Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Krieketprobleempies
Krieketprobleempies [boodskap #64834] Ma, 15 Julie 2002 11:10
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar was daar vandag probleme met die uitreiking van die kaartjies - die
stelsel het gecrash en in die eerste uur is daar slegs 12 kaartjies
wêreldwyd verkoop.
Dit nadat voorspel is dat al die kaartjies binne die eerste dag opgeraap en
verkoop sou word.

Ek kan nie mooi onthou nie, maar ek verbeel my die kaartjieskopers moet hul
ID boekies toon as hul 'n kaartjie koop, en slegs een kaartjie per persoon
gaan verkoop word?

Nietemin - as die ID nommer op die kaartjie aangebring word, dan gaan die
vals ID dokumentmakers alweer lekker geld maak:)

Ek die toernooi gaan groot sports wees:))

Annette
Vorige onderwerp: Klim die berg
Volgende onderwerp: Bekentenis (bloos!)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 11:06:44 MGT 2024