Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bietjie Koelerig
Bietjie Koelerig [boodskap #64823] Ma, 15 Julie 2002 05:48 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag gaan daar glo bietjie sneeu val hier in die Kaap.
Lekker groooooot branders word by Kaap Agulhas verwag.
Ek hou van die koue soms:)
Annette
Re: Bietjie Koelerig [boodskap #64884 is 'n antwoord op boodskap #64823] Wo, 17 Julie 2002 07:21 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Shame,arme "perlemoenduikers".
Nog `n nagmerrie tyd wat vir hulle voorlê.

Frik

"Annette" skryf in boodskap news:agtnr7$o8h1a$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Vandag gaan daar glo bietjie sneeu val hier in die Kaap.
> Lekker groooooot branders word by Kaap Agulhas verwag.
> Ek hou van die koue soms:)
> Annette
>
Vorige onderwerp: SAL bal vuiste
Volgende onderwerp: is dit nou belaglik!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 06:19:45 MGT 2024