| Pasop vir Woensdag [boodskap #64835] |
Ma., 15 Julie 2002 11:15  |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
hou:))
Annette
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64845 is 'n antwoord op boodskap #64842] |
Ma., 15 Julie 2002 14:03   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Haai sjeim man!! Wanneer gaan jy jou verjaarsdag hierdie jaar mis?:)
Die man wat dit op hom geneem het om almal te waarsku is inderdaad edel -
wie anders sou al die advertensies uitgeneem het en so vas geglo het in sy
saak dat hy weet hy sou nooit vir die advertensies hoef te betaal nie?:))
Annette
mothership.co.za> skryf in boodskap news:2tk5jucc8in3e52kbb7i19ukomjp5rbg3r@4ax.com...
> On Mon, 15 Jul 2002 13:15:15 +0200, "Annette"
> served the following to the group:
>
>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>
>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
>> hou:))
>>
>> Annette
>>
>
> so ek verjaar alweer nie die jaar nie
>
>
> Threeships Mcduck
> www.mothership.co.za
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64850 is 'n antwoord op boodskap #64847] |
Ma., 15 Julie 2002 16:01   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Wel, hy het blykbaar R250 000 se advertensies geplaas.
Hy is Bill Anderson ( beroemde van deesdae), een van SA se voorste
mikroligte vlieëniers., 'n Springbok-vlieënier en een van die land se mees
gerespekteerde instrukteurs.
Woensdag is die begin van Groot Dinge, die eindstryd soos dit in die Bybel
beskryf word.
Hy sê God praat al sedert 1977 baie kragtig met hom. oa in drome, en die
opdrag om die advertensies te plaas het van God gekom
"Ek is om een of ander rede gekies om die eindtye aan te kondig. Net soos
God vir Johannes Die Doper gebruik het."
Die berekening van 17 Julie 2002 is omdat dit 720 000 dae na die kruisiging
is.
Die son sal verander in duisternis en die maan in bloed, en na 2 dae sal ons
weer lewend gemaak word ( ek neem aan die wat bekeer is)
Die advertensie sluit 'n sondaarsgebed in.
Annette
"Suidwester" skryf in boodskap news:3d32e183.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wens ek weet waar om die ou te kontak sodat ek hom kan vertel en wys hoe
> om geld uit te gee waarvan hy duidelik te veel het!
> "Annette" wrote in message
> news:agul18$oobno$3@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Haai sjeim man!! Wanneer gaan jy jou verjaarsdag hierdie jaar mis?:)
>>
>> Die man wat dit op hom geneem het om almal te waarsku is inderdaad edel -
>> wie anders sou al die advertensies uitgeneem het en so vas geglo het in sy
>> saak dat hy weet hy sou nooit vir die advertensies hoef te betaal nie?:))
>> Annette
>>
>> mothership.co.za> wrote in message
>> news:2tk5jucc8in3e52kbb7i19ukomjp5rbg3r@4ax.com...
>>> On Mon, 15 Jul 2002 13:15:15 +0200, "Annette"
>>> served the following to the group:
>>>
>>>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>>>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>>>
>>>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste
> paarties
>> wil
>>>> hou:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>> so ek verjaar alweer nie die jaar nie
>>>
>>>
>>> Threeships Mcduck
>>> www.mothership.co.za
>>
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64871 is 'n antwoord op boodskap #64866] |
Di., 16 Julie 2002 19:04   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Het dit twee keer gelees in verskillende koerante Sondag.
Annette
> skryf in boodskap news:3d33fbd7$0$18851@hades.is.co.za...
>
> Waar hoor jy hiervan ? Is daar 'n website erens ?
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>
>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties
> wil
>> hou:))
>>
>> Annette
>>
>
|
|
|
|
|
|
| Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64900 is 'n antwoord op boodskap #64892] |
Wo., 17 Julie 2002 14:13   |
Annette
Boodskappe: 11111 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Stem Saam Hantam - as die hemel nie binne die volgende uur gaan val nie, dan
gaan maak ek my mielies gaar, en dan moet die storie wag totdat ek my
mielies met vars plaasbotter klaar geëet het;)))
Annette
"Hantamkind" skryf in boodskap news:5WbZ8.455186$o66.1227828@news-server.bigpond.net.au...
> Wel, hulle moet hul gatte roer Annette. Dis nou al sewe uur die aand hier in
> Oz en daar het nog sweet blou-all gebeur! Ek gaan rugpyn more hê van so op
> die punt van my stoel sit en wag vir die donderslag.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:ah1r5v$p1g3j$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Het dit twee keer gelees in verskillende koerante Sondag.
>> Annette
>>
>>
>>> skryf in boodskap news:3d33fbd7$0$18851@hades.is.co.za...
>>>
>>> Waar hoor jy hiervan ? Is daar 'n website erens ?
>>>
>>>
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde
> is.
>>>> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>>>>
>>>> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste
> paarties
>>> wil
>>>> hou:))
>>>>
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
|
|
|
|
| Re: Pasop vir Woensdag [boodskap #64922 is 'n antwoord op boodskap #64835] |
Do., 18 Julie 2002 18:51  |
Akker
Boodskappe: 4 Geregistreer: Julie 2002
|
Junior Lid |
|
|
Die groot probleem van al die ouens se berekeninge is dat dit relatief is
aangesien die dag v/d einde v/d wereld hier aangekondig word maar wat van
die dele van die wereld wat nog moet wag voordat hulle dag oorslaan. M.a.w.
presiese berekeninge is geensins moontlik op ons huidige kalender en tyd
sisteem nie. Lekker wakker... Miskien is dit net 'n skelm streek om te kyk
hoeveel mense gaan hulle werk bedank om by die huis te gaan sit en wag in
sak en as tot iets moontlik gaan gebeur bv. Millenium jaar einde. Weereens
relatief tot 24 uur tyd indeleings.
Ek sê altyd: "Daar is baie geld om te maak uit ander mense se domgyte en
luigyte."
--
______________________________________
Rudolph Thomas
in...@tigme.com
TIGME.COM
"Annette" skryf in boodskap news:agub7j$oc7bn$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Blykbaar gaan daar Woensdag iets gebeur wat die begin van die einde is.
> Die wêreld sal glo iewers in Oktober vergaan.
>
> Die restaurante gaan seker lekker vol wees van almal wat laaste paarties wil
> hou:))
>
> Annette
>
|
|
|
|