Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bangpraat
Bangpraat [boodskap #64758] Vr, 12 Julie 2002 08:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na aanleiding van geskreeude dissipline:
'n Dreigement wat in duidelike, afgemete, verstaanbare taal geuiter word het
honderdmaal meer trefkrag om dissipline af te dwing as enige onduidelike
geskel met gepaardgaande vloekery.
Kyk maar na die flieks oor die Mafia - daardie ouens skel, vloek of klim
nooit in mekaar se karakters in met gepaardgaande bultende nekke nie. Maar
almal weet as iets in 'n sekere kalm stemtoon gesê word, dan is die tyd vir
speletjies verby.

Hierdie geskellery en dreigery met geweld is seker iets te doen met ons
tradisie - toe Ian 'n erge depressie-aanval kry, toe dreig my pa om hom te
slaan tot hy regkom. Ek kon verstaan hoekom hy dit gesê het.
Hoeveel van ons as kinders het nie gehoor: Ek sal jou pak gee totdat jy
ophou huil nie, of ek sal jou pak gee as jy nie dit of dat doen nie - sonder
om te verduidelik wat die doel agter die opdrag is.
Ons was letterlik grootgemaak en gedissiplineer met skellery en of
dreigemente by die huis, skool en kerk .

Enige verhouding waar die nodige respek bestaan tussen al die mense
teenwoordig word oneindig meer gedissiplineerd as waar SM dink hy dwing
dissipline af deur die manskappe te verskreeu.
Annette - een van die wat geweier het om te salueer.
Re: Bangpraat [boodskap #64760 is 'n antwoord op boodskap #64758] Vr, 12 Julie 2002 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien sien jy dit uit die verkeerde oogpunt? Ek maak 'n aanname as ek sê
sekerlik was jyself nie betrokke by die 'army' nie.....dalk dit net van
naderby beleef via familieverband. As 'n ou wat self ander opgelei het,
moet ek jou sê dat 'n goeie soldaat een is wat ongevraag op sy offisier se
bevel reageer. Dit help nie jy gee 'n groep manskappe die bevel om te vuur
en nou moet jy eers parlement hou of dit reg is of nie! Die enigste
effektiewe manier om 'n groep manskappe die nodige dissipline aan te leer,
is om hom eers 'af te breek' en hom dan weer op te bou volgens die militêre
model. Oor die algemeen sal jy vind dat die opgeleide soldaat meer
volwasse word en ook meer berekenend dink en reageer. Ongelukkig is
hierdie inbreekproses nie 'n mooi ene nie en dis waar die geskrouery vandaan
kom.
Verder dink ek dat dissipline eintlik net lekker werk as die ou wat
aangespreek word, weet dat dit wat vir hom wag as hy dit nie sou doen nie,
erger sal wees. Ek wil nog een ou sien wat nie bv. met sy hande in sy
sakke sal loop as die alternatief bv 5km se draf beteken nie! Dis in my
opinie hoekom vandag se samelewing so 'n gemors is. As 'n ou steel en hy
word gevang, lewe hy beter in die tronk! Moor jy 'n ander, is dit net 'n
kwessie van 'n goeie regsman en so oor 8 of 10 jaar is jy weer op straat.
G'n doodstraf nie.
Ek stem egter met jou saam dat so 'n geskree nie lekker is nie, maar ek
dink jy moet civvy-straat en 'n weermagomgewing uit mekaar hou......

"Annette" skryf in boodskap news:agm3ku$n36vi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Na aanleiding van geskreeude dissipline:
> 'n Dreigement wat in duidelike, afgemete, verstaanbare taal geuiter word het
> honderdmaal meer trefkrag om dissipline af te dwing as enige onduidelike
> geskel met gepaardgaande vloekery.
> Kyk maar na die flieks oor die Mafia - daardie ouens skel, vloek of klim
> nooit in mekaar se karakters in met gepaardgaande bultende nekke nie. Maar
> almal weet as iets in 'n sekere kalm stemtoon gesê word, dan is die tyd vir
> speletjies verby.
>
> Hierdie geskellery en dreigery met geweld is seker iets te doen met ons
> tradisie - toe Ian 'n erge depressie-aanval kry, toe dreig my pa om hom te
> slaan tot hy regkom. Ek kon verstaan hoekom hy dit gesê het.
> Hoeveel van ons as kinders het nie gehoor: Ek sal jou pak gee totdat jy
> ophou huil nie, of ek sal jou pak gee as jy nie dit of dat doen nie - sonder
> om te verduidelik wat die doel agter die opdrag is.
> Ons was letterlik grootgemaak en gedissiplineer met skellery en of
> dreigemente by die huis, skool en kerk .
>
> Enige verhouding waar die nodige respek bestaan tussen al die mense
> teenwoordig word oneindig meer gedissiplineerd as waar SM dink hy dwing
> dissipline af deur die manskappe te verskreeu.
> Annette - een van die wat geweier het om te salueer.
>
Re: Bangpraat [boodskap #64761 is 'n antwoord op boodskap #64760] Vr, 12 Julie 2002 10:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
hehehe - nee inteendeel - ek was daar - bruinbroek met sakke, steweltjies,
laphoedjie en geweertjie - de lot.
Was nie op George nie, maar het aangesluit by die Dad's Army:))
Was op 4 kampe - waar hulle my uit pure moedeloosheid kantoorwerk laat doen
het, omdat ek die arme ander be-invloedbares te veel opgerui en laat wonder
het;)))

En daar was 'n Majoor Smit wat alles kalm en bedaard gedoen het, en wat baie
meer uit die manskappe gekry het, en daar was baie meer samevoeling en
dissipline onder die mense die paar dae wat hy aan die roer van sake was.

Hy was 'n baie goeie voorbeeld om voor die kop te gooi van enige skreeuer
wat elke keer die aapstuipe wou kry as ek weier om op sy onduidelike
swetsende gebalk te reageer.
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d2ea6e3.0@news1.mweb.co.za...
> Miskien sien jy dit uit die verkeerde oogpunt? Ek maak 'n aanname as ek s�
> sekerlik was jyself nie betrokke by die 'army' nie.....dalk dit net van
> naderby beleef via familieverband. As 'n ou wat self ander opgelei het,
> moet ek jou sê dat 'n goeie soldaat een is wat ongevraag op sy offisier se
> bevel reageer. Dit help nie jy gee 'n groep manskappe die bevel om te vuur
> en nou moet jy eers parlement hou of dit reg is of nie! Die enigste
> effektiewe manier om 'n groep manskappe die nodige dissipline aan te leer,
> is om hom eers 'af te breek' en hom dan weer op te bou volgens die militêre
> model. Oor die algemeen sal jy vind dat die opgeleide soldaat meer
> volwasse word en ook meer berekenend dink en reageer. Ongelukkig is
> hierdie inbreekproses nie 'n mooi ene nie en dis waar die geskrouery vandaan
> kom.
> Verder dink ek dat dissipline eintlik net lekker werk as die ou wat
> aangespreek word, weet dat dit wat vir hom wag as hy dit nie sou doen nie,
> erger sal wees. Ek wil nog een ou sien wat nie bv. met sy hande in sy
> sakke sal loop as die alternatief bv 5km se draf beteken nie! Dis in my
> opinie hoekom vandag se samelewing so 'n gemors is. As 'n ou steel en hy
> word gevang, lewe hy beter in die tronk! Moor jy 'n ander, is dit net 'n
> kwessie van 'n goeie regsman en so oor 8 of 10 jaar is jy weer op straat.
> G'n doodstraf nie.
> Ek stem egter met jou saam dat so 'n geskree nie lekker is nie, maar ek
> dink jy moet civvy-straat en 'n weermagomgewing uit mekaar hou......
> "Annette" wrote in message
> news:agm3ku$n36vi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Na aanleiding van geskreeude dissipline:
>> 'n Dreigement wat in duidelike, afgemete, verstaanbare taal geuiter word
> het
>> honderdmaal meer trefkrag om dissipline af te dwing as enige onduidelike
>> geskel met gepaardgaande vloekery.
>> Kyk maar na die flieks oor die Mafia - daardie ouens skel, vloek of klim
>> nooit in mekaar se karakters in met gepaardgaande bultende nekke nie.
> Maar
>> almal weet as iets in 'n sekere kalm stemtoon gesê word, dan is die tyd
> vir
>> speletjies verby.
>>
>> Hierdie geskellery en dreigery met geweld is seker iets te doen met ons
>> tradisie - toe Ian 'n erge depressie-aanval kry, toe dreig my pa om hom te
>> slaan tot hy regkom. Ek kon verstaan hoekom hy dit gesê het.
>> Hoeveel van ons as kinders het nie gehoor: Ek sal jou pak gee totdat jy
>> ophou huil nie, of ek sal jou pak gee as jy nie dit of dat doen nie -
> sonder
>> om te verduidelik wat die doel agter die opdrag is.
>> Ons was letterlik grootgemaak en gedissiplineer met skellery en of
>> dreigemente by die huis, skool en kerk .
>>
>> Enige verhouding waar die nodige respek bestaan tussen al die mense
>> teenwoordig word oneindig meer gedissiplineerd as waar SM dink hy dwing
>> dissipline af deur die manskappe te verskreeu.
>> Annette - een van die wat geweier het om te salueer.
>>
>
Re: Bangpraat [boodskap #64792 is 'n antwoord op boodskap #64761] Sa, 13 Julie 2002 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
OK, maar darem het julle soldaat gespeel? Dit bly egter 'n feit dat as jy
'n troep vir oorlog gereed wil kry, kan jy hom nie mooi vra om iets te doen
nie. Hy sal presies reageer soos wat jy nou doen.....aanspraak maak op die
korrekte behandeling! Dan kan jy maar enige idee van dissipline vir goed
pos.

"Annette" skryf in boodskap news:agman9$n3t24$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> hehehe - nee inteendeel - ek was daar - bruinbroek met sakke, steweltjies,
> laphoedjie en geweertjie - de lot.
> Was nie op George nie, maar het aangesluit by die Dad's Army:))
> Was op 4 kampe - waar hulle my uit pure moedeloosheid kantoorwerk laat doen
> het, omdat ek die arme ander be-invloedbares te veel opgerui en laat wonder
> het;)))
>
> En daar was 'n Majoor Smit wat alles kalm en bedaard gedoen het, en wat baie
> meer uit die manskappe gekry het, en daar was baie meer samevoeling en
> dissipline onder die mense die paar dae wat hy aan die roer van sake was.
>
> Hy was 'n baie goeie voorbeeld om voor die kop te gooi van enige skreeuer
> wat elke keer die aapstuipe wou kry as ek weier om op sy onduidelike
> swetsende gebalk te reageer.
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d2ea6e3.0@news1.mweb.co.za...
>> Miskien sien jy dit uit die verkeerde oogpunt? Ek maak 'n aanname as
ek
> sê
>> sekerlik was jyself nie betrokke by die 'army' nie.....dalk dit net van
>> naderby beleef via familieverband. As 'n ou wat self ander opgelei het,
>> moet ek jou sê dat 'n goeie soldaat een is wat ongevraag op sy offisier se
>> bevel reageer. Dit help nie jy gee 'n groep manskappe die bevel om te
> vuur
>> en nou moet jy eers parlement hou of dit reg is of nie! Die enigste
>> effektiewe manier om 'n groep manskappe die nodige dissipline aan te leer,
>> is om hom eers 'af te breek' en hom dan weer op te bou volgens die
> militêre
>> model. Oor die algemeen sal jy vind dat die opgeleide soldaat meer
>> volwasse word en ook meer berekenend dink en reageer. Ongelukkig is
>> hierdie inbreekproses nie 'n mooi ene nie en dis waar die geskrouery
> vandaan
>> kom.
>> Verder dink ek dat dissipline eintlik net lekker werk as die ou wat
>> aangespreek word, weet dat dit wat vir hom wag as hy dit nie sou doen nie,
>> erger sal wees. Ek wil nog een ou sien wat nie bv. met sy hande in sy
>> sakke sal loop as die alternatief bv 5km se draf beteken nie! Dis in my
>> opinie hoekom vandag se samelewing so 'n gemors is. As 'n ou steel en hy
>> word gevang, lewe hy beter in die tronk! Moor jy 'n ander, is dit net 'n
>> kwessie van 'n goeie regsman en so oor 8 of 10 jaar is jy weer op straat.
>> G'n doodstraf nie.
>> Ek stem egter met jou saam dat so 'n geskree nie lekker is nie, maar
> ek
>> dink jy moet civvy-straat en 'n weermagomgewing uit mekaar hou......
>> "Annette" wrote in message
>> news:agm3ku$n36vi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> Na aanleiding van geskreeude dissipline:
>>> 'n Dreigement wat in duidelike, afgemete, verstaanbare taal geuiter
word
>> het
>>> honderdmaal meer trefkrag om dissipline af te dwing as enige onduidelike
>>> geskel met gepaardgaande vloekery.
>>> Kyk maar na die flieks oor die Mafia - daardie ouens skel, vloek of klim
>>> nooit in mekaar se karakters in met gepaardgaande bultende nekke nie.
>> Maar
>>> almal weet as iets in 'n sekere kalm stemtoon gesê word, dan is die
tyd
>> vir
>>> speletjies verby.
>>>
>>> Hierdie geskellery en dreigery met geweld is seker iets te doen met ons
>>> tradisie - toe Ian 'n erge depressie-aanval kry, toe dreig my pa om
hom
> te
>>> slaan tot hy regkom. Ek kon verstaan hoekom hy dit gesê het.
>>> Hoeveel van ons as kinders het nie gehoor: Ek sal jou pak gee totdat jy
>>> ophou huil nie, of ek sal jou pak gee as jy nie dit of dat doen nie -
>> sonder
>>> om te verduidelik wat die doel agter die opdrag is.
>>> Ons was letterlik grootgemaak en gedissiplineer met skellery en of
>>> dreigemente by die huis, skool en kerk .
>>>
>>> Enige verhouding waar die nodige respek bestaan tussen al die mense
>>> teenwoordig word oneindig meer gedissiplineerd as waar SM dink hy dwing
>>> dissipline af deur die manskappe te verskreeu.
>>> Annette - een van die wat geweier het om te salueer.
>>>
>>
>
Re: Bangpraat [boodskap #64798 is 'n antwoord op boodskap #64792] Sa, 13 Julie 2002 09:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit gaan nie oor saggies en asseblieftoggies vra of die manskappe iets wil
doen nie.
Dit gaan oor om opdragte in duidelike en verstaanbare taal te gee.
Ek kan om de dood nie hoor as iemand onduidelik goed skree wat met 'n
vloekwoord elke tweede woord gepaardgaan ne.
Hoe so 'n geskel met dissipline "moet" gepaard moet gaan moet nog aan my
verduidelik word.

Ek het gereeld hopeloos aan die giggel gegaan wanneer die SM voor, rooi in
die gesig, aar bultende in die nek skree:

PAHTAH!! FOHMAH! UH AH, UH AH!!
En die manne begin marsjeer!!:))))

Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:3d2fcd82.0@news1.mweb.co.za...
> OK, maar darem het julle soldaat gespeel? Dit bly egter 'n feit dat as jy
> 'n troep vir oorlog gereed wil kry, kan jy hom nie mooi vra om iets te doen
> nie. Hy sal presies reageer soos wat jy nou doen.....aanspraak maak op die
> korrekte behandeling! Dan kan jy maar enige idee van dissipline vir goed
> pos.
> "Annette" wrote in message
> news:agman9$n3t24$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> hehehe - nee inteendeel - ek was daar - bruinbroek met sakke, steweltjies,
>> laphoedjie en geweertjie - de lot.
>> Was nie op George nie, maar het aangesluit by die Dad's Army:))
>> Was op 4 kampe - waar hulle my uit pure moedeloosheid kantoorwerk laat
> doen
>> het, omdat ek die arme ander be-invloedbares te veel opgerui en laat
> wonder
>> het;)))
>>
>> En daar was 'n Majoor Smit wat alles kalm en bedaard gedoen het, en wat
> baie
>> meer uit die manskappe gekry het, en daar was baie meer samevoeling en
>> dissipline onder die mense die paar dae wat hy aan die roer van sake was.
>>
>> Hy was 'n baie goeie voorbeeld om voor die kop te gooi van enige skreeuer
>> wat elke keer die aapstuipe wou kry as ek weier om op sy onduidelike
>> swetsende gebalk te reageer.
>> Annette
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:3d2ea6e3.0@news1.mweb.co.za...
>>> Miskien sien jy dit uit die verkeerde oogpunt? Ek maak 'n aanname as
> ek
>> sê
>>> sekerlik was jyself nie betrokke by die 'army' nie.....dalk dit net van
>>> naderby beleef via familieverband. As 'n ou wat self ander opgelei
> het,
>>> moet ek jou sê dat 'n goeie soldaat een is wat ongevraag op sy
offisier
> se
>>> bevel reageer. Dit help nie jy gee 'n groep manskappe die bevel om
te
>> vuur
>>> en nou moet jy eers parlement hou of dit reg is of nie! Die enigste
>>> effektiewe manier om 'n groep manskappe die nodige dissipline aan te
> leer,
>>> is om hom eers 'af te breek' en hom dan weer op te bou volgens die
>> militêre
>>> model. Oor die algemeen sal jy vind dat die opgeleide soldaat meer
>>> volwasse word en ook meer berekenend dink en reageer. Ongelukkig is
>>> hierdie inbreekproses nie 'n mooi ene nie en dis waar die geskrouery
>> vandaan
>>> kom.
>>> Verder dink ek dat dissipline eintlik net lekker werk as die ou wat
>>> aangespreek word, weet dat dit wat vir hom wag as hy dit nie sou doen
> nie,
>>> erger sal wees. Ek wil nog een ou sien wat nie bv. met sy hande in sy
>>> sakke sal loop as die alternatief bv 5km se draf beteken nie! Dis in
> my
>>> opinie hoekom vandag se samelewing so 'n gemors is. As 'n ou steel
en
> hy
>>> word gevang, lewe hy beter in die tronk! Moor jy 'n ander, is dit
net
> 'n
>>> kwessie van 'n goeie regsman en so oor 8 of 10 jaar is jy weer op
> straat.
>>> G'n doodstraf nie.
>>> Ek stem egter met jou saam dat so 'n geskree nie lekker is nie,
maar
>> ek
>>> dink jy moet civvy-straat en 'n weermagomgewing uit mekaar hou......
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:agm3ku$n36vi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Na aanleiding van geskreeude dissipline:
>>>> 'n Dreigement wat in duidelike, afgemete, verstaanbare taal geuiter
> word
>>> het
>>>> honderdmaal meer trefkrag om dissipline af te dwing as enige
> onduidelike
>>>> geskel met gepaardgaande vloekery.
>>>> Kyk maar na die flieks oor die Mafia - daardie ouens skel, vloek of
> klim
>>>> nooit in mekaar se karakters in met gepaardgaande bultende nekke
nie.
>>> Maar
>>>> almal weet as iets in 'n sekere kalm stemtoon gesê word, dan is die
> tyd
>>> vir
>>>> speletjies verby.
>>>>
>>>> Hierdie geskellery en dreigery met geweld is seker iets te doen met
> ons
>>>> tradisie - toe Ian 'n erge depressie-aanval kry, toe dreig my pa om
> hom
>> te
>>>> slaan tot hy regkom. Ek kon verstaan hoekom hy dit gesê het.
>>>> Hoeveel van ons as kinders het nie gehoor: Ek sal jou pak gee totdat
> jy
>>>> ophou huil nie, of ek sal jou pak gee as jy nie dit of dat doen
nie -
>>> sonder
>>>> om te verduidelik wat die doel agter die opdrag is.
>>>> Ons was letterlik grootgemaak en gedissiplineer met skellery en of
>>>> dreigemente by die huis, skool en kerk .
>>>>
>>>> Enige verhouding waar die nodige respek bestaan tussen al die mense
>>>> teenwoordig word oneindig meer gedissiplineerd as waar SM dink hy
> dwing
>>>> dissipline af deur die manskappe te verskreeu.
>>>> Annette - een van die wat geweier het om te salueer.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bangpraat [boodskap #64800 is 'n antwoord op boodskap #64798] Sa, 13 Julie 2002 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Suidwester  is tans af-lyn  Suidwester
Boodskappe: 1579
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! Daai is gebore uit die feit dat 'n instrukteur 'n blikkeel moet hê
om die hele dag so te staan en skree op 'n paradegrond. Eintlik is dit
meer klanke maak as wat dit woorde is. 'n Soldaat wat sy marsjeer ken,
weet in elk geval wat die bevel gaan wees en die ou wat skrou, moet sy klank
net so moduleer sodat elke troep 'n trefpunt kry waarop almal presies gelyk
reageer.
Oor die army se geskree.......gaan staan jy voor daai peleton en sê vir
hulle: "Sal ons nou almal asseblief links draai?".....en niemand luister
vir jou nie. Jy sal net so 'n paar uur uithou van sukkel dan hoor ek jou:
"Julle @#%! Het julle nie %&## ore nie?" Ensovoorts, ens.!!

"Annette" skryf in boodskap news:agos9k$ncd26$2@ID-92016.news.dfncis.de...
> Dit gaan nie oor saggies en asseblieftoggies vra of die manskappe iets wil
> doen nie.
> Dit gaan oor om opdragte in duidelike en verstaanbare taal te gee.
> Ek kan om de dood nie hoor as iemand onduidelik goed skree wat met 'n
> vloekwoord elke tweede woord gepaardgaan ne.
> Hoe so 'n geskel met dissipline "moet" gepaard moet gaan moet nog aan my
> verduidelik word.
>
> Ek het gereeld hopeloos aan die giggel gegaan wanneer die SM voor, rooi in
> die gesig, aar bultende in die nek skree:
>
> PAHTAH!! FOHMAH! UH AH, UH AH!!
> En die manne begin marsjeer!!:))))
>
> Annette
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:3d2fcd82.0@news1.mweb.co.za...
>> OK, maar darem het julle soldaat gespeel? Dit bly egter 'n feit dat as
> jy
>> 'n troep vir oorlog gereed wil kry, kan jy hom nie mooi vra om iets te
> doen
>> nie. Hy sal presies reageer soos wat jy nou doen.....aanspraak maak op
> die
>> korrekte behandeling! Dan kan jy maar enige idee van dissipline vir goed
>> pos.
>> "Annette" wrote in message
>> news:agman9$n3t24$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>> hehehe - nee inteendeel - ek was daar - bruinbroek met sakke,
> steweltjies,
>>> laphoedjie en geweertjie - de lot.
>>> Was nie op George nie, maar het aangesluit by die Dad's Army:))
>>> Was op 4 kampe - waar hulle my uit pure moedeloosheid kantoorwerk laat
>> doen
>>> het, omdat ek die arme ander be-invloedbares te veel opgerui en laat
>> wonder
>>> het;)))
>>>
>>> En daar was 'n Majoor Smit wat alles kalm en bedaard gedoen het, en
wat
>> baie
>>> meer uit die manskappe gekry het, en daar was baie meer samevoeling en
>>> dissipline onder die mense die paar dae wat hy aan die roer van sake
> was.
>>>
>>> Hy was 'n baie goeie voorbeeld om voor die kop te gooi van enige
> skreeuer
>>> wat elke keer die aapstuipe wou kry as ek weier om op sy onduidelike
>>> swetsende gebalk te reageer.
>>> Annette
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:3d2ea6e3.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Miskien sien jy dit uit die verkeerde oogpunt? Ek maak 'n aanname
as
>> ek
>>> sê
>>>> sekerlik was jyself nie betrokke by die 'army' nie.....dalk dit net
> van
>>>> naderby beleef via familieverband. As 'n ou wat self ander opgelei
>> het,
>>>> moet ek jou sê dat 'n goeie soldaat een is wat ongevraag op sy
> offisier
>> se
>>>> bevel reageer. Dit help nie jy gee 'n groep manskappe die bevel om
> te
>>> vuur
>>>> en nou moet jy eers parlement hou of dit reg is of nie! Die enigste
>>>> effektiewe manier om 'n groep manskappe die nodige dissipline aan te
>> leer,
>>>> is om hom eers 'af te breek' en hom dan weer op te bou volgens die
>>> militêre
>>>> model. Oor die algemeen sal jy vind dat die opgeleide soldaat meer
>>>> volwasse word en ook meer berekenend dink en reageer. Ongelukkig is
>>>> hierdie inbreekproses nie 'n mooi ene nie en dis waar die geskrouery
>>> vandaan
>>>> kom.
>>>> Verder dink ek dat dissipline eintlik net lekker werk as die ou
> wat
>>>> aangespreek word, weet dat dit wat vir hom wag as hy dit nie sou
doen
>> nie,
>>>> erger sal wees. Ek wil nog een ou sien wat nie bv. met sy hande in
> sy
>>>> sakke sal loop as die alternatief bv 5km se draf beteken nie! Dis
in
>> my
>>>> opinie hoekom vandag se samelewing so 'n gemors is. As 'n ou steel
> en
>> hy
>>>> word gevang, lewe hy beter in die tronk! Moor jy 'n ander, is dit
> net
>> 'n
>>>> kwessie van 'n goeie regsman en so oor 8 of 10 jaar is jy weer op
>> straat.
>>>> G'n doodstraf nie.
>>>> Ek stem egter met jou saam dat so 'n geskree nie lekker is nie,
> maar
>>> ek
>>>> dink jy moet civvy-straat en 'n weermagomgewing uit mekaar hou......
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:agm3ku$n36vi$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> > Na aanleiding van geskreeude dissipline:
>>>> > 'n Dreigement wat in duidelike, afgemete, verstaanbare taal
geuiter
>> word
>>>> het
>>>> > honderdmaal meer trefkrag om dissipline af te dwing as enige
>> onduidelike
>>>> > geskel met gepaardgaande vloekery.
>>>> > Kyk maar na die flieks oor die Mafia - daardie ouens skel, vloek
of
>> klim
>>>> > nooit in mekaar se karakters in met gepaardgaande bultende nekke
> nie.
>>>> Maar
>>>> > almal weet as iets in 'n sekere kalm stemtoon gesê word, dan is
die
>> tyd
>>>> vir
>>>> > speletjies verby.
>>>> >
>>>> > Hierdie geskellery en dreigery met geweld is seker iets te doen
met
>> ons
>>>> > tradisie - toe Ian 'n erge depressie-aanval kry, toe dreig my pa
om
>> hom
>>> te
>>>> > slaan tot hy regkom. Ek kon verstaan hoekom hy dit gesê het.
>>>> > Hoeveel van ons as kinders het nie gehoor: Ek sal jou pak gee
totdat
>> jy
>>>> > ophou huil nie, of ek sal jou pak gee as jy nie dit of dat doen
> nie -
>>>> sonder
>>>> > om te verduidelik wat die doel agter die opdrag is.
>>>> > Ons was letterlik grootgemaak en gedissiplineer met skellery en of
>>>> > dreigemente by die huis, skool en kerk .
>>>> >
>>>> > Enige verhouding waar die nodige respek bestaan tussen al die mense
>>>> > teenwoordig word oneindig meer gedissiplineerd as waar SM dink hy
>> dwing
>>>> > dissipline af deur die manskappe te verskreeu.
>>>> > Annette - een van die wat geweier het om te salueer.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Bangpraat [boodskap #64802 is 'n antwoord op boodskap #64800] Sa, 13 Julie 2002 17:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hantamkind  is tans af-lyn  Hantamkind
Boodskappe: 263
Geregistreer: Desember 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester:
Oor die army se geskree.......gaan staan jy voor daai peleton en sê vir
> hulle: "Sal ons nou almal asseblief links draai?".....en niemand luister
> vir jou nie.

Hantam:
As jy nou regtig 'n grap wil sien, dril 'n peleton in Engels. As jy die
squad wil laat omkeer en jou skrou "about turn" sal 2 van die dertig die
beweging uitvoer - die res strom voort.
Re: Bangpraat [boodskap #64804 is 'n antwoord op boodskap #64758] So, 14 Julie 2002 03:25 Na vorige boodskap
E.M. Moccona  is tans af-lyn  E.M. Moccona
Boodskappe: 30
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:agm3ku$n36vi$1@ID-92016.news.dfncis.de...

| Na aanleiding van geskreeude dissipline:
| 'n Dreigement wat in duidelike, afgemete, verstaanbare taal geuiter word het
| honderdmaal meer trefkrag om dissipline af te dwing as enige onduidelike
| geskel met gepaardgaande vloekery.

Dat ben ik volkomen met je eens. Het eeuwige geleuter van de linxe landverraders moet
maar eens gedaan zijn. Het is niet meer normaal hoe veel vloeken zij uiten aan het adres
van weldenkenden.

| Kyk maar na die flieks oor die Mafia - daardie ouens skel, vloek of klim
| nooit in mekaar se karakters in met gepaardgaande bultende nekke nie. Maar
| almal weet as iets in 'n sekere kalm stemtoon gesê word, dan is die tyd vir
| speletjies verby.

De dikke nekke draven voort in hullie&zullie linxe leuterpraat, maar gelukkig is er
kentering in Nederland, hullie argumentloze gescheld raakt uitgeput. Eindelijk begint en
eens wat te leren van de geschiedenis, ook al koste dat veel.

| Hierdie geskellery en dreigery met geweld is seker iets te doen met ons
| tradisie - toe Ian 'n erge depressie-aanval kry, toe dreig my pa om hom te
| slaan tot hy regkom. Ek kon verstaan hoekom hy dit gesê het.
| Hoeveel van ons as kinders het nie gehoor: Ek sal jou pak gee totdat jy
| ophou huil nie, of ek sal jou pak gee as jy nie dit of dat doen nie - sonder
| om te verduidelik wat die doel agter die opdrag is.
| Ons was letterlik grootgemaak en gedissiplineer met skellery en of
| dreigemente by die huis, skool en kerk .

Probeer dat maar eens te onderwijzen aan islamofielen, islamoffen of neo-moffen,
hullie&zullie linxen snappen er voor als nog helemaal niets van.

| Enige verhouding waar die nodige respek bestaan tussen al die mense

Dat hebben de importmoslim bezetters helaas nog niet zo goed verstaan, zij islamiseren
ook overal de boel.

| teenwoordig word oneindig meer gedissiplineerd as waar SM dink hy dwing
| dissipline af deur die manskappe te verskreeu.

Verdeel en heers politiek, dat was schijnbaar heel normaal in de beschaafde wereld
geworden, men moet er aan wennen of vertrekken want anders loopt het politieke zakie vet
uit de klauwen.

| Annette - een van die wat geweier het om te salueer.

Met dat soort 'dreigingen' is men niet over blij,
als je dat in Nederland op usenet durft te stellen,
dan gaat Luther Zevenbergen altijd weer abuse-mail zenden.

Maar verder stem ik wel in met je onderwerp

--

=================
//^V^\\ (0) (( (( (0) ||\|| //=\\
=================
+ usenetenesu +
=================
Vorige onderwerp: ek verlang na .......
Volgende onderwerp: Broeder Leier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 18:10:56 MGT 2024