Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Muammar Gaddafi
Re: Muammar Gaddafi [boodskap #64813] So, 14 Julie 2002 16:47
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @rogers.com

Annette wrote:

> Grand Wazoo,
> Sultan of Swing,
> Shores of Tripoli,
> Dish of the Day,
> Wicked Witch of the West,
> Nob of the North,

Ai toggie, nou het Miss Mishopia
ook begin om die rooitaal te gooi,
ook begin om die produkte van die
industrie te versprei. En as dit nou
nog op lekker sappige Afrikaans op
die Afrikaanse nuusgroep verskyn, sou
mens dit nog kan verdra. Maar nou word
dit in Gilbert en Sullivan Engels
verklank. Nog 'n voorbeeld van hoe 'n
sekere tipe Afrikaner sy taalsiel vir
'n pot lensiesop verkoop vir 'n brousel
van Engelse koloniale kultuurgoed. Dis
hierdie soort ding wat Afrikaans op
SA bodem sal laat sterf, nie hoeveel
Afrikaans daar op die SAUK is nie.

Die Ruiter in die Dag
Vorige onderwerp: Broeder Leier
Volgende onderwerp: Krieketkaartjies.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 17:26:23 MGT 2024