glad nie kan tel nie, kan sy D doen! Wiskunde en wetenskap is eksakte
> wetenskappe waarin daar net twee moontlikhede is: Reg of verkeerd.

Volgens my man, wat volgens jou glad nie kan
tel nie, is Wiskunde "mind games," baie
eksakt, maar nie 'n wetenskap nie.

Ou Tante Koba wat haar groottoon
vir alles gebruik.
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64898 is 'n antwoord op boodskap #64897] Wo, 17 Julie 2002 13:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
So iemand wat sy lewe aan gediggies wy, doen iets sinvol?
skryf in boodskap news:3D356A6C.1000508@rogers.com...
>
> Suidwester wrote:
>
> Die wat tot 100 kan tel, mag BA swot. Die wat
>> net 50 kan haal mag tot by Honneurs gaan, tot by 10 mag MA swot en die wat
>> glad nie kan tel nie, kan sy D doen! Wiskunde en wetenskap is eksakte
>> wetenskappe waarin daar net twee moontlikhede is: Reg of verkeerd.
>
>
> Volgens my man, wat volgens jou glad nie kan
> tel nie, is Wiskunde "mind games," baie
> eksakt, maar nie 'n wetenskap nie.
>
> Ou Tante Koba wat haar groottoon
> vir alles gebruik.
>
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64912 is 'n antwoord op boodskap #64895] Do, 18 Julie 2002 07:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Max wrote:
>
>
>> Ek daag jou (weereens) uit om hier te sê presies hoeveel tyd jy op 'n
>> dag aan die nuusgroep spandeer...
>
>
> Man, ou Maxie, as jy nou enigiets weet
> van hoe 'n rekenaar werk, dan sal jy
> weet dat dit net 'n paar sekondes neem
> om by die nuusgroep uit te kom, en net
> nog 'n paar minute om iets vinnig te tik.
> (Ek tik vinnig.) Daar is baie meer mense

Ta Hessie, ek sit met 'n Pentium IV, 1.5 GHz processor. Lank nie die
nuutste en vinnigste PC (meer) nie, maar nie stadig nie. My tikspoed
vergelyk nou nie met dié van sekretaresse nie. En ek lees ook stadiger
as meeste mense. As ek my kom kry dan sit ek 'n halfuur agter die
nuusgroep, en het ek niks wyser geword nie.

Jammer om dit te sê, maar SCSA is nie 'n halfuur van my tyd per dag
werd nie...

Het jy 'n idee as jy nou die tyd wat jy in een jaar hier spandeer sou
gebruik om bv 'n musiekinstrument te leer speel, of 'n nuwe taal aan
te leer. Nou weet ek dit het nie soveel nut nie, veral as jy met jou
een voet in die graf staan, maar watse nut het al jou herhalings hier?

Sad as mens se oudag só uitdraai - baie sad.

Ek moet bieg, ek's baie geheg aan jou, maar ook teleurgesteld omdat
daar geen groei is nie. Sê vir die Oom hy moet jou bietjie vir 'n
ritjie deur die platteland vat. Êrens waar julle nog nie vantevore was
nie.

Kom terug, en vertel ons daarvan.

Groete
Max_________________________________________________________ ______________
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64925 is 'n antwoord op boodskap #64912] Do, 18 Julie 2002 20:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

>> As ek my kom kry dan sit ek 'n halfuur agter die
> nuusgroep, en het ek niks wyser geword nie.

> Het jy 'n idee as jy nou die tyd wat jy in een jaar hier spandeer sou
> gebruik om bv 'n musiekinstrument te leer speel, of 'n nuwe taal aan
> te leer. Nou weet ek dit het nie soveel nut nie, veral as jy met jou
> een voet in die graf staan, maar watse nut het al jou herhalings hier?
>
> Ek moet bieg, ek's baie geheg aan jou, maar ook teleurgesteld omdat
> daar geen groei is nie. Sê vir die Oom hy moet jou bietjie vir 'n
> ritjie deur die platteland vat. Êrens waar julle nog nie vantevore was

Ou Maxie, lees weer wat jy hierbo geskryf
het, en vertel my of jy nie dink jy is 'n
drip nie. En watter soort "groei" het jou
kuberpersoonlikheid oor die tyd getoon? As
jy intrap, kritiseer jy. Hoekom vertel jy
ons nie van jou ritjies deur die (Nederlandse?)
platteland nie?
Jy sê jy is "geheg" aan my. Hoekom is jy
"geheg" aan my? Wat beteken dit om geheg aan
iemand te wees. Ons sê "ek heg die aanhegsel
aan." Het "heg" iets te doen moet "hê"?

Tant Hessie van die Derde Republiek
se taalkomitee en taalkommissie
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64940 is 'n antwoord op boodskap #64925] Vr, 19 Julie 2002 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
> Ou Maxie, lees weer wat jy hierbo geskryf
> het, en vertel my of jy nie dink jy is 'n
> drip nie. En watter soort "groei" het jou
> kuberpersoonlikheid oor die tyd getoon? As
> jy intrap, kritiseer jy. Hoekom vertel jy
> ons nie van jou ritjies deur die (Nederlandse?)
> platteland nie?
> Jy sê jy is "geheg" aan my. Hoekom is jy
> "geheg" aan my? Wat beteken dit om geheg aan
> iemand te wees. Ons sê "ek heg die aanhegsel
> aan." Het "heg" iets te doen moet "hê"?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
> se taalkomitee en taalkommissie

Hallo ta Hessie

Ek weet eerlik gesê nie of my kuberpersoonlikheid soveel gegroei het
die afgelope jaar of wat nie - ek doen nie eintlik veel om hom te
ontwikkel nie. Lê nie soveel op nuusgroepe rond nie, en chatrooms is
as jy my vra die grootste stront wat iemand nog uitgedink het...

Ek vind my gewone persoonlikheid baie belangriker.

My laaste ritjie deur Nederland (wat alleen maar platte land is) was
na die geboortehuis van Jan van Riebeeck. Ja, toemaar, ek het ook nie
geweet die plek bestaan nog nie! Gaan kyk gerus op
http://www.dsc.nl/dsc/tourism/fonteynphoto.html as jy 'n foto van die
huis wil sien.

Persoonlik het ek myself nog nooit gesien as nasaat van Van Riebeeck
nie, maar dit maak tog so 'n warm gevoel in jou los as jy só iets
sien...

Die koeie is weer terug in die wei, en Holland is pragtig groen... Ons
voel net hierdie jaar weer bietjie gecheat met die somer wat nie
regtig somer wil word nie. (Het maar 'n handvol lekker dae gehad dié
jaar tot dusvêr)

Wat die geheg betref, miskien die verkeerde woordkeuse, ek hou van
jou. Jy sê soms goed wat duidelik wys op wysheid. As jy al die ou
koeie in die sloot los, sal jy 'n wonderlike mens wees. Okay,
kuberpersoonlikheid, jou as mens sal ek seker nooit ken nie, jammer,
want ek dink van aangesig tot aangesig sal ek dit geniet om met jou te
gesels.

Nee, ek tjaaf jou nie, ek dink dat ek 'n jaar of dertig jonger is as
jy...

Ek verstaan nie hoekom jy sê dat ek 'n drip is nie...

Groete vir die Oom.

ou Maxie_______________________________________________________ ____
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64957 is 'n antwoord op boodskap #64940] Vr, 19 Julie 2002 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Max wrote:

> Hallo ta Hessie

ek hou van
> jou. Jy sê soms goed wat duidelik wys op wysheid. As jy al die ou
> koeie in die sloot los, sal jy 'n wonderlike mens wees.

> Ek verstaan nie hoekom jy sê dat ek 'n drip is nie...
>
> Groete vir die Oom.

Sien, Maximus, jy verstaan nie Tant Hessie
se missie in die kuberlewe nie. Ek moet die
ou koeie uit die sloot opgrawe elke keer as
daar iemand op hierdie Afrikaanse nuusgroep
kom en maak of daar nie soiets soos 'n verlede
is nie.
Ek lees gister 'n interessante artikel.
Hulle sê dat dit baie belangrik is dat ouers
sal praat oor "family secrets" - veral die soort
waar hulle as 'n groep mense deur een of ander
traumatiese periode gegaan het, maar nou die
kinders wil "spaar" van die wete van dit wat in
die verlede gebeur het. Die artikel sê die kinders
sien die huiweringe, en die versluierde oë en al
die ander onuitgesproke reaksies van die ouers, en
hulle integreer negatief daarop in hulle jong lewens.
Sien, jy wil vir Tant Hessie stilmaak, want daar
is dinge wat jy nie wil hoor nie. Hoekom wil jy dit
nie hoor nie?

Tant Hessie
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64966 is 'n antwoord op boodskap #64898] Sa, 20 Julie 2002 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chrisjolette  is tans af-lyn  Chrisjolette
Boodskappe: 38
Geregistreer: Junie 2002
Karma: 0
Volle Lid
Oom Suidwester, daardie oom I van tante Dina is eintlik `n baie beter
wiskundige as digter, alhoewel ek baie waardering het vir sy
Haiku-gedigte. Afrikaans is onse bruinmense se moedertaal en omtrent
al wat ons in hierdie land besit, maar toe het ek mos die taal van
Wiskunde ontdek en amper net so lief geword daarvoor as vir Afrikaans.

"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> So iemand wat sy lewe aan gediggies wy, doen iets sinvol?
> skryf in boodskap news:3D356A6C.1000508@rogers.com...
>>
>> Suidwester wrote:
>>
>> Die wat tot 100 kan tel, mag BA swot. Die wat
>>> net 50 kan haal mag tot by Honneurs gaan, tot by 10 mag MA swot en die
> wat
>>> glad nie kan tel nie, kan sy D doen! Wiskunde en wetenskap is eksakte
>>> wetenskappe waarin daar net twee moontlikhede is: Reg of verkeerd.
>>
>>
>> Volgens my man, wat volgens jou glad nie kan
>> tel nie, is Wiskunde "mind games," baie
>> eksakt, maar nie 'n wetenskap nie.
>>
>> Ou Tante Koba wat haar groottoon
>> vir alles gebruik.
>>
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64967 is 'n antwoord op boodskap #64966] Sa, 20 Julie 2002 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Chrisjolette wrote:

> Oom Suidwester, daardie oom I van tante Dina is eintlik `n baie beter
> wiskundige as digter, alhoewel ek baie waardering het vir sy
> Haiku-gedigte. Afrikaans is onse bruinmense se moedertaal en omtrent
> al wat ons in hierdie land besit, maar toe het ek mos die taal van
> Wiskunde ontdek en amper net so lief geword daarvoor as vir Afrikaans.

OK. Ek weet nou wie jy is. Skaam vir jou.
Verduidelik nou hoe jy by Nichiren
uitgekom het.

Tant Totie
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64969 is 'n antwoord op boodskap #64966] Sa, 20 Julie 2002 15:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Al wat ek wil sê is dat 2+2 is ALTYD 4, maar elke ou kan sy eie
vertolking van die 'kunste' gee en steeds reg wees. Net soos
skilder......net 'n mal mens sal Picasso se goete kan waardeer. As ek vir
'n ou bv. 'n gemsbok gee en sê vir hom maak vir my 'n presiese replika en
almal gaan sien of jy kan slaag of nie, dan tree die sogenaamde
'kunstenaars' uit en sê reproduksie is nie kuns nie.....eh, of is dit dalk
dat die ander mense selfs gaan sien dat jy dit nie kan doen nie?
So by the way, dit maak nie vir my saak waar die antie vandaan kom of
wat haar velkleur is nie, maar dis sy wat voorgee om te wees wat sy nie is
nie. Hoekom sy dit ook wil wees, gaan my verstand te bowe. Dis glad nie
soveel fun om 'n whitey te wees nie!

"Chrisjolette" skryf in boodskap news:2cc19bbd.0207200417.55898863@posting.google.com...
> Oom Suidwester, daardie oom I van tante Dina is eintlik `n baie beter
> wiskundige as digter, alhoewel ek baie waardering het vir sy
> Haiku-gedigte. Afrikaans is onse bruinmense se moedertaal en omtrent
> al wat ons in hierdie land besit, maar toe het ek mos die taal van
> Wiskunde ontdek en amper net so lief geword daarvoor as vir Afrikaans.
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
news:...
>> So iemand wat sy lewe aan gediggies wy, doen iets sinvol?
>> skryf in boodskap news:3D356A6C.1000508@rogers.com...
>>>
>>> Suidwester wrote:
>>>
>>> Die wat tot 100 kan tel, mag BA swot. Die wat
>>>> net 50 kan haal mag tot by Honneurs gaan, tot by 10 mag MA swot en
die
>> wat
>>>> glad nie kan tel nie, kan sy D doen! Wiskunde en wetenskap is eksakte
>>>> wetenskappe waarin daar net twee moontlikhede is: Reg of verkeerd.
>>>
>>>
>>> Volgens my man, wat volgens jou glad nie kan
>>> tel nie, is Wiskunde "mind games," baie
>>> eksakt, maar nie 'n wetenskap nie.
>>>
>>> Ou Tante Koba wat haar groottoon
>>> vir alles gebruik.
>>>
Re: Krankliker Weermag [boodskap #64975 is 'n antwoord op boodskap #64957] So, 21 Julie 2002 06:50 Na vorige boodskap
Max[1]  is tans af-lyn  Max[1]
Boodskappe: 241
Geregistreer: Februarie 2002
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:...
> Sien, Maximus, jy verstaan nie Tant Hessie
> se missie in die kuberlewe nie. Ek moet die
> ou koeie uit die sloot opgrawe elke keer as
> daar iemand op hierdie Afrikaanse nuusgroep
> kom en maak of daar nie soiets soos 'n verlede
> is nie.

> Sien, jy wil vir Tant Hessie stilmaak, want daar
> is dinge wat jy nie wil hoor nie. Hoekom wil jy dit
> nie hoor nie?
>
> Tant Hessie

Tant Hessie, dis nie dat ek die dinge nie wil hoor nie, ek hoef dit
nie oor en oor en weer en nog 'n keer en jaar in en jaar uit...

Soos ek al van tevore gesê het, ek was jonk en onskuldig toe jy en jou
generasie die land opgefok het. (Hoeveel keer sou jy dít nog wou hoor,
ant Hessie?) O ja, jy het jou deel gedoen om die plek beter te maak,
jy't Kanada toe verkas. (En geslaag! SA ís 'n beter plek sonder jou!)

...sien jy hoe vervelig dit raak en hoe jou oë later vanself nie meer
wil stop om te lees nie...

Anyway, my tasse staan gepak, en ek gaan met vakansie!!! Is mos somer
in ons helfte nou! As ek oor 'n paar weke terugkom, twyfel ek of scsa
die eerste plek sal wees wat ek opsoek.

Geniet elke dag asof dit jou laaste is, tannie Hessie, ek kom jou ooit
weer dagsê!

Maximus________________________________________________
Vorige onderwerp: Re: Cold Wave Linked to Temperatures
Volgende onderwerp: Afrikaanse Vermaak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 12:55:26 MGT 2024